Die leun van satan

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 13. 01. 2023
  • Please follow us on:
    Twitter: https: / patmos_studio​​
    ​Instagram: / dailybible
    ​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
    ​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstudio.org
  • Zábava

Komentáře • 11

  • @elizewannenburgthe3894
    @elizewannenburgthe3894 Před 9 měsíci +1

    Baie dankie Eugene vir wonderlike lering om God se stem te hoor x my grootste begeerte ❤😢😅asb bid vir my plaas my op jou gebeds lys xx dankie my Jesus vi

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem +2

    Goeiemore mense! Baie dankie vir die uitsending!! God is soooo groot en heilig, fantastiese Here!! 🤗🤗🤗

  • @elmarybrits6465
    @elmarybrits6465 Před 10 měsíci +1

    Wat n amazing boodskap! Mag die Here jou altyd beskerm en bewaar!

  • @claviativdnwijk
    @claviativdnwijk Před rokem +4

    Leuen 😄♥️

  • @Aletta-ThisMoment
    @Aletta-ThisMoment Před rokem +1

    Wat n voorreg moet dit wees om Sy stem so te hoor! Wees my genadig Vader.

  • @frikkiesmit327
    @frikkiesmit327 Před 9 měsíci

    Nee die bybel contradict nie. God se woord sal nie contradict nie. Jy word nie gered deur werke nie. Maw geen werk geen daad red ñ persoon nie. Nie eers moeder teresa kan gered wees deur al die goeie dinge wat sy gedoen het nie. Dis deur Sy genade en soos die woord se vir elkeen wat met die hart glo en die mond belei sal gered word. Werke sal wel volg . Meen as jy wedergeboore kind van God is dan wil jy graag iets doen vir Hom. Nie om gered te word nie maar jyt daai begeerte om Hom bly te maak. Die werke wat die kinders van God volg dien as bewyse en getuines vir die mense van die wereld. Want hoe kan jy se jys kind van God maar jy behandel mense nog sleg soos altyd ? Dis maar net een voorbeeld. Meen ñ goeie boom dra goeie vrug. Mens moet pasop vir die leeun van duiwel : wat se die bybel weerspreek homself. Laat toe dat die Heilige Gees jou lei. Al bybels wat jy nie kan vertrou nie is die nuwer vertalings waar hul verse uitlaat en sinne vernader wat die betekenis die boodskap verwarrend maak. Bv ou vertaling se waak en bid dan altyd deur dat jul waardig geag mag word om dit wat kom te ontvlug en voor die Seun van die mens te kan staan. Nuwe vertaling se van deurgaan en nie ontvlug nie. Dis 2 verskillende goed. Selfde lukas hoofstuk en verse maar die nuwe vertaling is daai vers vekeerd.

  • @claviativdnwijk
    @claviativdnwijk Před rokem +2

    Ek Loof U Naam!! Wat sou ek doen sonder U?😲

  • @user-ti6ro3bt2e
    @user-ti6ro3bt2e Před 6 měsíci +2

    Praat liewe hiesus ook so stadig soos Eugene? Ek het drie keer aan die slaap geraak terwyl hy praat. Ek verstaan nou beter hoekom Eugene vir hiesus werk, hy sal op geen ander plek werk kry nie.

  • @An3hAxWoTLK
    @An3hAxWoTLK Před 11 měsíci +2

    Nee fok, watse drugs doen julle ? 😂😂

    • @frikkiesmit327
      @frikkiesmit327 Před 9 měsíci +1

      Hy wat sy tong in toom kan hou. Is in staat om sy hele liggaam te beheer .