Was huisloos nou help ons plakkerskamp

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 19. 11. 2022
  • Deon & Erika het albei op die vloer moes slaap nadat hulle als verloor het. Hulle het bymekaar gekom en albei die plakkerskampe jammer begin kry en so het hulle ‘n skool begin vir die kinders. Natuurlik het so groot projek fondse & hulp nodig maar hulle vertrou absoluut op die HERE.
    Hulle is beskikbaar by 25 Engelbrecht Straat, Oatlands, Krugersdorp
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchonthemove.com/res...
    CZcams Library
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    CZcams Library
    A Quiet Thought
    Wayne Jones
    / @waynejonesmusic
    Pexels 6284286 - Women praying deur cottonbro
    MART PRODUCTION: www.pexels.com/video/a-homele...

Komentáře • 17

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w Před 3 měsíci +2

    Wat n fantastiese getuienis mag God julle ryklik seen omdat julle die mense voed dis baie erg om nie kos te he nie dankie Koning Jesus dat U die twee mense so godelik gebruik👏👏👏

  • @user-sd1hf8ew5q
    @user-sd1hf8ew5q Před rokem +2

    Here dankie vir mense soos die 2 mense wat omgee vir die arme mense die Here gn jul seend🙏🙏

  • @mabelviviers3635
    @mabelviviers3635 Před 3 měsíci +1

    Dit is wonderlik dankie Here

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m Před 3 měsíci +1

    Dankie vir wat u hulle doen mag die Here jule seën in dit wat u vir minder behoeftigesdoen sterkte met ales Erika en Deon❤

  • @trudylabuschagne3992
    @trudylabuschagne3992 Před rokem +1

    AMEN EN AMEN.

  • @KingdomWarrior333
    @KingdomWarrior333 Před rokem +5

    Ons Vader gaan ons seen en ons gaan julle daarmee seen. Vader gaan julle seen in oorvloed. Dankie vir julle gehoorsaamheid.

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 Před rokem +1

    PRAGTIGE getuinis 🙌🙏
    GLORY to God BLESS YOU a LOT, 🙌🙏🙌🙏🙏🤗🤗🤗🤗

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 Před rokem +3

    WOW!! Wat n kragtige getuienis....
    Dankie dat julle soveel doen vir ander mense....

  • @monicagomes5899
    @monicagomes5899 Před rokem +2

    Wow what an inspiring testimony 👏 🙌 🙏

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo Před rokem +2

    Baie dankie vir julle wonderlike getuienis.....

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo Před rokem +2

    Amen

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Před rokem +1

    Fantastieszx!!!!

  • @maureend6515
    @maureend6515 Před rokem +1

    Hierdie twee hartsmensies het ‘n pad gestap van deursettingsvermoë, gebed en aanvalle. Jesus het hulle toegevou in beskerming en aan hulle voorsien wat nodig was. Ons Vader is getrou en SAL voorsien. Dis super awesome om te sien wat hulle al vermag het en ek glo hulle gaan nog baie vermag met God aan die stuur!

  • @japiebloementhal3885
    @japiebloementhal3885 Před rokem +1

    Jesus is goed Amen

  • @elainerabe8323
    @elainerabe8323 Před rokem +2

    Kosbare werk julle 2

  • @erikavanderwesthuizen3910

    Môre hoe kan ek met julle kontak maak?asb

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před rokem +1

      Goeie dag. Erika se besonderhede is op die einde van die opname. Anders, stuur vir ons ʼn Whatsapp waar ons u in kontak kan plaas.
      0711662178