Skei jou man! GOD sê: “WAG”

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 16. 01. 2021
  • Blanche het haar droomman ontdek voor haar troue. Na die troue verander Pieter so dat sy selfs haar inkopiestrokies vir hom moet wys. Na 4x jaar se gebed het sy besluit om te skei.
    Maar die HERE laat haar toe op 'n ander manier skei waar sy haar ware man, Pieter, ontdek het.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    Musiek:
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    CZcams Library

Komentáře • 51

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w Před měsícem +2

    Amen Prys Die Here wat n fantastiese getuienis

  • @user-lf5cp9bk6e
    @user-lf5cp9bk6e Před 3 dny +2

    Absoluut asemrowend, prys die HERE!!!!!!!!!

  • @MeliseCloete
    @MeliseCloete Před měsícem +2

    God is
    Amaziing

  • @maryannjooste2111
    @maryannjooste2111 Před 3 lety +12

    Ai liewe Jesus. Dit klink na my Lewe. Asb Here openbaar my pad vorentoe, want my 3 kinders ly daaronder.

  • @dorlanescholtz4827
    @dorlanescholtz4827 Před rokem +4

    My Tannie wil skei en ek het hierdie aan haar gestuur. Ek was opsoek na iets soos hierdie en kry dit nou eers na hele paar weke. Mag die Here die Getuienis span en die mense wat hulle getuienisse met ons deel baie ryklik seën. Baie dankie.

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před rokem

      Baie Dorlane, alle Eer aan VADER. Ons span tree saam u in.

  • @tersiavandermerwe22
    @tersiavandermerwe22 Před 3 lety +9

    Laat my dink Jesus kom terug vir sy bruid, en dis hoekom die duiwel ‘n huwelik so haat!Wat ‘n awesome getuienis🙌

  • @laetitialubbe1525
    @laetitialubbe1525 Před 3 lety +7

    Blanche wat 'n pragtige GETUIENIS.... jy is 'n wonderlike sterk vrou... Prys die Here vir 'n huwelik wat Hy gered het....

  • @louisandrews1209
    @louisandrews1209 Před 3 lety +6

    Amen vir nog I huwelik wat God nog red alle Eer kom Hom toe

  • @user-cv3xr3ip1k
    @user-cv3xr3ip1k Před rokem +1

    Amen!God is Groot, God Seen julle huwelik!

  • @caylee-annrothman5161
    @caylee-annrothman5161 Před 3 lety +3

    So n mooi getuienis❤️ Jy het nie alles probeer tot jy God probeer het nie...

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m Před 3 měsíci +2

    Sterkte daar vir die huwelik ❤

  • @lilaclavender1989
    @lilaclavender1989 Před 3 lety +5

    Baie dankie vir hierdie😢😢🙏🙏

  • @le-annheswick1473
    @le-annheswick1473 Před rokem +1

    Baie dankie vir jou getuienis😊❤

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 3 lety +3

    Amen, baie huwelike is so, bid vir jou, mensie🙏

  • @tersiavandermerwe22
    @tersiavandermerwe22 Před 3 lety +9

    Ek het eers na syne gaan luister, toe moes ek joune luister. Jesus is so goed, dankie vir julle storie wat julle gedeel het, 🙌

  • @adrioeliofs3312
    @adrioeliofs3312 Před rokem +2

    Amen & Amen

  • @sienafortuin998
    @sienafortuin998 Před 2 lety +3

    Prys die naam hallelujah 🙌 dnkie here

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 Před 2 lety +2

    Baie mooi getuienis.

  • @millintribe6997
    @millintribe6997 Před 3 lety +6

    Daar nie nog n man soos my pa. Geen man kom naby hom.

  • @renziawilliams6903
    @renziawilliams6903 Před 3 lety +4

    Mag God jle huwelik seen prys di Here

  • @albertadlg
    @albertadlg Před 3 lety +3

    So n mooi getuienis.

  • @nervotica7991
    @nervotica7991 Před 3 lety +10

    Blanche - 'n pragtige getuienis! Voorwaar: Love is not a feeling - it's an act of your will. Maranata! Dankie julle.

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m Před 3 měsíci +2

    Bid asb lief vir die twee se huwelik Beverley en Gerrie ook so egbreek maar ek glo God kan dit red en ook hule siele sal dit waardeer dis familie van my

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 3 měsíci

      Die Getuienis familie, kom ons dra saam die name op voor die HERE dat ons Hemelse VADER hierdie familie sal toevou onder SY liefde en genade.

  • @sandriswan8562
    @sandriswan8562 Před 3 lety +4

    dis so mooi getuienis, en so mooi eerlike, opregte Christen. Mag julle altyd gelukkig saam wees.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 3 lety +1

    Wonderlik om n kind v God te wees...

  • @moniquebooysen274
    @moniquebooysen274 Před 3 měsíci +1

    Hierdie was my situasie. Dis my getuie!

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 3 měsíci

      Goeie dag, maak asb met ons kontak omtrent jou getuienis. info@diegetuienis.co.za

  • @jonathanspilhaus3165
    @jonathanspilhaus3165 Před 3 lety +4

    Mooi verhaal :-)

  • @Woman_in_the_Wilderness
    @Woman_in_the_Wilderness Před 3 lety +1

    Hallelujah!!!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 3 lety +2

    Jesus is altyd in beheer🙏

  • @baron2161
    @baron2161 Před 3 lety +4

    Matt 6 :14-15 Vrou jy is sterk en deur jou man te vergewe en te behaag ,behaag jy Jou Vader Yahweh in die Hemel .
    Efs 5:22 Vroue, wees aan julle eie mans onderdanig, soos aan die Here.
    Efs 5:23 Want die man is die hoof van die vrou, soos Christus ook Hoof is van die gemeente; en Hy is die Verlosser van die liggaam.
    Efs 5:24 Maar soos die gemeente aan Christus onderdanig is, so moet die vroue dit ook in alles aan hul eie mans wees.
    met die klem op " Soos aan die Here" en " so moet die vroue dit ook in alles aan hul eie mans wees. "
    doen jy die regte ding al doen jou maat nie .en onthou ons skatte is in die Hemel en nie op aarde nie .doen reg in die oe van ons Skepper en Hy sal jou beloon volgens jou werke ,so het elke werk goed of sleg sy loon ,net soos Vader se die loon van die sonde is die dood, en dan as jy Goed doen in die oe van Vader sal jou loon n goeie een wees.Amen.

  • @messengerofgod2788
    @messengerofgod2788 Před 3 lety +2

    Die vraag en antwoord lê opgesluit in die mens se verhouding met ons Vader Skepper in ons Verlosser Jesus Christus.
    Indien die man of vrou, jonk of oud, geen verhouding met die lewende God Skepper het nie, hoe kan só 'n mens ooit 'n gesonde, respekvolle verhouding met hul naaste hê?.
    Want mense wat ander nie met eerbetoning voorgaan nie, sal soos 'n turksvy vol fyn dorings, die ander kasty wat groot smart, trane, hartseer en pyn sal verduur.
    DAAROM, is dit só belangrik dat veral jong mense, wat op die uitkyk is vir 'n lewens maat, wie se liefde vir God die Skepper, sy Woord en sy gebooie, die hoogste prioriteit in hul lewens is.
    Enige huwelik sonder God in beide se lewens, laat die groot gaping in die huwelik waar satan sy greep op die huwelik kry, wat kan lei na tragiese gevolge van diep seer, pyn in die hart, gees en siel van die slagoffer in die huwelik.

  • @rozanneclaudettemoses3509

    Amen🙏

  • @pieterswart1805
    @pieterswart1805 Před 3 lety +2

    Wat n finominale vrou. Yl gesaai

  • @sugarblaze8227
    @sugarblaze8227 Před 3 lety +6

    Geen persoon moet of verdien hierdie behandeling maar.dit is voorwaar n redding vir pieter dat.die pad so loop om hom te help en n beter seun van die Here te maak. En vrou wat n heldin op einde van hulle lewens deur hierdie moeilike pad te stap. Ek is hier deur en baie baie goed waarvan ek vir niemand al vertel. Maar die Here het my gehoor en ek is sterker en beteren huwelik is die wenner en my man is pragtig vandag en lief vir die Here en sy gesin so dit is doenbaar dit is harde werk maar as mens glo en vertrou sal mens wonderlike dinge ervaar en soos jy sê die Here maak als nuut. Ons is goed vir mekaar altyd.

  • @josuaneethling1906
    @josuaneethling1906 Před 3 lety +6

    Loof die Here vir die wonderlik getuiens.

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 Před 3 lety +5

    Salom

  • @charlescasper8182
    @charlescasper8182 Před 3 lety +8

    Dis asof jy my huwelik van 20jr beskryf

  • @ethnidixon2289
    @ethnidixon2289 Před 3 lety +1

    Bid asb ook vir my huwelik wat op die rose is

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 3 lety

      Goeie dag Ethni, ons gebedspan tree in vir u. Stuur asb ook vir ons 'n epos sodat ons in kontak kan kom na info@diegetuienis.co.za

  • @millintribe6997
    @millintribe6997 Před 3 lety +3

    Daar is hoop seker. Ek leef al 12 jaar so. Het nooit geld

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 3 lety

      @Millin Tribe, Moet nooit op gee op GOD nie. Begin SY beloftes hard op sê. Begin met Joh.3:16 Vra dan vir die HEILIGE GEES watter ander skrifte wil HY hê jy moet begin uitspreek.