In ICU gedurende "Lockdown" en toe kom nog 'n skok ...

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 28. 11. 2020
  • Deliah moes vir 'n nood operasie gedurende die inperkingstyd gaan. Net nadat sy terug geskuif word na die normale saal toe, hoor sy die hospitaal diens is baie geskok oor 'n man wat in 'n vreeslike ongeluk was, wat toe al die tyd Deliah se seun was. So ervaar sy skok op skok, maar die Engel van die HERE kom toe op die toneel voor.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    Videos:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Musiek:
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    CZcams Library

Komentáře • 30

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 Před rokem +2

    Fantasties hoe VADER haar deurgedra het....ons dien n ALMAGTIGE GOD EN VADER.....

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w Před měsícem +1

    Amen Prys God vir die wonderwerk ons dien n God van wonders 👏👏👏👏👏

  • @elbiesmith5402
    @elbiesmith5402 Před 2 lety +1

    Wat n wonderlike getuienis. Dankie Here vir U Almagtige groot genade.. Amen.

  • @Sunnysa123
    @Sunnysa123 Před 3 lety +6

    Amazing God wat vi mens sulke diepe getuienisse uit te werk al die lof en eer aan ons grote Jesus

  • @SarieDuToit
    @SarieDuToit Před 2 měsíci +1

    Hoe Groot is U ,hoe Groot is U. HalleluJAH

  • @SarieDuToit
    @SarieDuToit Před 23 dny +1

    Alle lof en eer aan ons Skepper.

  • @sybilfrench5102
    @sybilfrench5102 Před 17 dny +1

    Alle eer aan God!!

  • @DD-ll6uw
    @DD-ll6uw Před 3 lety +3

    Die Here is amazing. Dankie Here! Mag U Naam geloof word.

  • @bernadettelebereki8709
    @bernadettelebereki8709 Před 3 lety +4

    All die eer aan God. dis kragtig en bemoedegin🇳🇦💯🙏

  • @rozanneclaudettemoses3509

    Hallelujah 🙌🙌🙌

  • @marelizelamprecht3976
    @marelizelamprecht3976 Před 3 lety +4

    Alle eer aan Hom wat wonders doen. Amen en Amen

  • @mariacarstens9579
    @mariacarstens9579 Před 3 lety +1

    Amen en amen ek loof die Here hyt my genees amen

  • @irenebronkhorst7447
    @irenebronkhorst7447 Před 3 lety +5

    Pragtig so ʼn mooi getuienis!! Dankie hiervoor!! Irene Heidelberg

  • @leonievorster1677
    @leonievorster1677 Před 3 lety +4

    Loof ons Koning van alle konings!! Ons God is groot!! Alle eer kom ons Here toe!!

  • @theresiahimmel9932
    @theresiahimmel9932 Před 3 lety +7

    Waarmee sal ons die Here vergoed want sy goedheid is daar geen einde nie en dankie Here vir wat U vir ons doen ❤👋🙏

    • @elnakruger3830
      @elnakruger3830 Před 3 lety

      God is altyd in beheer .ek kan Hom al die lof al die eer en al die aanbidding van my hart gee. Sy woord is ja en amen. Halleluja Prys Sy Heilige naam. JOYCE SCHNETLER.

  • @elammngxuma4860
    @elammngxuma4860 Před 3 lety +3

    God is so amazing

  • @tiekiekusluoglu9699
    @tiekiekusluoglu9699 Před 3 lety +5

    Alle eer aan ons Almagtige God! God is altyd in beheer!

    • @magdasmith1421
      @magdasmith1421 Před 2 lety

      God is Groot, Hy maak die onmoontlike moontlik.

  • @josuaneethling1906
    @josuaneethling1906 Před 3 lety +3

    Loof die Here vir Sy genade, dankbaar saam met julle vir die wonderlike getuienis. Al die Lof en Eer kom die Here toe.

  • @martiebeyer14
    @martiebeyer14 Před rokem +1

    Amen 🙏 God is Almagtig

  • @hendriklamprecht3028
    @hendriklamprecht3028 Před 3 lety +2

    Ons het n wonderlike genadige Fader Jesus ons God ,ek prys Sy Heillige naam.

  • @stefniehatzimichael1049
    @stefniehatzimichael1049 Před 3 lety +3

    Fantasties!!

  • @leoniegrove5766
    @leoniegrove5766 Před rokem +1

    Wow, Prys ons Hemelse Vader.

  • @stefniehatzimichael1049
    @stefniehatzimichael1049 Před 3 lety +2

    Hallelujah! Wonderlike getuienis!

  • @maggiolivier9855
    @maggiolivier9855 Před rokem +1

    Al die lof en al die eer aan Jesus!

  • @jennyschoeman5825
    @jennyschoeman5825 Před 3 lety +3

    Baie dankie vir pragtige getuienis, wow, prys die Here. Lees gerus ook my getuienis verhaal op vlg. Webtuiste: wanthykom.wordpress.com

  • @elammngxuma4860
    @elammngxuma4860 Před 3 lety +2

    God is so amazing