Wit Wolf Stefaans Coetzee

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 25. 04. 2020
  • Stefaans Coetzee was deel van die groep, Wit Wolf, wat deel was van die tragedie in die in 1996 Worcester moorde in die Wes-Kaap.
    Stefaans vertel wat hom daarna toe gelei het.
    Hy vertel ook hoe 'n Afrika ouer, wat ook beseer was in die ontploffing, hom kom vergewe het in die tronk.
    Sien die verhaal van die Afrika ouer op:
    www.thislifeonline.co.za/how-i-forgave-the-man-who-maimed-me
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    LifeFM:
    www.lifefm.co.za
    lifefmsa
    Musiek:
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    CZcams Library
    A Quiet Thought
    Wayne Jones
    / @waynejonesmusic
    Leon Goosen:
    www.leongoosen.co.za

Komentáře • 53

  • @SandraRadley-ki6kf
    @SandraRadley-ki6kf Před měsícem +1

    As God werk doen Hy nie halwe werk nie...Amen

  • @breakthrough7444
    @breakthrough7444 Před 3 lety +5

    What a testimony. God is the God of miracles. Love covers a multitude of sins. Esmeralda Johnson

  • @Brother-Louis
    @Brother-Louis Před 4 lety +16

    Wow!
    'As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik vry wees. '
    Wat 'n amazing getuienis juis op hierdie vakansiedag.

  • @irenebronkhorst7447
    @irenebronkhorst7447 Před 5 měsíci +1

    Fantasties dankie vir hierdie program!!!❤❤

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 Před 2 lety +3

    Baie dankie vir die mooi boodskap.

  • @meneciafortuin4169
    @meneciafortuin4169 Před rokem +1

    God is so amazing dankie Stefaans my trane loop..cw❤

  • @renitamalherbe453
    @renitamalherbe453 Před rokem +1

    Dit was so eerlik gedoen. Voorspoed Stefaans en dankie Joeye.

  • @laurenisobell2203
    @laurenisobell2203 Před 3 lety +6

    You are such an amazing man Stefaans.

  • @catherinebotha3632
    @catherinebotha3632 Před 5 měsíci +1

    So ń ongelooflike getuienis... 🙌

  • @wilna1987
    @wilna1987 Před 3 lety +8

    Jy is 'n REMARKABLE mens Stefaans.

  • @elizebruwer8531
    @elizebruwer8531 Před 2 lety +3

    Ek luister gereeld na die getuienise.maar hierdie een het aan my hart gevat. Ons dien n groot God.

  • @susanswartz2546
    @susanswartz2546 Před 3 lety +2

    Wow wat n fantastiese getuienis ...die HERE straal uit jou. Dis waar Stefaans ... liefde verander ander alles ...

  • @originallevite7469
    @originallevite7469 Před 3 lety +3

    So amazing...”they made a train where they all forgave me”. The forgiveness from the children’s parent and family is amazing. Only Jesus can give u the strenght to forgive someone who killed ur child. Amazing testimony ❤️🇿🇦
    Is dit net ek wat die woord “nie blank” haat....

  • @engelasan
    @engelasan Před 3 lety +3

    Amen 🙏 God bless you! Stefans

  • @talitaesterhuizen3320
    @talitaesterhuizen3320 Před 3 lety +3

    Wonderlike getuienis!Prys die Here!

  • @Opendoordesignsonja
    @Opendoordesignsonja Před 6 měsíci +1

    Wow!!! Its not the colour of your skin that define you - but the colour of your heart ❤

  • @unwoke1652
    @unwoke1652 Před rokem +1

    My neef met sy MBA het dit gelukkig oorleef. Hy is 'n kind van Yeshua aka Jesus. Ek is bly jy het LIG gevind.

  • @bernadettelebereki8709
    @bernadettelebereki8709 Před 4 lety +4

    Amen uit namibia 🇳🇦

  • @davereauxseptember3299
    @davereauxseptember3299 Před rokem +1

    Wow, Stefaans Hou vas, God's rykste seen op jou lewe. Jy is uiteindelik n held.

  • @gideonbreeedt7359
    @gideonbreeedt7359 Před 2 lety +2

    My maat Saluut. Ek hoor wat jy se. Ek sit ook op die staduim met n moord saak. En glo my dit snaaks hoe die woord die Bybel n mens op regte pad bring. Amen.

  • @antonthiem8831
    @antonthiem8831 Před 3 lety +7

    Ek was daar daardie dag in Shoprite, chutney gekoop , bom gemis met 15 min, maar ek was minder as 50 meter weg toe bom afgaan. Worcester was n spook dorp n uur later.

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 3 lety

      Goeie dag Anton, ons dank die HERE vir jou beskerming!

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 Před 9 měsíci +1

    Ja dankie ons wonderlike JESUS ❤❤❤❤

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 Před 3 lety +3

    Wat n wonderlike getuienis! God seën julle vir julle goeie werk en Stefaans jy is n sprekende voorbeeld van God se liefde.

  • @Voidy123
    @Voidy123 Před rokem +7

    Was die wit wolf dan nie Barend Strydom nie?

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před rokem

      Goeie dag, ja. Hy't ook Stefaans opgelei as die Wit wolf wat toe betrokke wat by die Worcester bom in 1996

  • @kateseverein7650
    @kateseverein7650 Před 3 lety +4

    Just love love love to u

  • @wilhelminajoubert4819
    @wilhelminajoubert4819 Před 3 lety +8

    Eks sooo trots op jou!!!

  • @Grace-vk3jd
    @Grace-vk3jd Před 3 lety +3

    Hoe hartseer dat ouers die geskenke wat God hulle gegee het nie reg opgevoed het nie. Vergewe hulle HERE want ook hulle het dalk trauma deurlleef. Sandra Snyman ( asGrace

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe5868 Před 5 měsíci

    Amazing getuienis 🙏🙏

  • @Aletta-ThisMoment
    @Aletta-ThisMoment Před 3 lety +1

    Dankie Juanita, Die Getuienis, dankie Stefaans, jou hart is SO pragtig van die liefde van Jesus! Hierdie het my so geseën jy sal nooit weet nie. Ek het ook groot geword onder die apartheid era, en is skuldig dat ek nie opgestaan en uitgepraat het teen die euwil daarvan nie. Ek is n vrou, maar kon iets doen, en het nie. Ek het om vergifnis gevra al baie kere en weet die Here sien my hart is eg. Stefaans, ek bid dat jy groot versoenings werk sal doen tussen al die rasse in Suid Afrika, dat die Here jou bystaan en sukses gee met jou taak vir Hom.💐

  • @easyfoodchannelsa
    @easyfoodchannelsa Před 3 lety +2

    Stefaans Goed om weer te hoor dit gaan goed met jou ... En dat jy God in jou lewe aanvaar het verlangs het ek altyd geneem by vriende wie vriende was met jou familie hoe dit met jou gaan. Ja dit was vir my wonderlike gevoel om te verneem dat daar n GROOT omkeer in jou lewe was. Shalom mag dit net verder goed gaan met jou en jou verhouding met God🧡

  • @patiencegoliath5645
    @patiencegoliath5645 Před 2 lety +2

    Amen!!!

  • @schalkvandersandt9208
    @schalkvandersandt9208 Před 3 lety +3

    Dankie vir die wonderlik getuie Stefan ek het in die apartheid jare groot geword en ek was gelukkig Dat ek in n nie rasistiese huis groot geword my ouers het die woord van die Here onder hulle verkondig toe ek klein was hulle het sending werk gedoen onder hulle ons se dankie day God jou Verander het en Dat Hy die woorde in jou mond gele het om dit vir die hele wereld te vertel dat God jou aan gekraak het en jou Verander het sodat jy hierdie getuie self vir ons kon vertel mag die Here jou seen in alles wat jy doen dit is lekker om die woord te verkondig mag die Here jou seen met Baie liefde sodat jy dit kan uitdeel

  • @tersiavandermerwe22
    @tersiavandermerwe22 Před 3 lety +2

    wow ek gaan jou boek koop🙌

  • @petrusswanepoel850
    @petrusswanepoel850 Před 9 měsíci +1

    Sjoe, wat 'n getuienis, dit is 'n riem onder die hart om te sien hoe iemand se lewe verander het. Ons self het 'n weeklikse manne byeenkoms en het onlangs nog gesels oor die liefde tussen God en die mens. Elkeen van ons se liefde vir God is uniek. As kind het ek in 'n huis groot geword waar my ouer broers met my pa se ondesteuning in die aande na klokreel in die strate van ons dorp gaan ry en enige swart persoon wat hulle raakloop, geslaan het. Ek kan onthou hoe ek my pa gevra het hoekom hulle dit doen en hy kon my nooit reg beantwoord want ek het oor 'n lang tydperk aanhou vra en dit het ons verhouding benadeel. As kind het ek met ander swart kinders by die as hope gespeel, hier het ons saam draadkarre gebou uit stukke drade en en blikkies skoen politoer vir wiele. My eie kinders het ek polities neutraal groot gemaak sodat hulle self hule eie persoonlikheid ontwikkel. My seun praat vlot Swazi, hy het die taal by sy werk aangeleer. As kind het ek Suid Sotho geleer praat en kan tot vandag toe 'n gesprek verstaan waat in Sotho plaasvind. Sterkte en voorspoed aan Stefaans en sy span. Dit is lekker om die Here te dien.

  • @cylenbrandt8812
    @cylenbrandt8812 Před 3 lety +4

    Kragtige getuies amen God seen u.

  • @user-nr3lh5gw9b
    @user-nr3lh5gw9b Před rokem +1

    Ware getye red siele amen

  • @tersiavandermerwe22
    @tersiavandermerwe22 Před 3 lety +2

    🥺

  • @chccgcv7845
    @chccgcv7845 Před 3 lety +1

    Dame ek Kom ook uit gevangenis uit ek will my lewe ook deel

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 3 lety

      Goeie dag, stuur asb u Getuienis en besonderhede na info@diegetuienis.co.za

    • @bernardkuhn5042
      @bernardkuhn5042 Před 2 lety

      sal baie graag na jou getuienis wil luister of lees

    • @gerdakruger1596
      @gerdakruger1596 Před 2 lety

      Prys die Here vd man v God🖐🖐🖐

  • @nervotica7991
    @nervotica7991 Před 4 lety +2

    Vraag: Is die boek in Engels beskikbaar?

  • @mariodebeer
    @mariodebeer Před 2 lety +1

    Ja die Here is awesome,Hy het my ook gered van rassisme!!!!God is goed!!!