Kan jy glo ... 7x jaar!!!

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 30. 03. 2024
  • Kan jy glo dat sewe jaar terug het ons, ons eerste video gelaai. Kom saam met ons op die toer oor sewe jare se goeie tye as ook die slegte tye.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    / @diegetuienis
    diegetuienis.co.za/
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchonthemove.com/res...
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    CZcams Library
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Video Editing program:
    Capcut desktop
    www.capcut.com/

Komentáře • 79

  • @antoinetteliebenberg7721
    @antoinetteliebenberg7721 Před 3 měsíci +2

    In my 52 jaar kan ek eerlik se God dra ons..ek het my kinders voor Sy voete neergele..gebly bid..ons vrrtroue word getoets.. soveel wonderwerke het in my lewe gebeur..bly net glo en vertrou op God

  • @AjePelser
    @AjePelser Před 3 měsíci +2

    Well done good and faithful servants enter the joy of the Lord in all the good news published! Glory to God!

  • @BertusVanDerLinden
    @BertusVanDerLinden Před 3 měsíci +1

    Dankie, ons waardeer julle. Al die Lof en Ere aan ons Koning Jesus!

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 3 měsíci

      Baie dankie Bertus, al die Eer aan ons Hemelse VADER

  • @corrieloots4736
    @corrieloots4736 Před 3 měsíci +1

    Wat n geseende bediening. Mag die Here julle seen. Hy is getrou. Prys Sy dierbare naam.

  • @ronelbreedt7
    @ronelbreedt7 Před 3 měsíci +1

    Dankie Here, dat U so getrou is. Alle Eer, Lof en Aanbidding kom U toe. Amen 🙌❤️

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w Před měsícem +1

    Amen Prys Die Here ek is mal oor julle en Al die getuienisse wow ons dien n awesome God 👏👏👏👏👏

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m Před 3 měsíci +1

    Baie dankie vir die bemoediging woord waardeer dit baie

  • @spiritandtruthworshippers
    @spiritandtruthworshippers Před 3 měsíci +1

    Wow, die is awesome alle eer to ons Almagtige Vader! Mag julle in alles geseend wees.

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 3 měsíci

      Dankie Angelique. Net JESUS het ons deurgedra

  • @marlenevaneyssen5462
    @marlenevaneyssen5462 Před 3 měsíci +1

    Baie dankie vir al julle harde werk as ñ gesin.
    Ons leër uit elke getuienis soveel.
    Mag Abba Vader julle Ryklik seën. Shalom 🕎

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Před 3 měsíci +1

    Amen. Prys die Here. Julle het aan gehou en nie toe gelaat dat mense julle afdruk. Loof Jesus vir Sy liefde. Hy het gesien wat julle doen en julle harte. Alle eer aan Jesus. Dankie vir al die jare se geseende boodskappe
    Baie Jesus liefde ✝️✝️❤️❤️🙌🙌

  • @lettiejaphta1918
    @lettiejaphta1918 Před 3 měsíci +1

    Ek love hierdie getuienis ❤❤❤

  • @user-bd7fs5hd2y
    @user-bd7fs5hd2y Před 3 měsíci +1

    Veels geluk Die Here seen jule

  • @yvonnelubbe3957
    @yvonnelubbe3957 Před 3 měsíci +1

    Baie dankie julle 4 vir die ongelooflike werk wat julle doen. dit word baie waardeer. Moenie dat satan dit stop nie, ons het julle nodig. Ek bid Abba se seen oor julle bediening.

  • @Opendoordesignsonja
    @Opendoordesignsonja Před 3 měsíci +1

    Baie baie geluk!!!! Nou weet ek hoekom die Here my Vrydag Pretoria toe vat vir n week ! Sal jou whatsapp ❤ God is groter as GROOT!!! 🙏🏻

  • @SAREL1963
    @SAREL1963 Před 3 měsíci +1

    So Baie dankie.God seen vir julle.Groete Bronkies inwoner ❤

  • @berylbyrne3768
    @berylbyrne3768 Před 3 měsíci +1

    Awesome, julle is great

  • @michellewoest8739
    @michellewoest8739 Před 3 měsíci +1

    Wow, ek mis nie 'n enkele getuienis wat jul opsit nie. Daar is altyd bemoedigende boodskappie. Dis waarlik kragtig om te hoor hoe die Here Jesus in verskillende mense se lewens Homself vir hul geopenbaar het. Jul bediening is 'n GROOT seën vir ons gesinnetjie!! Baie dankie vir jul getrouheid aan Jesus en om Sy Woord te verkondig. Mag jul geseën wees en jul grondgebied vergroot word. Baie Liefde ❤

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m Před 3 měsíci +1

    Die Here ken julle harte❤ en die Liefde wat u hulle het vir die dinge vir Hom kyk altyd op na u hule mag jule beker altyd oor loop met melk en heuning

  • @LeonieGrove-mo7ht
    @LeonieGrove-mo7ht Před 3 měsíci +1

    Dankie vir n wonderlike getuienis.
    Hou aan met julle wonderlike werke.

  • @tish2561
    @tish2561 Před 3 měsíci +3

    Soooooo encouraging, praise God!

  • @debsbenjamin4629
    @debsbenjamin4629 Před 3 měsíci +3

    Veels geluk. Die werk wat julle vir Die Koninkryk is wonderlik . Ons Vader in Die Hemel is getrou en Goed. Blessings met die pad vorentoe

  • @marindajackman8703
    @marindajackman8703 Před 3 měsíci +1

    Baie dankie julle, myself kyk elke maandag of daar van julle 'n uitsending is, dit is geestelike voedsel, en gee moed, al die getuienisse wat plaas vind deur die wonder werke en krag van ons Hemelse Vader..Shalom

  • @leonedelange1716
    @leonedelange1716 Před 3 měsíci +1

    Baie geluk julle 2 met 7 jaar. Dankie dat julle nie gestop het nie maar net deurgedruk het in die Naam van Jesus. Die Here se seën rus altyd op julle. Liefde en groete Leoné se Lange. ❤❤❤

  • @georgenorris2922
    @georgenorris2922 Před 3 měsíci +2

    Awesome ❤

  • @disciplemakerssa9913
    @disciplemakerssa9913 Před 3 měsíci +1

    Julle is amazing!! Ons is so lief vir jul!! ❤🎉❤🎉❤

  • @gailscott6828
    @gailscott6828 Před 3 měsíci +3

    Congratulations ! All Glory to God. I look forward to Monday mornings to watch your videos.

  • @nickyd2655
    @nickyd2655 Před 3 měsíci +1

    Kosbaar...

  • @thefisherman1982
    @thefisherman1982 Před 3 měsíci +5

    Baie geluk julle, 7 jaar wat julle ongelooflike werk doen deur die Here ons Vader. Ons kyk elke episode en leer baie en iets elke keer. 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @hanneliekoekemoer9441
    @hanneliekoekemoer9441 Před 3 měsíci +2

    AMEN AMEN ...KOSBAAR VIR MY ..KRAG VIR MY SIEL

  • @kriekertjiem6701
    @kriekertjiem6701 Před 3 měsíci +1

    Ek moes julle vanoggend kry! Kan so met julle assosieer! Ek het die bevestiging en bemoediging bitter nodig. Self besig met 'n ongelooflike journey, maar so moeilik! My knietjies knak en huil omdat ek nie genoeg vertrou nie! Het 'n lewe van wonderwerke en getuienisse, en dan twyfel en vrees ek steeds! Baie dankie en massas seën vir julle!

  • @gerdahwoodbridge674
    @gerdahwoodbridge674 Před 3 měsíci +1

    Julle 2 x kosbares! Baie danki. Stop nooit nie. Hierdie motiveer soveel mense❤

  • @rianaesterhuizen2438
    @rianaesterhuizen2438 Před 3 měsíci +1

    Ai Peter en Juanite hoe laat julle my nou huil 😢 en saam lag 😊 sommer so deurmekaar. julle 2 amazing mense, kan nie wag om julle 1dag te ontmoet nie. So bly julle nou deel van die kaap. Dis presies DIT. Dit waarvan jul nou praat. Sukkel huil lag moedelois voel om op te gee ens wat God se pad vra. Dit opsigself is reeds n getuienis. God seen oor jul. Groete Riana

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 3 měsíci

      Baie dankie Riana, al die Eer aan ons Hemelse VADER

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m Před 3 měsíci +1

    GOD is GOOD ALL THE time amen keep going on with the Goodness of God May all ways be with you and your families

  • @naomimuller6739
    @naomimuller6739 Před 3 měsíci +1

    Amen amen ek geniet die program met al die getuies baie danki Jesus ❤

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe5868 Před 3 měsíci +2

    My wens vir julle is, dat God julle grondgebied sal verbreed. Dankie dat julle getrou was aan God se stem 🙌🙌🙌

  • @Rugbybros.southafrica147
    @Rugbybros.southafrica147 Před 3 měsíci +1

    Dankie julle 4, julle het al soveel mense bereik deur julle bediening. Dankie vir julle gehoorsaamheid, ons het al so baie by julle geleer.

  • @debsbenjamin4629
    @debsbenjamin4629 Před 3 měsíci +3

    Druk net deur. Druk net deur
    Oooooo Die Here seen julle
    Die boodskap stig my
    Die Here Seen julle...

  • @melindataljaard2753
    @melindataljaard2753 Před 3 měsíci +3

    Fantastiese werk, baie dankie. Is die admin van n Christelike groepie en deel baie van jul getuienis met baie mense. 🙏🏻
    Dalk bietjie advies. Juanita se asemhaling as sy begin praat. Dalk haar mic 🎤 bietjie laer sit.
    Sy gesels so heerlik 😅en haal vinnig asem. Dit klink bietjie hard as sy asem skep. Nie lelik bedoel nie hoor julle❤

  • @nelrithompson473
    @nelrithompson473 Před 3 měsíci +1

    Wow, baie geluk!! Julle is 'n lopende getuienis op jul eie! Baie dankie vir jul gehoorsaamheid, ek vind AL jul getuienisse super bemoedigend!

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m Před 3 měsíci +1

    Amen

  • @margaretvanwyk5366
    @margaretvanwyk5366 Před 3 měsíci +1

    Baie kan kom leer by julle. ❤❤

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 3 měsíci

      Baie dankie, ons leer weer baie by ander ook.

  • @YvonneSmit-qh3pr
    @YvonneSmit-qh3pr Před 3 měsíci +1

    Sterkte en dankie vir elke boodskap en getuienis, ek kyk dit baie graag.

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 3 měsíci

      Baie dankie. Net ʼn voorreg vir GOD se Koningkryk

  • @trautegouws7596
    @trautegouws7596 Před 3 měsíci +1

    We serve a great big wonderful God en Hy is ń waarmaker van Sy beloftes.
    Ek is dankbaar dat Hy julle vir hierdie soort werk gebruik, want daar is nog bitter baie mense daar buite wat deur hierdie getuienisse in Gods Woord ingetrek moet word.
    Daar is van hulle wat op moedverloor se vlaktes was en dan kom die getuienis deur en raak mense aan.
    Dankie dat julle gehoorsaam is aan Abba Vader se stem en die feit dat julle op Hom bly vertrou.
    Die feit dat julle so mooi as familie saam aan hierdie projek werk is vir my so wonderlik, want daardeur bou julle ook ń hegte familie band op.
    Baie geluk met die 7 jaar mylpaal en kyk net hoe wonderlik het ons Pappa julle gebly dra en bly voorsien.
    Ek dink nie julle besef altyd wat se reuse impak hierdie getuienisse op mense het nie.
    0m as familie saam te mag werk om die evangelie op hierdie wys te kan versprei, is ń grootse voorreg wat Pappa julle gee.
    Ek bid julle leiding deur Sy Gees toe en dat Hy julle stuur na waar Hy weet julle moet gaan.
    Soms wil julle dalk ń bietjie twyfel, maar ons moet vasstaan teen die aanvalle.
    Ja die aanvalle kan erger raak, maar is Hy wat binne julle is dan nie grooter as hy vat in die wêreld is nie?
    Staan vas, byt vas en weet dat julle ń groot "gemeente " oor die land het wat julle ondersteun.
    Ek bid vir jul genade op genade op genade toe want ons werk almal vir daai een doel >>> om ons naam in die boek van die lewe te kry en eendag saam met ons Koning te mag regeer en Hom met lof- en prysliedere te besing ewig en altyd.
    What a day that will be when our Jesus we will see😊

  • @estellepruis7748
    @estellepruis7748 Před 3 měsíci +1

    Liewe Peter en Juanita, ek kyk elke week julle pragtige getuienisse wat julle uitsaai, en ek wil ook net sê dankie dat julle hierdie belangrike werk vir ons Vader se koninkryk doen. Net soos julle hier getuig het dat die Here julle letterlik dadelik antwoord as julle Hom iets vra, of julle het 'n probleem dan los Hy die probleem op asof dit nooit eers bestaan het nie, het die Vader in my en my man en ons kinders se lewens ook al WONDERWERKE gedoen en mens kan net sê dankie Liewe Vader, U is ons rots en ons vertroue is 100% op U. Dankie vir julle wat al hierdie wonderlike getuienisse vir mense bring om ons almal te bemoedig. Sterkte met julle pad vorentoe en ons druk saam met julle deur in die naam van Jesus Christus ons Verlosser en Saligmaker.

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 3 měsíci

      Baie dankie. Al die Eer aan ons Hemelse VADER.

  • @jrjakkals
    @jrjakkals Před 3 měsíci +1

    Kevin Zadai noem dit The Christian Cartel/Mafia. Ek bly weg van mense met die Religious Spirit, lyk en praat soos Heilige Gees maar is nie...dankie vir julle Ministry/Purpose/Calling/CZcams Channel

  • @sandrakock8579
    @sandrakock8579 Před 3 měsíci +1

    Ek kon sien hoe Juanita groei as aanbieder, en natuurlik ook hoe die gehalte van die video's verbeter. Moet nooit opgee nie.

  • @sa777
    @sa777 Před 3 měsíci +1

    Prys die Here
    Hou net vas
    Jesus het geloop op die water en Petrus het ook probeer
    Maar julle sal dans op die water
    Want Hy IS met julle
    En Hy dra julle