Goeie mense gaan nie hemel toe nie

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 01. 2023
  • Sonia het deur ‘n verskriklike moeilike kinderjare gehad so dat sy selfs uit Suid Afrika wou uit want die GOD maak net seer. So raak sy siek en word noodlottig terug gestuur Suid Afrika toe waar sy weer in haar ma moes vrede maak. Maar op ‘n siek bed, ervaar sy die skok van haar lewe!
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    / @diegetuienis
    diegetuienis.co.za/
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchonthemove.com/res...
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    CZcams Library
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    VideoMission:
    www.videomission.com/product/...
    freesound.org/people/EFlexMus...
    Creative Commons
    Suspenseful by EFlexMusic

Komentáře • 26

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w Před 2 měsíci +1

    Prys God dankie vir U liefde Abba Vader awesome getuienis

  • @johannasmith2528
    @johannasmith2528 Před 2 měsíci +1

    Awesome getuienis so dankbaar dat jy liefde by Jesus gekry het geniet jou lewe saam hom mooiloop 🙏

  • @liefieswart5756
    @liefieswart5756 Před rokem +6

    Ek het Sonia in barberton ontmoet en saam met haar eksderde vroue kamp bygewoon ..Sy is voorwaar n pragtige men's.Ek is bevoorreg om haar vriendin te wees.dankie vir die mooi getuienis.Dit was seker nie maklik nie .lief jou baie.

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo Před rokem +3

    Here help my om op te hou vrees .Baie dankie vir die getuienis AMEN !!!!

  • @sophiavorster9406
    @sophiavorster9406 Před rokem +4

    O Vader, hoe baie kruisig ek U nie. Vergewe my daarvoor en maak my nuut? Gee my weer U liefde? 😪

  • @aninablaauw1144
    @aninablaauw1144 Před rokem +1

    Onbeskryflike mooi testimony ❤

  • @user-yc3oc8cm9h
    @user-yc3oc8cm9h Před 9 měsíci +1

    Baie dankie vir u getuienis 😢

  • @adriblaauw3467
    @adriblaauw3467 Před rokem

    Pragtig, ons loof die Here Jesus! ❤

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 Před rokem +2

    WOW!! Wat n getuienis...pragtig...

  • @tersiavandermerwe22
    @tersiavandermerwe22 Před rokem +1

    wow wat ‘n mooi storie, want Jesus het op gedaag🙌🫶

  • @erichoceans
    @erichoceans Před rokem +2

    😢 This is deep, so true. When you encounter the cross, you can't remain the same. Dankie

  • @georgefrederikoosthuizen891

    Ek is n christen en so grootgeword en altyd gesè die JESUS verhaal is nie waar nie ,maar is n mooi storie doel en kan mense red of lat glo,maar dit heti werklik gebeur nie.tot my ds.en n ouderling met huisbesoek vir my daai gedeeltes wys in GOD se woord ekt my yskoud geskrik en glo vandag alles en sodra n ander of geloof(israel ingesluit)begin om teen JESUS te praat verkondig en als raak ek baie ontstel en vat hul aan......ek is 49j en het tot op so 35geglo JESUS storie is nie waar nie...ek dank GOD dat hy my wakker gemaak het en lat HY my oë oopgemaak het..........baie dankie vir die deel 🙏🙌

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo Před rokem +2

    Amen baie dankie vir die getuienis ...Bid vir my asb ...

  • @suidafrika2157
    @suidafrika2157 Před rokem +1

    Assemrowend baie dankie 🤗

  • @melissajacobs1022
    @melissajacobs1022 Před rokem +2

    Wow so mooi getuienis! Amen ❤

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 Před rokem +1

    Wat ń wonderlike mooi boodskap en getuienis.
    JESUS se Liefde is oneindig GROOT.
    AMEN AND AMEN 🙌🙌🙌🙌

  • @kotielabuschagne162
    @kotielabuschagne162 Před rokem +1

    Power full 🌝 die getuines raak my 💓

  • @edelweissmonaghan5037
    @edelweissmonaghan5037 Před rokem +1

    Wow... wat ñ pragtige, ongelooflike getuienis. Dankie vir die deel💓

  • @liefieswart5756
    @liefieswart5756 Před rokem +3

    Ek het n suluette van Jesus agter Sonia gesien ..Hallelyah.

  • @magdamyburgh3206
    @magdamyburgh3206 Před rokem +1

    Wow ek het nodig om hierdie te hoor. Baie dankie en alle Lof en Eer aan God alleen

  • @MarianaMyburgj
    @MarianaMyburgj Před rokem +1

    Baie dankie sou ju graag wil ontmoet

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před rokem

      Goeie dag, stuur asb vir ons ʼn epos waar u ons toestemming gee om u nr vir haar te stuur.
      info@diegetuienis.co.za

  • @hendriklamprecht3028
    @hendriklamprecht3028 Před rokem +2

    Hoe anders om Jesus elke dag aan te roep, Hy alleen is ons verlosser.