Was betrokke in seksuele verhoudings a.g.v. verkragting

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 21. 10. 2023
  • Isabel was verkrag op ‘n jong ouderdom wat haar lewens keuses beïnvloed het. Sy kon nie verstaan wat met haar aangaan nie, hoekom voel sy verwerp en niks werd nie. Sy moes eers leer wat is ware vergifnis voordat haar genesing kon begin het.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    / @diegetuienis
    diegetuienis.co.za/
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchonthemove.com/res...
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    CZcams Library
    A Quiet Thought
    - Wayne Jones
    / @waynejonesmusic
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com

Komentáře • 7

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w Před 2 měsíci +1

    Amen dankie vir die awesome getuienis mag God jou altyd vas hou👏👏

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Před 8 měsíci +2

    WOW! haar getuienis! is n inspirasie! Mag sy gesëend wees die res van haar lewe! Liewe Juanita jy is en bly n inspirasie!...Jy is prágtig!! xxxx

  • @HanliedeJager
    @HanliedeJager Před 5 měsíci +1

    Wow wow wow!!!!!

  • @susanknoetzer1309
    @susanknoetzer1309 Před 8 měsíci +3

    Isobel jou getuienis vandag spreek vir sovele vrouens wat hulself erken in hierdie getuienis....my bybelvers wat die Here my gegee het getuig ek oral oor myself.
    Filippense 4 :13
    Wanneer dit moeilik gegaan het in die afgelope 18 + jaar het ons Hemelse Vader die vers in my gedagtes net weer laat op kom.
    Dit hou my staande...
    Baie sterkte vir toekoms.
    Baie liefde en seëninge Amen
    Mooi loop.

  • @debbiedodd8720
    @debbiedodd8720 Před 8 měsíci

    🙏🏻♥️

  • @naomimuller6739
    @naomimuller6739 Před 8 měsíci +2

    Dit was net Sy liefde aleen