Video není dostupné.
Omlouváme se.

Refentse - Baby Wat Eet Ons Vanaand?

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 19. 06. 2016
  • Music video by Refentse performing Baby Wat Eet Ons Vanaand?. (C) 2016 SME Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/ul0y4S

Komentáře • 121

  • @simphiwemkhonto4004
    @simphiwemkhonto4004 Před 8 lety +51

    Even though I hardly understand afrikaans, but Refentse can sing indeed. Good luck my brother

  • @antoenethahattingh2633
    @antoenethahattingh2633 Před 4 lety +3

    Refensie Dankie vir jou mooi ste Afrikanse liedjies.

  • @shavukadavid9062
    @shavukadavid9062 Před 4 lety +4

    Hierdie musik vat my heel agter na my geskidenes ,,Namibia waardeer jou baie dis ongelooflik mooi liedjie met hoop n liefde

  • @DavidOosthuizengolly
    @DavidOosthuizengolly Před 8 lety +54

    Dankie dat jy ons taal so mooi laat klink
    Sterkte vorentoe

  • @annalizecotton6219
    @annalizecotton6219 Před 7 lety +2

    Dankie Refentse... Trots Afrikaans. Jy is 'n rolmodel!

  • @tjaartkruger8768
    @tjaartkruger8768 Před 8 lety +4

    Refentse, UITSTEKEND! Ek vertrou dat jy nog sal vêr sal gaan in Afrikaanse musiek. Ek sien uit daarna om meer te hoor!

  • @petroschoombee8875
    @petroschoombee8875 Před 8 lety +3

    Jy het 'n wonderlike gees en ek geniet jou musiek. BAIE DANKIE :) Beplan jy dalk om Niue Seeland te besoek vir 'n konsert. Dit sal sommer heerlik wees!!!!!

  • @MrGertp
    @MrGertp Před 5 lety +1

    Baie mooi, ke a leboga Refentse, ke monate haholo!!!

  • @juliansteenkamp3058
    @juliansteenkamp3058 Před 8 lety +9

    Refentse, die liedjie is op die oomblik my gunsteling en gee my sommer hoendervleis elke keer as ek daarna luister. Uitstekend, hou so aan!

  • @tokkiegrobbelaar338
    @tokkiegrobbelaar338 Před 8 lety +16

    Ongelooflik mooi, jy is 'n ware model vir ons jongmense. Bly asb net soos jy is vir altyd.

  • @belatome4334
    @belatome4334 Před 3 lety +2

    Goosebumps.... jou eie littjie hierdie🙏❤🇿🇦 brilliant

  • @elskestrydom2391
    @elskestrydom2391 Před 7 lety +11

    Ek het snot en trane begin huil. My nuwe gunstelling ❤❤❤

  • @francoisdreyer
    @francoisdreyer Před 8 lety +3

    Pragtig man. Ek sien uit na nog vele liedjies wat jy self skryf. Jou liedjies vertel 'n storie wat mens in jou gedagtes kan sien in dieselfde trant as Koos du Plessis en dié wat Laurika Rauch sing. Nie soos baie van die "nonsense" wat mens deesdae hoor nie. Gaan groot.

  • @wilmaaboud7211
    @wilmaaboud7211 Před 7 lety +2

    Revensie...Jy sing baie mooi..Ek LOVE jou songes veral BABY WAT EET ONS VANNAAND EN MEISIESONDER SOKKIE👣LOVE DIT😙😙😙

  • @chuniquevanstraaten7066
    @chuniquevanstraaten7066 Před 7 lety +5

    Jy sing so mooi in #onsboeretaal! Bou voort op dit boetie, jy is goed!!

  • @makanyemathosa217
    @makanyemathosa217 Před 4 lety +3

    Was dit nie laat toe ek jou gevra wat ons vanaand eet nie. Ek is so bly vir jou my broer

  • @hannapretorius5202
    @hannapretorius5202 Před 8 lety +7

    YOU GO MY BOY!!!!!!!!!!!!!!! HOOP DIE NUWE KUNSTENAARS WAT HULLE SO OPHEMEL, WAT DINK HULLE KAN SING, LEER BY JOU! HOU SO AAAN!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @xXTheoLinuxXx
    @xXTheoLinuxXx Před 7 lety +17

    Weer een artiest waar jullie in Zuid-Afrika trots op mogen zijn. Groeten uit Nederland.

    • @hinse2446
      @hinse2446 Před 7 lety +5

      Theo Buunermond Echt mooi zingen kan deze zanger

  • @Elliekipellie
    @Elliekipellie Před 8 lety +2

    Excellent Refentse!

  • @thunderslap7390
    @thunderslap7390 Před 8 lety +9

    Amazing this how we will unite our country

  • @Humurus1
    @Humurus1 Před 7 lety +5

    Love love love dit. Mooi lied, beautifully gesing. Doen so voort!!! Ek hoop ons hoor nog baie van jou

  • @snake_babezxx8009
    @snake_babezxx8009 Před 6 lety +4

    love this guy's music!

  • @Rhiptoglossa
    @Rhiptoglossa Před 8 lety +2

    Wow! Eks baie kieskeurig met my musiek, maar 10 sekondes en eks jou fan! Goeie stem, goeie woorde en dan die klein verrassing! Uitstekende werk! Hou aan, hou uit, jy gaan baie beroemd word!

  • @deonandreroos2533
    @deonandreroos2533 Před 5 lety +3

    Wow wow wow!!! You have an amazing voice. Keep smiling because it's infectious 😊

  • @jacohoon9864
    @jacohoon9864 Před 7 lety +4

    mooi man mooi, ek moet kleur in bring, die ou is Afrikaans...

  • @lolla1309
    @lolla1309 Před 8 lety +6

    Jou talent is ongeëwenaar! Doen so voort asseblief!

  • @michellebester9971
    @michellebester9971 Před 7 lety +2

    jy is so n fantastiese voorbeeld vir almal!! dankie vir die mooi liedjie!!

  • @juandebeer1135
    @juandebeer1135 Před 7 lety +1

    Wate persoon Refenste baie mooi diepte klanke wat di man sing.Sterke voorentoe

  • @ingevanwyk3956
    @ingevanwyk3956 Před 8 lety +2

    GROOT FAN REFENTSE!!♡♡

  • @martinday1769
    @martinday1769 Před 8 lety +2

    wow dis een amazing stem wat jy het my friend, hou AFRIKAANS BO!!!!!

  • @thunderslap7390
    @thunderslap7390 Před 7 lety +2

    Amazing, who would have known, brother!

  • @darryllharding8306
    @darryllharding8306 Před 7 lety +1

    Well gedaan Refentse jy is n legend. Ek hou baie hiervan.

  • @RailTimePhoto
    @RailTimePhoto Před 8 lety +3

    your music gets better and better... been a fan since that first facebook clip! Keep going!

  • @anistaoosthuizen8733
    @anistaoosthuizen8733 Před 6 lety +1

    Een van my fav songs om te luister...!!!!!!

  • @sallystuurman4833
    @sallystuurman4833 Před 6 lety

    Wooooooow...Refentse jou doring...!!! Dis pragtig...

  • @phsycadelicbutterfly
    @phsycadelicbutterfly Před 8 lety +2

    hello!! wow die man kan nogal mooi sing hoor

  • @lorrainestearnvanleeuwen6631

    Awesome stem! En 'n awesome liedjie, hou so aan, skryf nog sulke liedjies. God seën jou.

  • @cantalibre4708
    @cantalibre4708 Před 5 lety +2

    Awesome!

  • @fat0elle0thin
    @fat0elle0thin Před 8 lety +1

    *HOENDERVLEIS* jy het n ongelooflike stem!! SO talentvol!!

  • @koevoetsgaming4428
    @koevoetsgaming4428 Před 5 lety +2

    Wow! Absolutely amazing!!!!

  • @richardkgotlaetsile2972
    @richardkgotlaetsile2972 Před 5 lety +1

    Bro cn we meet one day ur killing ths language

  • @amandacoetzee8357
    @amandacoetzee8357 Před 7 lety +2

    wow dis mooi, dit is wonderlik dat jy afrikaans sing, met jou pragtige stem.

  • @chrisadams4681
    @chrisadams4681 Před 6 lety +1

    my most fav sont this guy has a beautifull voice

  • @Robz18T
    @Robz18T Před 8 lety +2

    Baie nice song tjomma! Hou so aan met daardie goeie stem.

  • @elainetheron4626
    @elainetheron4626 Před 8 lety +2

    great great great jy is awsome!!

  • @dirkvangreuning3588
    @dirkvangreuning3588 Před 7 lety +4

    Fenominaal!!!! Puik!!!! Briljant!!!! My beskrywende woorde raak te min.....

  • @questeblom2024
    @questeblom2024 Před 8 lety +4

    well done.!!!☺👌☝Refente jy het n amazing stem en mense besef nie dat mense ongelooflike talente het nie en elke een het verskillende talente en hou aan om liedjies te maak dit gaan jou ver in die toekoms in vat..☝👍

  • @LadyB33
    @LadyB33 Před 5 lety +2

    Brilliant artist!!

  • @marcellecoetzee5559
    @marcellecoetzee5559 Před 7 lety +2

    Pragtig! Dankie Refentse.xx

  • @zunebeytell2912
    @zunebeytell2912 Před 7 lety +2

    Awesome liedjie Refentse love dit

  • @johanmash
    @johanmash Před 8 lety

    Mnr Refentse jy het 'n nuwe fan

  • @MarkdeScande
    @MarkdeScande Před 6 lety +2

    Nog mooi #afrikaans lekker man lekker

  • @michelleengelbrecht7388
    @michelleengelbrecht7388 Před 8 lety +2

    well done! love it.

  • @newnegritude1550
    @newnegritude1550 Před 7 lety +1

    Ik vind het liedje echt leuk!

  • @HettieMz
    @HettieMz Před 8 lety +3

    Absolute hoendervleis stem!! Pragtig Refentse.

  • @arienaventer5857
    @arienaventer5857 Před 8 lety +2

    love this song

  • @thunderslap7390
    @thunderslap7390 Před 7 lety +5

    Jy mag maar! liefde van Afrikaans!

  • @angusdup5727
    @angusdup5727 Před 5 lety

    ek is n groot fan. kry hoendervleis elke keer.

  • @eriel3602
    @eriel3602 Před 8 lety +2

    Beautiful

  • @Humurus1
    @Humurus1 Před 4 lety +1

    So mooi !!

  • @carljansevanrensburg2440

    Hoe verlang ek nou huistoe hier ver in Taiwan. Jy het die mooiste stem wat ek in jare gehoor het.

  • @EJansenvanRensburg
    @EJansenvanRensburg Před 8 lety +1

    Jy het 'n fantastiese stem, ongelooflik!!

  • @MrGibo2000
    @MrGibo2000 Před 8 lety +6

    Brilliant !!

  • @daanhooiveld8940
    @daanhooiveld8940 Před 3 lety +1

    Ek is Nederlander, maar ek stel baie belang in Afrikaans. Hierdie liedje is so mooi en ek wil dit in Nederlands vertaal. So hierom die vraag: Kan iemand die lyrieke uitskryf?

  • @liandrilensley8632
    @liandrilensley8632 Před 8 lety +1

    Jy is so flippen awesome ! True inspiration!

  • @zihanconradie8731
    @zihanconradie8731 Před 7 lety +1

    Jy sing baie mooi hou aan ons taal vorentoe te dra

  • @catztourssafaris5328
    @catztourssafaris5328 Před 8 lety +1

    Pragtig. Jy het beslis baie talent. Hou so aan

  • @WillieJu
    @WillieJu Před 6 lety

    uyakhuthaza abantu baseNingizimu Afrika

  • @carmennel4737
    @carmennel4737 Před 8 lety +1

    jy't so 'n mooi stem!

  • @ernahamer6499
    @ernahamer6499 Před 10 měsíci +1

    Prachtig ❤❤❤

  • @estersasser1773
    @estersasser1773 Před 8 lety +1

    Dis pragtig, ek luister graag!

  • @jaques.verster
    @jaques.verster Před 7 lety +1

    2:12 ek is onskuldig :P. Briljante stem!

  • @danedutoit1195
    @danedutoit1195 Před 7 lety +1

    jy sing ongelooflik mooi

  • @janettehuisamen7009
    @janettehuisamen7009 Před 8 lety +1

    Puik sanger wat nog ver gaan kom!!!!!

  • @robynned2659
    @robynned2659 Před 7 lety +1

    Dit is absoluut "amazing"!!! Well done!!! Waar is jy gebasseer?

  • @theavanantwerpen8379
    @theavanantwerpen8379 Před 7 lety +2

    Awsome :)

  • @se7enel3v3n2
    @se7enel3v3n2 Před 4 lety +1

    Absoluut mal oor jou musiek!

  • @jaimejoubert6679
    @jaimejoubert6679 Před 7 lety

    lovely

  • @kylefortuin5725
    @kylefortuin5725 Před 3 lety

    Inspirasie😌💯💯

  • @carikafletcher8283
    @carikafletcher8283 Před 7 lety +2

    Jy sing uitstekend en laat afrikaans weer goed en suiwer klink. Baie dankie. Hoop en bid jy sal dit baie ver maak. Sterkte.

  • @lirenebezuidenhout6159

    wow inderdaad n goue stem.....kan nie ophou luister

  • @erincrisp6041
    @erincrisp6041 Před 7 lety

    mooi man mooi

  • @donovankuhn644
    @donovankuhn644 Před 8 lety +6

    haai my naam is Donovan kuhn asb kom na ons skool Richardsbaai en kom deel jou wonderlike talent saam ons asb ..!!

  • @bonitastruwig5153
    @bonitastruwig5153 Před 8 lety +2

    Ongelooflik talentvol

  • @quinettebarrington8041
    @quinettebarrington8041 Před 7 lety +1

    Baie mooi Afrikaans hou so aan , Jy mag maar

  • @marlenevanderwesthuizen5709

    Baie mooi! jy mag maar dude!

  • @marnusstopforth3129
    @marnusstopforth3129 Před 6 lety

    "Baby Wat Eet Ons Vanaand?" Die eerste man in geskiedenis wat dit vir sy vrou gevra het is uit die paradys uit gejaag!!!

  • @salomedekock4541
    @salomedekock4541 Před 8 lety

    Pragtig

  • @charletcrouwcamp5931
    @charletcrouwcamp5931 Před rokem

    jo, kyk jy is awesome, ek sweer xxxx

  • @lizettelombard586
    @lizettelombard586 Před 8 lety

    awsome. Jy mag maar! pragtig

  • @gigahertzpc
    @gigahertzpc Před 7 lety

    jy rock

  • @armandrossouw65
    @armandrossouw65 Před 8 lety +11

    amazing! Zuma moet die sien.

  • @roy904
    @roy904 Před 7 lety

    goodsong

  • @anitavanschalkwyk6525
    @anitavanschalkwyk6525 Před 7 lety +1

    jy gaan nog nr een word in Suid Afrika

  • @MrBrenkie
    @MrBrenkie Před 7 lety +30

    Die man mag maar. Trots Afrikaans....

  • @reasonncube6331
    @reasonncube6331 Před rokem

    Afrikaans tal mooi

  • @martinmartins7168
    @martinmartins7168 Před 7 lety +9

    Dis natuurlik ongelooflik.....

  • @Boetie46
    @Boetie46 Před 8 lety

    MUSIC IS MOOI

  • @hendrikjansen3572
    @hendrikjansen3572 Před 7 lety +2

    35 mense wat deur die dinges is.

  • @carmenvljn
    @carmenvljn Před 6 lety

    Asseblief sing Voshaarnooi!