Riaan Benadé - Gooi Nog 'n Whiskey
Vložit
- čas přidán 20. 08. 2020
- Gooi Nog 'n Whiskey performed by Riaan Benade. © 2019 Coleske Artist AIG.lnk.to/SpontaanMB
Starring Marno van der Merwe & Kate Roothman
Director and DP: Christian Wolf
Executive Producer: Johan C Venter for Coleske Artist
Creative Directors: Paulo Azevedo, Christian Wolf, Riaan Benade and Johan C Venter
Production Assistant: Analda Breedt
Camera and Lighting Assistant: Hanru van Zyl
Makeup and Styling: Suna Robberts
Post House: BrickWolf Creatives
Editing and Color Grade: Christian Wolf
Sound design: Christian Wolf
Final Mix: Paulo Azevedo
Johan Botha: Owner @ Picasso's Pub an Pizzaria
Anina De Wet: Location manager for Picasso's
Eloise Scheepers: Extras Coordinator for Picasso's
André Vermeulen: Location Manager for House
I haven't been to South Africa for years but I grew up there and I miss it every day cince many years ! Your music helps me to survive ❤️🙏🏼
Where r u ?
Fv v❤ubsmz
4:38 znn hvxmzbus
Ek sweer die mense in London dink ons Suid Afrikaners is verslaaf aan whiskey! ek luister die song elke dag oppad werk toe, klip hard asof ek uit n taxi rank kom!
Luister hierdie liedjie maklik 10 keer n dag!! AMAZING!!!
Jy het geen Idee hoeveel meer waardering ek vir My Vrou het nie na ek die song geluister het....💜💜💜Stay Blessed Brother🙏🏼👏🏼👊🏼
Snaaks hoe n simpel video en woorde mens so Baie Kan laat besef... Ek sit met trane in my oë by die werk en Wil nou net met alle geweld my vrou vashou en haar weer herinder hoe lief ek haar het😭😭😭dankie Riaan... Jys briljant
Sjoe, vang hierdie lirieke nou hierdie hart van my!
Die 13 mense wat die thumbs down gekies het weet seker nie wat musiek is nie.
Ja ek will ook weet wie het thumbs down gedruk
ja nee dit is absoluut belaglik!
Hys amazing
Usa loves South Africa and her angelic singers
Ek luister altyd vir songs met bedoeling. En jy Meneer. Het my volle aandig. Welgedaan. Dis n awesome lied
Die Afrikaanse "Roan Ash" wat ons nodig het
Vanaand gooi ek nog n Whiskey opreg dankbaar vir als in my lewe....
Yes Riaan. Well done, op die nuwe liedjie. Hou so aan. Sien uit na nog
Aaah so lekker song ou!
Bitter mooi lirieke soos mens net in Afrikaans kan kry! Love dit! Doen so voort!
Gooi maar nog n whiskey lekker liedjie tjoma 👌👌
Dis amazing om in n comment section te wees Met Afrikaanse mense wat weet wat regte musiek is
👌🏼
N amazing song
So gooi ma nog 'n whiskey...
En eet 'n rice crispy....
Love die liedjie! Hey Marno! My dogtertjie wil nie glo dat ek saam die oom vir 'n jaar lank 'n huis gedeel het toe ons in ACTS was nie. Awesome video en song
Sal wat gee dat jy en Bernice west 'n duet doen!!!! ❤
Waar was jy al die tyd met 'n stem soos joune. Kon nie wag vir hierdie cd nie. You rock Riaan Benade
Poes mooi liedtjie hierdie ek lovit
Bepok goed !!🎉 Die lietjie raak aan daai stukkie van my hart wat ek wegsteek vir die wereld en in n mate vir myself om aan te beweeg .
Amazing 🎉
Jy kan maar sing Riaan Benade!! Ons kort meer van jou
Christiaan weet hoe ek voel oor sy videos, so ek gaan nie eens die gesprek begin oor die video nie. well done op hierdie bra!! strongs met jou loopbaan! Mag dit 'n vreugdevolle een wees!
Hoe 'fix' ons dit?lol
Well done Riaan!!
Die Here se genade groot oor jou toekoms
Lekke om oom Marno hier binne te sien .✌✌
Baie liefde vanuit die DRC ❤
Ek luister hom seker 10 Keer n dag
I don't understand but i love your voice 💕
Its a beutiful song about whiskey and someone breaking his heart
Dis omdat dit in Afrikaans is
😅
@@elanzaoosthuizen5862 no shit😂jk
@@traversesalt334 its a song about his pain for losing his love (she passed away). They met at a bar and she gave him a Whiskey shot, so now his asking for another Whiskey to try and stop the pain in missing her.
Vanoggend op rsg gehoor..ek gee dit n like
Brilliant song, so uniek. Wow ek het waardering vir hierdie
best best love this song
Oom is Awesome. Di song is n treffer. Gooi my nog n wiskey. "NOU JAG ONS OOM"
So Mooi! Dankie!
Ek bly hom oor en oor speel ek love die akteurs ek loooove die liedjie dis my gunsteling well done❤😁
Wat n mooi liedtjie die n mens moet na die woorde luister dit is rerig baie mooi en sy stem is ongelooflike mooi well done Riaan mag jou loopbaan n groot sukses wees en mag dit net sterker word en groei
love die liedjie dankie Riaan❤️
Damn Riaan, what a song en video! Well done meneer!
NICE 👍 you are the best Pieter de Bruin
Dis AWESOME Riaan!!!!
In trane!!! Flippit! BEAUTIFUL 🎉👌🏻
Baie mooi....jy het 'n besonderse stem...love jou musiek...dankie ....
Baie mooi Riaan jy is awesome en kan maar sing well done 👏
Ek het geweet toe ek die liedjie gehoor het dat dit soos amazing is en daar daar n storie is agter die liedjie.......maar die nie verwag nie al wat ek se is WOW mag die 16 wat dit nie like nie wel m kramp kry waar dit saak maak. Ek weet almal het n opinie maar rerig, Well done die is nou my favourite na Spontaan !!!!
Amazing great song ever
Masterful Riaan
Wow nice song Riaan this is real life heart braking song
Love die song !
riaan jy en bernice sal n goeie song maak
Well done met die song is awesome riaan sien uit na die volgende een 😀
Omw! Net wat 2020 kort 👌
Fantastiese liedjie, jy't 'n nuwe top fan. Ons soek wel meer videos asb. dit gee soveel meer betekenis aan 'n liedjie. Welgedaan.
Great liedjie!🙂🙂🙂
Jou musiek is regtig bakgat. Love hierdie song
Great song.
Beste liedjie ooit awesome stem👌😁
Love die song 🥺❤️🖤❤️🖤❤️
Love your voice.
Awesome verby ..
Fenominaal
wow, just wow
Great song
Hello oom Riaan baie dankie Vir gester aand dit was baie lekker
Mal daaroor! Dit is pragtig....
Dis ongelooflik mooi !!! Well done mag die een die eerste wees van baie treffers!
Jys amazing
Love die song
Wow ek is ń huge fan van jou musiek
#love dit!!!
Awesome nuwe talent
EK is So Fan
Loves from Turkey
Hart Roerend ♥️♥️
Amazing, jy mag maar hoor 🔥
Awesome song ou
Koop n paar bottels want daar is baie Vis in die see. Cheers
Fokken awesom song!!! Well done.
Baie nice.
Adri Roux ❤❤❤❤❤😊😊😊😊😊😊
I love you riaan specially your song there was jesus.
Mooi. gedoen
❤🔥
Mal Daaroor. Geluk Riaan!
Anderson Brazil!!!!👍👋
Mal oor die song🔥
💟
Tyd....moet nooit dink jy het baie daarvan nie!
Awesome show gewees vannaand by Maroela!
jo Riaan ek hou baie van j song ou en ons praat nie eers oor j stem nie jo ek sien j goedd op tik tok jo j kan mar sing ou ek wens net ek kan soo stem kry soos j jo mar ja love jou en dalk sal ek j een dag kan sien 🥰🤣 hou an en ek wil vir almal daar buite se hou vas an j droome # love jou
Kan iemand my asb verduidelik wat presies gebeur 2min in die song in?
Die is n amazing song met baie bekentenis in my lewe... just wow
nice
Fokkkk3n Amaazing!!!!!!!!!!!!
Hoendervleis 🔥❤
Vars!
⭐⭐⭐⭐⭐
Freaking great mah dude. Ek soek meer😂
🥃
Die scene op 3 min, dit het my gebreuk want my ex vrou het gebabort sonder my te se
of jy en jaun
Eina
Hoekom los sy hom??
Lieg vir my