Juan Boucher - Twaalf Rondtes
Vložit
- čas přidán 23. 03. 2022
- Geniet Juan Boucher se musiekvideo van "Twaalf Rondtes"
Reggiseur:
Juan Boucher & Quintin van der Merwe
Kameras:
Quintin van der Merwe
Redigeerder:
Quintin van der Merwe
Kleur Redigeerder:
Quintin van der Merwe
Musiekvideo Konsep:
Juan Boucher & Quintin van der Merwe
Produksie Bestuurders:
Quintin van der Merwe
Musiekvideo Vervaardiger:
Quintin van der Merwe
Juan Boucher - Sosiale Media:
Facebook: web. juanboucherp...
Instagram: juanboucher...
TikTok: www.tiktok.com/@juanbouchersa...
Vonk Musiek - Sosiale Media:
Facebook: / vonkmusiek
Instagram: vonkmusiek...
TikTok: www.tiktok.com/@vonkmusiek?la...
www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek - Hudba
Ek moet se Juan Boucher se musiek is tydloos en ek kan elke dag daarna luister. Definitief een van die beste sangers in die Afrikaanse musiek, regte rooiwyn musiek
Wys jou net hoe tydloos Juan Boucher se musiek is. Daar is geen "expiry" date op goeie musiek soos syne nie. Dit maak nie saak hoe lank dit al uit is nie.
💓🎵🎵💯🎵🎵💓
Wat kan mens se van die man behalwe uitstekend❤
Jaun Boucher nou weet ek hoekom jou musiek my so aantrek. Jy sing met jou hart en siel en ek love dit oneindig baie🥰🥰🥰
Awe
Juan I just LOVE your music!!
Ek is mal oor sy musiek. Pragtig 💖💖🎶🎶💝💝
Die beste van die beste.
Die man sing vir my so mooi van dag 1 af so eg en sing met gevoel regtig so mooi!!!!!!
Jys n legend
I absolutely love your music juan wish I could see you live but I'm in Australia. Also love Rudolph guitar playing should almost be illegal what he can do to a guitar he makes it sing too. You two are fantastic together
Love the poetry
Dankie baie my Liefste Engel, Reyno Gavin Vermeulen. Love You Forever and Ever to the moon and back Mwah ❤️❤️❤️😘😍💞 I am so glad you where part of my life ❤️
Welgedaan julle 🙌🙌🙌🙌 Ek 😍 die musiekvideo 👌👏
Well done ek hou van die idee dat jul dit in die bos geskiet het
Puik Musiek!
Mooiste
Ek like jou songs
Fantastiese stem Juan.
Dis so mooi... dankie
Beautiful JB !!! was waiting for this song's music vid. and again stunning !!!!! perfect !!!! Love every word
❣❣❣❣
🔥🤘
🎸🎤🎸🎤🎸🎸🎸🤘🤘🤘
What a tune my man !! 👍
Ek is bitter baie lief vir jou musiek!! Hou dit so 💪💪💪💪💪
Awe hoe gaan dit
@@ajfaulkner330 Hello... lekker en daar?
So mooi song dit is worde atta
Jou musiek is asemrowend mooi.
Beautiful
👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍
Baie Mooi
Wow. Well done. Amazing
Spontaan!!!!
He is so talented
❤❤
Musiek vir die siel Juan Boucher wel gedaan
Wanneer hoor ons weer iets met BEAT. Beste een nog ONS WORD EEN💝💝
Awe Ek is AJ
Eish ou maat, jou goeie musiek speel op 'n persoon se harts snare, welgedaan!
Jy mag Maar !!!
Dis bosveld, kampvuur en Juan Boucher se musiek in die agtergrond is tydloos....
Hi
Bad company
Soos jy verouder raak jou musiek net beter! Welgedaan!