![Appel](/img/default-banner.jpg)
- 17
- 112 369 168
Appel
South Africa
Registrace 29. 06. 2020
Christoph Kotze, bekend as Appel, het in die afgelope dekade ’n prominente plek in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf verower. Sy loopbaan is gemerk deur diep gewortelde treffers in die Afrikaanse musiekgeskiedenis en hy is as ’n gewilde musikant en sanger landwyd gereken.
Sy reis na bekendheid het begin met die debuutalbum “Lei My Na Die Water” in 2017, wat dadelik ’n nommer een treffer op radiostasies geword het. Die inspirasie vir die titelsnit het voortgespruit uit ’n persoonlike ervaring in die hospitaal, waar sy vrou Sally-Ann ’n sterk steun was. Hierdie album is uitgereik met ’n trilogie van musiekvideo’s wat sy persoonlike stryd en oorwinning simboliseer.
Appel se tweede album, “Boer Loop Deur My Are”, het ook groot sukses geniet en sy posisie in die musiekbedryf verstewig. Die titelsnit was ’n CZcams-sensasie en ’n treffer op radiostasies. Sy derde album, “Patriot”, eer sy Afrikaner kultuur deur ’n verskeidenheid emosionele boodskappe.

Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo)
Luister 'Heito Potato' hier: Appel.lnk.to/HeitoPotato
Dankie aan:
- Atlas media
- Conrad Hero
- WC Kriel
- Phillip van Zyl
- Dawid van Graan
Volg Appel op sosiale media:
Facebook - APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d
Instagram - appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg==
TikTok - www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1
_______________________________
Lirieke:
Sy dra plakkies by haar kantrok
Pronk pragtig soos ñ springbok
Teken prentjies in die wolke
Met haar vingers in die lig
Bo blink en onder stink
Wat dqqr op haar hopie lê
Die lanies met die stiff upper lip
Sy is maar net ñ lap pop
Wat op haar eie hopie lê
Die lewe van die party soos hulle sê
Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland str
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat
Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland str
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat
Laat staan sulke dinge laat staan x3
Laat staan die dinge wat jou pla
Piet blou in haar klou
Met haar moue opgevou
Sy werk aan haar mini in ñ blou overoll
Pass vir haar die spanner
Haar hond se naam is Werner
Hy double clutch as hy soggens die posman jaag
Sy is maar net ñ lap pop
Wat daar op haar hopie lê
Die lewe van die party soos hulle sê
Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat
Sy praat van
Heito potato , ja buk of ek byt jou

O my hartjie wat het jy gemaak
Sy praat van 9 maande bo in die Roeland straat
Geskryf deur: Christoph Kotze (Appel)

zhlédnutí: 1 362 366
Video
Appel - Buffel Van Buffelsfontein (Amptelike Musiekvideo)
zhlédnutí 2,4MPřed 7 měsíci
Koop/Luister 'Buffel Van Buffelsfontein' hier - Appel.lnk.to/BuffelVanBuffelsfonteinMB Regisseur: Conrad Theron Vervaardiger: Mareli Theron en Meyer le Roux Kinematograaf: Philip van Zyl Kamera operateur: Dawid van Graan Produksie assistent: Henri Strauss Takelaar: WC Kriel Takelaar assistent: Louis Koen Volg Appel op sosiale media: Facebook - APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d In...
Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)
zhlédnutí 6MPřed rokem
Koop/Luister 'Foute' hier - Appel.lnk.to/WilleDingMB Volg Appel op sosiale media: Facebook - APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d Instagram - appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg TikTok - www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1
Appel - Lei My Na Die Water (Trilogie Deel 1)
zhlédnutí 1,1MPřed 7 lety
Appel - Lei My Na Die Water (Trilogie Deel 1)
Appel - Kom En Lê My Neer (Trilogie Deel 2)
zhlédnutí 490KPřed 7 lety
Appel - Kom En Lê My Neer (Trilogie Deel 2)
❤❤❤😂😂😂
Jaaaaaaaaaaaaaa🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉
Ek wil nie enkele pixels sien nie, dankie.
Lekker Afrikaans mense
Lekke ou toppie
Fire man, ek luister na hierdie amper Elke Dag. 💅💅
ek hou daar van❤🎉
absoluut stupid. jy is nie n Afrikaner Se dinges nie
❤❤❤❤🎉🎉mooiste ❤❤❤
😮lekker man
Hi
Hi
Hi
Hi dit is mooi 😮
Ken jy vir Nora Nora vlok
Ek is die een wat dit gestuur het
Want boer boer loop deer my are
Lekker Apple🎉❤
🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦💪🏾♥️
Te lekker
Lekker appel hyto petyto lekker k Lekker
Hi Appel
Bik of ek bytn jou😂😂😂😂😂
❤❤❤Die liedtjie lekker 🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉
🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
❤❤❤🎉🎉🎉
Appel doen dit weer ons hou baie daar van❤❤❤🎉🎉🎉🎉
HEITO POTATO
Gooooo appel🎉🎉
Grootste aanhanger
Groetjes uit Nederland!❤❤❤🎉🎉🎉
Lekker Appel sien jou in Philipstown😂
😂😂😂
Love die song Appel❤😂🎉
Een van die beste liedjies🎉🎉
Waar kan ek inskryf om n back up dancer te wees?
Love apple. He's the best singer❤
Groet van Antwerpen. Ons verstaan alles en hele Nederland ook. Kyk uit wat jy se hoor hahaha👍😁
Appel ek hou van jou musiek appel❤❤🎉🎉
I absolutely love it❤❤❤❤❤❤❤❤
can anyone tell me some nice afrikaans songs
Love it❤❤🎉🎉😂😂
Dankje Appel,❤❤😂🎉🎉🎉
❤❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉
Fv
Hier is Dina!!😂😂❤❤ dank je😊
Jy is my gunsteling sanger in die wêreld
Toyota Land Cruiser Prado
Well done Appel lekker song ❤