Narsisme - ken jy so iemand?

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 2. 06. 2020
  • Narsisme
    Wie is ek? - LIVE se se gesprek oor hierdie gewilde onderwerp.
    Ons fokus op WAT dit is, hoe om die tekens vroeg raak te sien en wat jou te doen staan indien jy jouself in 'n verhouding bevind met 'n narsis.
    Kom gesels saam weeksdae 10:00 LIVE:
    / wieiseksa
    Aanbieder: Lise Swart
    Sielkundige: Louis Awerbuck
    Lees meer oor Louis: sa.wieisek.co.za/
    Lees meer oor Lise: www.wieisek.co.za/index.php/w...
    Vir navrae: www.wieisek.co.za
    Wie is ek? in samewerking met Schickerling Awerbuck Inc.
    Address: 15 Dennerand Street, Dalsig, Stellenbosch, 7600
    Tel: 078 049 2677
    Website: www.wieisek.co.za
    Email: info@wieisek.co.za
    Podcast: www.rsg.co.za
    Facebook: wieiseksa
    Soek jy 'n sielkundige in jou area?
    directory.wieisek.co.za/

Komentáře • 14

  • @susankeuler924
    @susankeuler924 Před 2 lety +1

    Dankie vir inligting

  • @fransienortje4821
    @fransienortje4821 Před 3 lety +1

    My man wou my nie mooi gehad het nie. Ek moet groot klere dra en moet eet en eet

  • @adrianascholtz3500
    @adrianascholtz3500 Před 4 lety +1

    Die onsettend baie en komplekse variasies van narsistiese gedrag tussen mense (nie die kliniese toestand) is die groot tameletjie waarvoor mense raad soek. Uitgebreid en kompleks van aard. Hoogmoed het soveel fasades en slingse planne.

    • @wieisek7751
      @wieisek7751  Před 4 lety

      Baie waar. Ons gaan definitief nog die nodige advies om juis narsistiese gedrag aan te spreek. Lise Swart

  • @thatsme172
    @thatsme172 Před 3 lety

    Dit wil ek weet......

  • @thatsme172
    @thatsme172 Před 3 lety +1

    Manupilasie.......

  • @alettavanderwalt4085
    @alettavanderwalt4085 Před 13 dny

    Jip verdraai alles wat jy se en is geweldig baie controlling wys geen empatie of liefde nie kraak alles af kritiseer is altyd negatief en loop permanent met n gesig wat altyd kwaad lyk woede uitbarstings ek is ook al 33 jaar getroud hy hou ook nie van familie en vriende nie hys n baie alleen mens geen vriende luister na niks en niemand se raad nie hys reg en net hys altyd reg en baie baie selfsugtig

  • @roelfvanvuren8755
    @roelfvanvuren8755 Před 5 měsíci

    Is dit geneesbaar

  • @frikbarnard1920
    @frikbarnard1920 Před 25 dny

    My vrou 100 narsis

  • @dirkjepienaar4431
    @dirkjepienaar4431 Před 4 lety

    Hoe help mens 'n narsis en kan so pesoon gehelp word? Kan so persoon verander?

    • @wieisek7751
      @wieisek7751  Před 4 lety

      Ongelukkig kan hulle net gehelp word as hulle gehelp WIL word. Meeste narsiste stel glad nie belang in hulp nie, want hulle dink nie iets is verkeerd nie. Narsisme is WIE die persoon is, dit is nie 'n diagnose soos depressie wat iemand ontwikkel nie. Hulle kan net verander as hulle bereid is om te verander.

  • @thatsme172
    @thatsme172 Před 3 lety

    Nou waar trek mens die lyn......

    • @wieisek7751
      @wieisek7751  Před 3 lety +1

      Eerste prys sal wees om stappe te neem voor jou lewe oorgeneem is, maar dit is nooit te laat om keuses te maak nie. Elke situasie is uniek, so 'n individu sal hierdie self moet besluit.