Juan Boucher - Dans Met Gevaar

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 14. 12. 2022
  • Geniet Juan Boucher se musiekvideo van Dans Met Gevaar. Geniet die enkelsnit op die digitale platform van jou keuse -- linktr.ee/juanboucher
    Regisseur
    Quintin van der Merwe
    Kameras
    Quintin van der Merwe
    Redigeerder
    Quintin van der Merwe
    Kleur Redigeerder
    Quintin van der Merwe
    Musiekvideo Konsep
    Juan Boucher & Quintin van der Merwe
    Produksie Bestuurders
    Quintin van der Merwe
    Musiekvideo Vervaardiger
    Quintin van der Merwe
    www.realmusic.co.za/
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek
  • Hudba

Komentáře • 63

  • @chrisjoubert1349
    @chrisjoubert1349 Před rokem +18

    Seker een van die beste Afrikaanse sangers in Suid Afrika. Well done Juan.

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před rokem +19

    🕺🌎💃Ons almal dans al lank met die gevare wat om ons is, maar gelukkig is die musiek van #JuanBoucher daai veiligheid waarna ons keer op keer kan terugkeer.

  • @SuperSpiderman1979
    @SuperSpiderman1979 Před rokem +16

    Jy Disapoint Nooit nie Juan. Dankie vir jou mooi Afrikaanse liedtjies wat met n mens se siel kan praat !! Jy is soos n goeie Rooi wyn 👍😁

  • @carlienmurphy8438
    @carlienmurphy8438 Před rokem +7

    Jou musiek, jou woorde...altyd onbeskryflik mooi. Musikale genie dit is jy😇💝

  • @louisedejager3912
    @louisedejager3912 Před rokem +8

    Sjoe, dis sooo mooi. Ek hou Baie van die woorde, veral waar die kinders saam sing. Sy liedjies praat met my. Dankie Juan

  • @charlotteviljoen3826
    @charlotteviljoen3826 Před rokem +5

    Al sy songs praat met n mens se hart❤ absoluut mal oor sy musiek!

  • @zeldarheeder3380
    @zeldarheeder3380 Před rokem +7

    Nog n treffer met hierdie treffende stem ❤️ kinders se sang maak dit ekstra spesiaal.
    En die video.....wow wow wow

  • @shanlize7742
    @shanlize7742 Před rokem +5

    All of his songs are fabulous but this one truly rocks!

  • @missmollie2620
    @missmollie2620 Před rokem +3

    Elke keer beter en beter! Die man bestuur die afrikaanse boot!!

  • @brendavandyk3187
    @brendavandyk3187 Před rokem +2

    Dankie dankie dankie ...die woorde binne ons...ons dans met die medewete dat ons almal een is...die liedjie weereens n treffer...fantasties

  • @salomieelizabethnortje7714

    So mooi ......awesome song ...praat met jou siel....kinders saam gee dit net meer diepte....luv die song Juan..

  • @cornel_de_Scande
    @cornel_de_Scande Před rokem +3

    Bitter mooi liedjie.....

  • @lydiaeloff3516
    @lydiaeloff3516 Před rokem +3

    Pragtig, nuwe gunsteling, jy het die mooiste stem...💕💕

  • @riaandewittmusicsouthafrica

    O donner dis pragtig!

  • @user-qb7ol8pk7w
    @user-qb7ol8pk7w Před 11 měsíci

    Jaun Boucher Ek is Mal oor Jo musiek jy is en sal altyd n legende bly,Ek weet ni hoe Ni,Jo musiek is Awesome,jy weet net wat ons wil luister,Kan Jo musiek begin en Al Di songs luister en dit raak net beter en beter,jy is di. Beste afrikaanse Sanger,well done you so aan

  • @margaretvanwyk5366
    @margaretvanwyk5366 Před rokem +2

    So altyd weer n treffer. Wow

  • @bernicebernice2970
    @bernicebernice2970 Před rokem +1

    My hart sal dit NIE HOU! Jou musiek praat my hart se taal. My yster! My man weet al...braaityd is Jou musiek. Reistyd is Jou musiek. Wie is jy.....jy is absolutely so so so sensitief....mens kan dit net eenvoudig nie mis nie !

  • @anelizeengelbrecht5327
    @anelizeengelbrecht5327 Před rokem +3

    Bitter mooi song en bitter mooi stem

  • @TersiaNel-tr2yv
    @TersiaNel-tr2yv Před 7 měsíci +1

    Hello juan ek mal oor jou musiek ek en my man ons love jou musiek op ons fone is net jou musiek hou aan juan ons kani wag om jou te ontmoet nie

  • @ankiajansevanrensburg4841

    Sjoe jy verbaas my elke keer, dis amazing..

  • @stephaniesimpson1807
    @stephaniesimpson1807 Před rokem +1

    Lief dit baie Juan

  • @mariaandejonge2371
    @mariaandejonge2371 Před rokem +5

    lekker bella, so bly vir jou dat jy in die music video kon wees en jou engellike stem met die wêreld kon deel😉😃😘

  • @andregrobler3549
    @andregrobler3549 Před rokem +1

    Juan dis n mooi liedjie awsome.kan nie wag om jou in April te sien by die Barnyard in Durban.Bakgat van Andre.

  • @johanolwage3919
    @johanolwage3919 Před rokem +2

    Hoendervleis mooi!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před rokem +2

    Sjoe, stunning song, hou v jou stem🙌✝️💞

  • @anna-miecrawford75
    @anna-miecrawford75 Před rokem +2

    Pragtige song ek love dit

  • @karenbleeker6389
    @karenbleeker6389 Před rokem +1

    Loveit Loveit Loveit 😘😘😘💃💃

  • @daphnebacher4627
    @daphnebacher4627 Před rokem +1

    dis baie mooi woorde 🤗

  • @mariettebester4861
    @mariettebester4861 Před rokem +3

    Luv dit ❤ 😊

  • @annetteleroux8845
    @annetteleroux8845 Před rokem +2

    Baie mooi

  • @TwanetteMuller
    @TwanetteMuller Před 11 měsíci +1

    Wow

  • @stephanlambrechts8208
    @stephanlambrechts8208 Před rokem +2

    Sien jou 30 Desember in Struisbaai, hoop jy sing die nuwe liedjie daar!

  • @judy-jenekoen4923
    @judy-jenekoen4923 Před rokem

    NOMMER EEN OP MAROELA MEDIA !!! WOW !!!

  • @skylinehero
    @skylinehero Před rokem +2

    Jy mag nie aftree nie my maat. Ek weet dis nog ver maar moet nie eers waag om daaraan te dink binnekort nie. Well done. Baie goed!

  • @marieholtshausen8567
    @marieholtshausen8567 Před rokem +1

    Baie mooi wow

  • @MerciaMA
    @MerciaMA Před rokem +1

    dankie

  • @heinrichcohn5317
    @heinrichcohn5317 Před rokem +1

    Legend #JuanBoucher

  • @deirdrehorn3998
    @deirdrehorn3998 Před rokem +2

    Stunning😊

  • @danielacowley5834
    @danielacowley5834 Před rokem +1

    ❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @joggiekleinsmit8837
    @joggiekleinsmit8837 Před rokem +1

    my maat daar waar jy is loop afrikaans OOP well gedaan my maat hou soo aan groot asb

  • @shaunvdm7127
    @shaunvdm7127 Před rokem +3

    Amazing wow💪🏻💪🏻💪🏻

  • @ruanniemann9765
    @ruanniemann9765 Před rokem +1

    📝❤️🎤🎸🎤❤️🤗🎸❤️🎤🎸

  • @friedafourie1493
    @friedafourie1493 Před rokem

    Baie mooi liedjie

  • @johanjacobs9179
    @johanjacobs9179 Před 11 měsíci

    Jy is Awesome ❤

  • @hooglandsekuriteit9052

    Dario G, Voices... The Beach
    Sies julle, die wysie is "geleen"

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 Před rokem

    Mooi liedjie ❤️❤️❤️

  • @aubreykruger7291
    @aubreykruger7291 Před rokem

    Yster!

  • @terrymcroye7955
    @terrymcroye7955 Před rokem

    Kaapastad?

  • @ettiennepayne775
    @ettiennepayne775 Před rokem +1

    Bly maar net die beste
    Jou musiek is m@er goed
    Respek

  • @gravett500
    @gravett500 Před rokem

    SY MUSIEK LAAT MY LEWE KRY SOOS GEEN ANDER KAN

  • @warrenvanderwesthuizengili8869

    Hou van elke musiek video van hom hy mag maar sing

  • @jacooosthuizen8029
    @jacooosthuizen8029 Před rokem

    Juan jou musiek doen dit net vir n mens jy moet weer Rosetulee toe kom

  • @gerhardmeyer5801
    @gerhardmeyer5801 Před rokem +1

    Moenie met gevaar speel nie vriend

  • @mariejacobs5890
    @mariejacobs5890 Před rokem +1

    My Hero Hy mag. Maar sing

  • @DricoFourie
    @DricoFourie Před rokem

    Nodag j help met my music kan j help 🎉

  • @antonetteetsebeth3862
    @antonetteetsebeth3862 Před rokem +1

    ❤❤❤❤❤❤

  • @aletcloete6910
    @aletcloete6910 Před 10 měsíci

    Wow