Juan Boucher - Kan Ek
Vložit
- čas přidán 6. 08. 2024
- Juan Boucher se nuwe musiekvideo "Kan Ek"
Regisseur:
Cinnematic Connections
Kameras :
Cinnematic Connections
Vervaardigers:
Vonk Musiek
Redigeerder:
Juan Boucher
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Liedjie op geneem by CoolerBox Studios:
Tertius Human
Liedjie Publikasie:
Juan Boucher / Vonk Musiek
© Vonk Musiek 2021
www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek - Hudba
Een van ons beste Afrikaanse sangers by verre......Dankie tjomma....
❤ dit!!! "Kan ek"...diep woorde, wat jou siel raak...🦋⚘
Juan, Meester van Afrikaanse musiek
Well done musiek soos joune wat ons Suid Afrikaaners ini buite land ani sokkie hou
Jou musiek het altyd mening. Lekker beats en mooi woorde. Jy is 'n legend!!!
ek laaik al jou songs jaun boucher jys diw beste
dankie julle is leggends
Jy is awsome en ek love jou musiek... ❤️
Wow versot op die liedtjie🥰🎉💓💃💃💃💃
AMAZING song!
Sjoe, baie treffend, mooi lied v man vir sy vrou, pragtig💛👌
Beautiful soos altyd. Love dit!!!
Lekker musiek jy is ʼn legend❤❤
Awesome.... jou musiek is altyd n wenner ❤
Stunning song ❤️❤️❤️
Love this
Wow!!!! ❤️
Awesome Juan Hou so aan jy's my rolmodel
You shows amazing ek en my vrou op jou song getrou ons word een
Jy's 'n Legend.
tt898p9h7778ķ⁹90
Luvit. Epic JB jou legend
Perfect! Greetings from the Czech Republic! 👍
❤️
Bevange, bevonk, ongelooflik! Soos altyd
Bja nice Juan 🔥
Jy mag maar! Love it.
Beautiful sjoe
Pragtige liedjie
Jy kan mar ja.
Mooi song JB
Juan, van dat Ek jou musiek ontdek het is Ek gek oor dit.Lank lewe Afrikaanse musiek. No more Ozzie rubbish for me. Do appreciate it enormously. Thanks Juan.
Ons mis jou pella
Weereens ontstel Juan ons nie met n musiek video of liedjie nie
Danki vriend ek is franco is n ware woorde
Dit Gaan befok klink
444
4kingfantasties
Luister vir my ek weet jy Gaan snaaks dink maar jou stem is mooi maar doen n liedjie waar jou stem hoog Gaan en n ruk en Dan weer afkom maar hou hom hoog vir ruk want jy kan
❤