Amanda Loftus praat met Chris Venter

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 8. 06. 2019
  • Hierdie is Chris Venter - aangebied deur Amanda Loftus
    Please follow us on:
    Twitter: / patmos_studio
    Instagram: / dailybible.. .
    Facebook: / patmosstudio1
    Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstudio.co.za/
  • Hudba

Komentáře • 15

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem +1

    Amen..die man moet koning, priester en profeet van sy huis wees..baie dankie. So dankbaar saam julle...🤗🤗

  • @rinaimmelman9039
    @rinaimmelman9039 Před rokem

    Julle wat amazing getuienis (se) ek soooo Trots dat Elke Man - Huispriester opstaan en soos hy sê ek en my huis ons sal die Here Dien. Amen en baie dankie.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem +1

    Baie kruisig my omdat ek sê dat Jesus met my gepraat het met Sy audible stem....Jesus praat met alle mense...Jer 33:3 is n Skrif wat vir my n werklikheid geword het...baie dankie!! Waardeer julle Amanda!😁😍

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 Před 4 lety +3

    Sien hoe SA positief verander as die hoof vd huis hom wend tot God. Wonderwerke sal gebeur. Dankie Chris jy is n aansporing. Daar is genesing vandag. God is nog dieselfde as in bybelse tyd.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 3 lety +1

    Dankie Chris, waardeer die pragtige boodskap, ons moet vir mekaar bid in hierdie krisistye🙏🙏🙏🙏

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 3 lety +1

    Ons moet baie hard bid vir al die manne in die besigheidswereld, die manne werk so hard, hul het nie eintlik baie tyd vir families nie....

  • @helenadw3357
    @helenadw3357 Před 3 lety +1

    Amen🙏🙏🔥🔥

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 Před rokem

    WOW!! wat n getuienis.!!!
    Amanda verskaf asb kontak nommers of epos van Chris Venter...baie dankie....

  • @gershhinnings8535
    @gershhinnings8535 Před rokem

    Amen

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem +1

    Jy is reg boeta! Die Here gaan groooot dinge doen in hierdie land...prys Sy Naam!!!

  • @stephanventer8127
    @stephanventer8127 Před 4 lety +3

    Dìt is Ware Eindtyd kerk bediening - nog die voorskot. meer kom. Was ons skoon Here

  • @Elize123botha
    @Elize123botha Před 4 lety +4

    Hoe kom mens in aanraking met Pastoor Chris

  • @debbykoen9229
    @debbykoen9229 Před rokem

    Waar kry ek Chris in die hande?

  • @rinathomas1543
    @rinathomas1543 Před rokem

    Hoe kom mens in aanraking met die pastoor?