Die leun van satan

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 01. 2023
  • Please follow us on:
    Twitter: https: / patmos_studio​​
    ​Instagram: / dailybible
    ​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
    ​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstudio.org
  • Zábava

Komentáře • 14

  • @susanm9545
    @susanm9545 Před rokem

    Dankie Amanda en Eugene vir die wonderlike getuienis van Koning Jesus/Yeshua, amen.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem

    Baie dankie Amanda en gas! Jesus leef verseker en daarom het ons die geweldide voorreg om ook te leef, en dit tot in alle ewigheid, saam met die Ewiglewende God! Dankie Here!! U is baie goed vir die mens! Mooi loop!! 🤗🤗🤗🕊🕊🕊

  • @jacobuskeenanmoses6457

    🙏🙏🙏

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem +2

    Ek weet waarvan jy praat...ek praat nie graag oor my ondervindings met Jesus, die Here nie, hulle glo my nie, maar nouja, wat sal dit my baat om te jok daaroor? God se heiligheid en almag is soooo geweldig!! Ekt gesê, Here, ek is net n stoffie, en U besoek my!! Dis genade op genade...Lees Jeremia 33:3...mooi loop

    • @frikkiesmit327
      @frikkiesmit327 Před 9 měsíci

      Ja jong dis hartseer. Baie mense twyfel eerder en is skepties oor als. Maar wanneer mens nou getuig oor iets dan kyk hul jou aan of jy mal is. Het ook al paar dinge ondervind en die Here is soveel groter as wat ons dink en Hy is so groot en almagtig!!! Ek kan getuig van genesing wonders, duiwels uitdryf. geestelike aanvalle ens. Aan Jesus alle eer vir Sy beskerming en leiding elke keer!!!

    • @hettiebotha8901
      @hettiebotha8901 Před 9 měsíci

      @@frikkiesmit327 amen Frikkie! Ons Here is soooo awesome...mense wat Hom nie ken en dalk nie n verhouding met Hom het nie, besef nie wat hul mis nie! Ek bid elke dag v die mensdom vir verligte oë vd verstand...dat hul Jesus sal ken in die krag van Sy opstanding!! Ek kyk met verwagting uit dat Hy Sy bruid/vrou kom haal!! Hierdie aarde soos Hy nou is, is ons woonplek nie..vrede/seën v jou en jou mense...groetnis vanuit Suid Afrika. Ek weet nie waar julle woon nie. 🤗

  • @frikkiesmit327
    @frikkiesmit327 Před 9 měsíci

    Die gawes van Heilige Gees is vir almal beskikbaar. Ons moet net bid en Hom vra. Natuurlik ook dat Hy ons leer rakende die gawes.

  • @stefvanderwalt7155
    @stefvanderwalt7155 Před rokem

    Herlewing is in elke geesmens wat Koning Jesus aan bid en uitleef🔥🔥🔥

  • @doreenhelena3714
    @doreenhelena3714 Před 9 měsíci +1

    Wat n wonderlike getuienis Eugene. Ek Kyk gereelde na Patmos Se uitsendings , maar met alle respek Wil vir Ek vir Amanda tovra om ni di gaste so baie te interrupt ni, dit breek di klimaks van di persoon se getuienis af. Net wanneer mens op daai wow oomblik ingestel is, val jy di persoon Ini rede.

  • @frikkiesmit327
    @frikkiesmit327 Před 9 měsíci

    En sy getuienisse is altyd dieselfde wat ek meen daarmee is hy praat die waarheid. Iemand wat lieg se storie verander heeltyd. Ons as kinders van God moet op die plek kom wat as Hy wil, Hy ons ook so kan gebruik. Ons moet net tyd spandeer met Hom en hoor wat Sy plan is met ons.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem

    Gisela Joubert....

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem

    Die onverskillige mense weet nie met Wie en Wat het hulle te doen nie...God is 3 maal Heilig!! Hy sal nie met Hom laat spot nie....

  • @user-ti6ro3bt2e
    @user-ti6ro3bt2e Před 6 měsíci

    Eugene, as jy weer met Jesus praat vra dat hy jou moet help met jou spraak probleem, jy kan dan soveel beter sy boodskap uitdra en sy werk doen. Sterkte ou mater.

  • @elainerabe8323
    @elainerabe8323 Před rokem

    Amanda ek het hulle gekontak om die kursus te doen maar hulle kom nie terug na my