Sien demoon in klerekas waar drank weggesteek was

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 10. 2023
  • Twitter: https// Patmos_Studio​​
    ​Instagram: / dailybible
    ​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
    ​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstudio.org
  • Hry

Komentáře • 16

  • @kobuskruger7612
    @kobuskruger7612 Před 9 měsíci +5

    Awesome getuienis tannie,die geestes wêreld is n realiteit...Alle eer aan ons Koning Jesus wat dit wat in die donker is ...aan die Lig bring ✝️👑

  • @yvonnegoosen5797
    @yvonnegoosen5797 Před 9 měsíci +1

    Awesome Gisela. Baie dankie. Yvonne (Harties) 🙏🙏

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před 9 měsíci +3

    Loof ons getroue Here vir Sy getrouheid...dankie Vader vir verlossing/vrymaking....🤗🤗🤗

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před 9 měsíci +3

    Goeiemore Gisela en ander kykers..baie dankie!!

  • @johanitalouw9315
    @johanitalouw9315 Před 9 měsíci +3

    Baie dankie dat jy hierdie dinge bekendmaak, Gisela❤

  • @frikkiesmit327
    @frikkiesmit327 Před 8 měsíci +1

    Daarsy my tannie!! Die Here het nie witbroodjies nie

  • @leoniepietersen7343
    @leoniepietersen7343 Před 9 měsíci +2

    Dis wonderlik om so sensitief te wees vir die stem van die Heilige Gees. Ek het al vreemde gevoelens gehad as ek na antieke meubels kyk. Mkiskien wou die Heilige Gees vir my iets sê , maar ek het nie ag geslaan nie. Vergewe my asb Hemelse Vader

    • @frikkiesmit327
      @frikkiesmit327 Před 8 měsíci

      As jy ongemaklik voel dan is dit Heilige Gees se manier om jou te waarsku. Ek ken mense wat paar jaar terug by iemand ñ teddy bear gekry het. Kind die ding so gekyk en neergegooi en gelos. Die pa die beer so gekyk en gedink wel die kind soek dit nie. Asblik toe met jou! Later toe hy in huis kom daar le selfde teddy beer weer! Hyt toe weer beer in asblik gegooi of so. En toe le die ding op sy kar se dak. Hul toe besef maar die mense wat beer gegee het is besig met bose goed. Jy moet besef dat baie items soos kuns ook, demoniese bindings op kan he. Daar is baie mense wat okkulte beoefen . Hul roep bv geeste op die kamma gidse wat dan die persoon beheer en goed laat skilder of teken en selfs goed laat skryf. Nog bekende voorbeeld is die oujia board. Daai goed is demonies gebind. Gaan kyk gerus na ex high priest se getuienisse op youtube sy naam is john ramirez so iets. Hy gaan wys mense ñ winkel met al die verskillende cursed items. Se hy ; jy dink jy koop hierdie beeldjie, maar min wetend vat jy ñ demoon saam .

  • @frikkiesmit327
    @frikkiesmit327 Před 8 měsíci

    As dit kom by voorwerpe as ek voel iets bots met my gees dan sal ek dit nie eers optel nie en ook nie koop nie. As ek onseker is sal ek bid. Maar dan gewoonlik ook los. Ekt al by stalletjies gestap by geekfest destyds in midrand. Nou hoor hierso . Daar is 2 stalletjies met kopbeen kuns goed. Ek is nie meer ñ fan van kopbene soos op skool nie. Maar nou stap ons by stalletjies verby die een stalletjie is die kopbeen kunswerke net items. Die ander kopbeen stalletjie is dit asof daar ñ bose lewe is saam met kopbene. Nou daai wat jy voel dis asof daar ñ lewe is met hul. Daai is vervloekte voorwerpe so daai het demone met hul. Mense sal verbaas wees oor wat als met demone gebind kan word. Ekt nou nog selfoon video wat gestuur was vir my so jaar of 2 terug waar jy in video donker figuur sien beweeg in persoon se kamer. En daar ñ reuse oog ook wat ek eers later gesien het. Die arme jongman kon nie slaap en een aand toevallig maak hy videi van speakers se liggies en toe hy video kyk sien hy die demon. So is ek vrou soentoe en toe ek in die jongman se kamer kom kon jy voel in die een hoekie is daar demoon. Wat ñ eienaardige en half grillerige gevoel toe ek in hoekie gaan staan. Jig!! Met Jesus se hulp die ding uitgedryf en toe na dit vir jongman se vrees vir donker gebid ook en verduidelik luister nou mooi as jy wat lees nuut is dalk.! Donkerte maak nie die duiwel sterker nie! Dit maak hom ook nie swakker nie! Duiwels pla mense helder oordag ook. So fisiese lig doen niks aan hul. Dis die lig van Jesus wat in en deur ons skyn wat hul nie kan vedra nie. Jy kan die donker ding toets deur iets eenvoudig te doen met iemand. Staan by skakelaar en druk arm met jou maat in lug sommer hou aan druk sodat jy die weerstand voel in jou en maat se arms. Sit lig af met jou vry hand terwyl jul aanhou druk. Jy sal merk dat jy nie swakker word as lig af is nie. Selfde as lig aan is. Wat probeer ek u wys en sê? Die vrees van die donker wat u het is ONNODIG! En dit mors jou as mens se tyd! Die vrees is eintlik NUTTELOOS!!! Lees asb mooi en vra Heilige Gees om u te help verstaan. Nou weet dat as jy ñ wedergebore kind van God is, skoongewas deur Jesus bloed behoort jy aan die Here en aan God. En jy het nie ñ gees van vreesagtigheid gekry vanaf God nie!! Maar liefde, krag en selfbeheersing!!! En as jy nog sukkel met vrees bid daai skrif hardop en dank die Here. Se vir Hom dankie dat Hy jou nie gees van vrees gegee het nie!! En gebruik daai skrif!! Dis in timoteus.

  • @frikkiesmit327
    @frikkiesmit327 Před 8 měsíci

    As ek nog getuienis kan deel ek was altyd bang vir die gawe van onderskeiding van geeste. Nou soos die tannie in video het sy díe gawe soos ek sal beskryf in ñ groter mate. Dis nie met die helm gebore nonsens nie. Die helm gebore mense sien in geestes wereld maar hul sien wat satan wil he hul moet sien en daar is nooit niks positiefs nie m.a.w dit bou nooit die koningkryk op nie. Dit veroorsaak net vrees en nuuskierigheid. Die gawe van onderskeiding van geeste is wannerr Heilige Gees jou geestelike sintuie oopmaak vir die dinge in geestesrealm. Die gawes van die Gees is elke NUTTIG en elkeen stig en bou in die koningkryk van God. So paar jaar terug dalk so 6jaar. Toe se Heilige Gees vir my dis nou tyd om te bid vir die gawe van onderskeiding van geeste. Wel as U so sê dan doen ek dit! En een aand het ek geslaap en soos dit maar gebeur word mens maar wakker om toilet te besoek of die yskas . Maar ek word wakker en draai op my ander sy en ek kyk en sien ñ baadjie . Nou dink ek ok wat soek die baadjie nou hier? Nou begin ek dink : vrou het lankal al geslaap en ekt baadjie nie gesien toe ek inkom nie. En ek sien die baadjie hang in lug aan pers hanger en dit draai stadig. Skrik my yskoud en dog vir een of ander rede dis demoon!! Ek sit regop skyn my flits op dit en praat in tale. Terwyl dit gebeur hoor ek Jesus ernstig vra " wil jy dit he of nie?" Vrou langs my word wakker en sy skud aan my en se word wakker. Die 3de keer ver erg ek my so effens en sê : ek is wakker!! Die baadjie wat in lug gehang het het stadig deursigtig geword en is toe weg. Ek vra my vrou " het jy dit nie gesien nie?! " wat gesien? " die baadjie wat hier in lug gesweef het! . Nee syt niks gesien. Toe besef ek frikkie.. jyt sopas die gawe gekry dit was voorsmaakie . Mens moet leer om Here te vra wat Hy jou wil wys en se wanneer jy iets sien. So tyd later besoek ons kerkie in potch en die pastoor ñ vriend van die familie ook. Hy roep my vorentoe in diens en sê hy weet nie hoekom maar hy voel die Here se hul moet vir my beskerming bid. Dankie Jesus!! Hul gebid vir my. Week later word ek wakker een aand ek sit half regop en kyk onmiddelik na klerekas en skrik my amper koud. Want daar staan blonde kop heks en sy kyk stip na my. Ek in gedagtes vir Jesus gevra : Here wie is dit? Hy antw en sê " dis ñ heks pasop vir haar!" Hyt dit net gese en in oogwink is sy by my voete end van bed. En dankie Heilige Gees vir leiding. Ek begin toe skrif saggies maar hoorbaar noem van 1kor10. Dit gaan oor die wapens wat God ons gee ens.. ek was nog nie eers halfpad nie en woops!!! Onmiddelik is sy weg!! As dit nie vir Here was wat gese het hul moet bid vir my beskerming nie dan sou ek dalk dood gewees het. Want ek kan jul verseker daai heks was nie daar om te gesels nie haar oë was gevul met woede en haat en sy was daar op ñ missie. Maar sy het nie besef dat God Jesus en Heilige Gees baie baaaaie sterker is nie. En die heks was daar in haar gees. Dit staan bekend as astral travel. Astral travel is nie net ñ storie nie. Mense in okkulte beoefen dit en hekse gebruik dit om mens ook mee aan te val. Die hekse en diegene wat astrak travel doen se gees verlaat rerig hul liggaame vir daai tyd. Want as sy nie regtig daar was nie sou Jesus nie gese het ek moet pasop vir haar nie. Ook baie huise waar jou kamma spookery aangaan is gewoonlik of heks wat in gees liggaam in daai huis moles maak of dis demone.

  • @AdriaanNothnagel
    @AdriaanNothnagel Před 9 měsíci

    Gaan sien 'n goeie psigiater.

    • @frikkiesmit327
      @frikkiesmit327 Před 8 měsíci +1

      Sê die atheis gewoonlik.

    • @frikkiesmit327
      @frikkiesmit327 Před 8 měsíci +1

      Tot die psigiater ook demoon sien ou maat. Gaan jy hom dan ook aanse om psigiater te gaan sien? Jyt geen idee hoe werklik die geesteswereld is nie.

    • @AdriaanNothnagel
      @AdriaanNothnagel Před 8 měsíci

      minder horror movies kyk hoor@@frikkiesmit327