Juan Boucher - In September
Vložit
- čas přidán 18. 02. 2021
- Juan Boucher se nuwe musiek video "In September"
Regisseur:
Wian Van Der Walt
Kameras :
Wian Van Der Walt
Kleur Redigeerder:
Wian Van der Walt
Vervaardigers:
Vonk Musiek
Redigeerder:
Wian Van Der Walt
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Liedjie op geneem by CoolerBox Studios:
Tertius Human
Liedjie Publikasie:
Juan Boucher / Vonk Musiek
© Vonk Musiek 2020
www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek - Hudba
N kunstenaar wat ons oor 40jaar nogsteeds gaan na luister...
Defenetief! Mal oor Juan se musiek! Hy gan nog Baie ver gaan! 👌👌👌
Ek kan nie genoeg kry van jou musiek nie. Awsome. Hou afrikaans hoog. Trots Afrikaans. ❤❤❤
My heel gunsteling!
Dis wat ek noem goeie Afrikaanse musiek. Goeie lirieke, lekker beat en kalm vibe...✨
Die song le my baie ma aan die hart ... thanks Juan !!! 👌🏻👌🏻👌🏻 puik sanger
Amazing weereens n nommer 1 treffer...baie mooi Juan jy is die beste vriend
Die liedjie het gespeel tewyl hy my die gelukkigste meisie ooit gemaak het die 19-09-2020 🥰
Mooi so Juan jy het dit weer gedoen, nog een by die versameling spesiale liedjies. Goed gedoen.
Amazing artist. Love your songs. Would love to attend a concert when I eventually can travel. Can't get enough of your music. Listen to it at least once a day!
Was...is en sal altyd fan wees😁👌
Een van DIE beste kunstenaars ooit. Love jou musiek. Dis 'n mooi song. Dankie vir jou harde werk.
Yesss 🥰🥰🥰 love dit
Jy is die beste male sanger jaun boucher jy Rock
Awesome song 😍 dankie Juan!
Ek verjaar in September
Jys n masjien 💪🏻 jou musiek is diep, inspirerend en jou lerieke verander verhoudings... Hou so aan ou meneer!!! Eks n moerse fan! 😎
Het hom eenkeur by Boksburg live gan sien.. enigste kunstenaar wat ek al gehoor het wat so amazing klink live soos in sy musiek videos/songs
Bja bja bja mooi Juan one of my favourites ❤️
Awesome. Luv jou liedjies. 🤗🤩
Brilliant stuff!
Ek Love Dit .... WELL DONE!!!
Love it legend,
So bietjie ander vibe though.
Like die electrical guitar sounds.
so mooi🔥💖
Beste musiek ooit hou aan
😊
Beautiful Song ❤️❤️❤️❤️❤️
Hoendervleis mooi musiek. Welldone Juan.
In 'n ander lewe sou ons kon vlieg...
Beautiful song
Jys n beast
Mooi stem
Wow wow well done juan !!! Love love die video !!! 🌸🤗
Wow!!! Awesome 👌
Word net beter en beter😍😍👌🏻
Fantasmagories!
Hierdie song tho 😍😍
Briljant !!
Song saam Steve asb
Well done JB👌👍
❤️
Perfek
❤❤❤
Goed gedoen, die een kan ook ʼn plek kry teen die muur. Doen so voort.
🔥🔥
Nice!
Trou wordn
Ka waar is die dae dat hy saam met ons gebraai het en gesing het. Goed gedoen maat...rudi
Daars n rede hkm ek als binne hou in September
Asb doen n song saam Steve!!!!! Asb
Ou Juan stel nie sommer teleur nie
ek het ook so tropiese hemp
Words lol