Was getroud met pedofiel & narsis

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 04. 2023
  • Jucelle het groot geword by ‘n tavern waar sy as 5 jarige deur molestasie gegaan het. Sy’t by JESUS uitgekom om haar lewe te verander maar toe kom daar ‘n man op haar pad wat haar voete onder haar uitslaan. Hy’t vir haar op sy hande gedra. Toe hulle trou, begin dinge verander en later besef sy dat sy het met ‘n narsis en pedofiel getrou.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    / @diegetuienis
    diegetuienis.co.za/
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchonthemove.com/res...
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    CZcams Library
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com

Komentáře • 30

  • @karinvanstraten4309
    @karinvanstraten4309 Před 6 měsíci +5

    Dankie Jesus vir 100% restoration !!! ✝️🛐🏆🙌👑

  • @monicagomes5899
    @monicagomes5899 Před rokem +8

    Awesome testimony what a mighty God we serve thank you for sharing ❤

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 Před rokem +14

    Wow!! Sy het deur n swaar tyd gegaan...Jucell jy het opgestaan vir YAHSHUA...dankie..❤

    • @sandranortier08
      @sandranortier08 Před 8 měsíci +1

      😢you are strong now....keep Jesus by you're side and the Holy Spirit leads you and Where our Heavenly Father will always take care of you and know one thing for SURE JESUS LOVES YOU. 😢😢😢❤

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před 10 měsíci +4

    Baie dankie!! Jesus is sooo vol liefde. Hy sal ons nooit aan onsself oorlaat nie. 🤗🤗🤗🇿🇦

  • @debsbenjamin4629
    @debsbenjamin4629 Před rokem +7

    Wow What An Awesome God we Serve.
    May God continue to Bless your ministry. Jucelle. May God Favour surround your Ministry.
    May this channel grow from strength to strength

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před rokem

      Baie dankie Debs. Al die Eer aan ons Hemelse VADER

  • @barbiebasson9385
    @barbiebasson9385 Před 4 měsíci +2

    Wow dankie JESUS U Het haar en kind vrygemaak

  • @nazzyv8748
    @nazzyv8748 Před rokem +4

    Die Here is getrou. God seën u. ❤

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 Před rokem +4

    Baie dankie vir 'n wonderlike getuienis. God werk in stilte wonder dat ons dit altyd besef. Maak nie saak watter slegte dinge in jou lewe gebeur nie - daar is altyd 'n seëning daarby. Soms besef mens dit weke later, soms jare later, maar daar is altyd 'n positiewe iets. God bring ons deur so baie dinge.❤

  • @annemariemalan724
    @annemariemalan724 Před rokem +5

    O dankie Vader, vir nog n getuienis van herstel en restourasie vir gebroke mense wat deur Narssiste gebruikatrikels word en gebreek word liggaam siel en gees. Dank Vader en Sy Genade en Liefde en troue sorg waarin ons kan leer wat is liefde. SY onvoorwaardelike liefde en soenoffer aan die Kruis was en is die oorwinning vir elke kind van God. Dit maak ons oorwinnaars in Christus Jesus wat kan opstaan uit die slegste omstandighede en uitstyg in Sy volkome doel vir ons lewe. Out of you deepest hurts in life, lies your most effective ministry...❤

  • @helenehoon8931
    @helenehoon8931 Před 5 měsíci

    Kosbare getuienis❣️

  • @ritawymers8143
    @ritawymers8143 Před rokem +2

    Powerful testimony, May God continue bless you

  • @jacquelinecapes562
    @jacquelinecapes562 Před rokem +2

    🙌👑Jahovah Rapha our Healer. Woman of Strength. Love you sis. Blessed Woman of Faith. 💜🌹

  • @user-qh7xe2gl3k
    @user-qh7xe2gl3k Před 2 měsíci +1

    Wow die here ht u bewaar ❤

  • @aninablaauw1144
    @aninablaauw1144 Před rokem +2

    He, Lord Jesus, makes you brave ❤🙌🏻

  • @user-sd1hf8ew5q
    @user-sd1hf8ew5q Před rokem +1

    Sis die Here ht jou hart gesien ek sal bly wees om sis te on moet❤♥️🙏

  • @aninablaauw1144
    @aninablaauw1144 Před rokem +2

    ❤❤❤ Baie dankie vir jou AWESOME testimony

  • @shannonkarolus
    @shannonkarolus Před rokem +3

    Wow... Nou verstaan Ek wat n narsuis is...ek kom uit dieselfde verhouding....Die is goed

  • @user-cv3xr3ip1k
    @user-cv3xr3ip1k Před rokem +1

    Wow watter powerfull getuienis, sal graag met haar wil gesels

  • @mariabekker6470
    @mariabekker6470 Před rokem +1

    Pragtig❤❤❤❤❤

  • @elizabethboshoff4566
    @elizabethboshoff4566 Před rokem +1

    Wow

  • @debsbenjamin4629
    @debsbenjamin4629 Před rokem +2

    🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏

  • @OfficialStrikeMike
    @OfficialStrikeMike Před rokem +1

    🔥

  • @user-gx9bb1dt7h
    @user-gx9bb1dt7h Před 9 měsíci

    Kan ek dalk met haar in kontak kom?

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 9 měsíci

      Goeie dag. Stuur asb u naam en nr na ons epos waar ons by haar kan hoor of ons haar nr vir u kan aanstuur.
      info@diegetuienis.co.za