Appel - Jagter

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 3. 10. 2018
  • Music video by Appel performing Jagter. © 2018 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd (ZA)
    vevo.ly/7vx96e
  • Hudba

Komentáře • 214

  • @sphesihlekhabo8799
    @sphesihlekhabo8799 Před 3 lety +35

    I listen to your whole album whenever I go out to work the fields. I absolutely love every song. I'm also learning to speak Afrikaans. Thank you for the good music. "Dit is jou land dit is my land" and "Nonna" baie Dankie.

  • @GRJproductionz
    @GRJproductionz Před 2 lety +17

    Los vir my daar
    Daar doer in die bosveld
    Waar die lewe begin
    Waar die teerpad eindig
    Onder die ou Moepanie
    Voel dit heilig
    Los vir my daar
    Want daar is ek veilig
    Ek wil die oggend begin
    Met 'n blik vol koffie
    En in die aand gaan bad
    Onder die hitte van 'n donkie
    Ek is jagter
    Ek het my siel in die bos verloor
    En in die volmaan opgespoor
    Tussen die Guarriebos waar die kudu spook en 'n jakkals tjank soos 'n geweerskoot
    Ek is jagter
    Vat my bosveld toe
    Ek is jagter
    Vat my bosveld toe
    Waar 'n bosveld is
    Daar lê my hart
    Langs 'n rooi grondpad
    En hakkiesdraad
    By die ou plaashek
    Dis waar ek sal wag
    Dis waar die manne bymekaar kom
    So begin die jag
    Want dis hier waar jy
    My kan neerlê
    Waar ek lang gesprekke
    Met die oubaas het
    Ek is jagter
    Ek het my siel in die bos verloor
    En in die volmaan opgespoor
    Tussen die Guarriebos waar die kudu spook en 'n jakkals tjank soos 'n geweerskoot
    Ek is jagter
    Vat my bosveld toe
    Ek is jagter
    Vat my bosveld toe
    Want dit is hier waar ek weer net 'n man van die bos kan wees
    Dit is daai iets wat die gees van die jag vir jou kan gee
    Want ek is jagter
    Ek het my siel in die bos verloor
    En in die volmaan opgespoor
    Tussen die Guarriebos waar die kudu spook en 'n jakkals tjank soos 'n geweerskoot
    Ek is jagter
    Vat my bosveld toe
    Ek is jagter
    Ek het my siel in die bos verloor
    En in die volmaan opgespoor
    Tussen die Guarriebos waar die kudu spook en 'n jakkals tjank soos 'n geweerskoot
    Ek is jagter
    Vat my bosveld toe
    Ek is jagter
    Vat my bosveld toe
    Ek is jagter
    Vat my bosveld toe
    Ek is jagter
    Vat my bosveld toe

  • @yullrichcloete7329
    @yullrichcloete7329 Před 5 lety +9

    Ek het nog nooit met 'n geweer gejag nie maar met ketties en hand-gemaakte-kruisboog, maar ek is jagter en voel jou! om jou siel te verloor in die bosveld of in my geval in namalwalandse granietkoppies en dit terug te vind in die winterreen van die laatnag... EK IS JAGTER

  • @francoisdvanderwesthuizen6772

    In 2018 het die song vir my hard terug huis toe gekom, eks 'n Bosvelder gebore en in Thabazimbi groot geword en in 2018 het ek myself in die Noord Kaap bevind en die bosveld vir amper 4 jaar nie gesien nie en toe Appel díé in 2018 uitgebring het het hy die Bosveld so goed beskryf ek Kon dit proe daar vêr in die NK. Well, ek is van 2019 af weer terug in die Bosveld en dit voel goed... Dankie Appel, hierdie song was goed in 2018, maar soos goeie kwaliteit wyn verbeter dit net soos die jare verby gaan...

  • @djw5415
    @djw5415 Před 4 lety +7

    Hello from America!!! 🇺🇸 🇿🇦

  • @paulkruger8548
    @paulkruger8548 Před 5 lety +36

    Ek wil net sê dis n ongelooflike mooi liedjie...die dag voor my Pappa oorlede is ,het my Mamma dit vir my Pappa gestuur en van daai dag af het my Pappa gesê dit is sy gunsteling liedjie...........
    en Oom kan asseblief enige tyd nog liedjies maak oor jag.👌👌

  • @BertieOlivier01
    @BertieOlivier01 Před 5 lety +16

    Awesome song!! Skryf nou een vir die diepsee vissermanne asseblief. Glo my dit sal n treffer wees!!!

  • @anlirademeyer9535
    @anlirademeyer9535 Před 3 lety +10

    Die BESTE liedjie!!Ons speel dit altyd om die kampvuur en die liedjie is die naaste aan my hart!!great song,Appel..van die Dentons en Rademeyers'

  • @jaunrepietetse626
    @jaunrepietetse626 Před 5 lety +28

    Die song vat my trig na my kinder dae...toe ons nog op die plaas gebly het.😭😢

  • @timmutina1619
    @timmutina1619 Před 4 lety +15

    Great song.... Listening in Texas. 2019...

  • @ocean2table452
    @ocean2table452 Před 3 lety +15

    Los vir my daar, daar doer in die Bosveld! Stunning! Liedtjie skrywer van Jagter, jy is BRILJANT! Manjefiek

  • @TheLondonHogRoastCom
    @TheLondonHogRoastCom Před 5 lety +14

    Afrikaans is net TOPS!!!! 🤘👍😎

  • @louisfourie39
    @louisfourie39 Před 5 lety +13

    Laat my dink aan ons jagtrip, Augustus 2008 in Swartwater. Sekere mense het vir 3 dae nie gebad onder die hitte van 'n donkie nie :)

  • @wkibweskaapisbaas4442
    @wkibweskaapisbaas4442 Před 5 lety +8

    Dit is n lekker song bring baie memories ,terug well done

  • @hugodewet5228
    @hugodewet5228 Před 5 lety +6

    Pragtig, as ń jare lange jagter weet ons dat om ń bok te skiet maar net ń Klein deeltjie is van die hele jag ervaring. Die man "Appel" diep baie memories op, dankie.

  • @jaydencloete5035
    @jaydencloete5035 Před 3 lety +8

    ....as ek na dit luister verlang ek terug na die plaas waar ek en my neefs altyd gan jag #n song na aan my hart

  • @gamer-or2lt
    @gamer-or2lt Před 4 lety +8

    Dis baie mooi ek het ge huil toe ek jou live gekyk het ek sien uit om jou weer live te luister

  • @Duncan05
    @Duncan05 Před 5 lety +21

    Trots afrikaner❤️❤️👌👍

  • @buanecordier6701
    @buanecordier6701 Před 4 lety +2

    Ek is dalk nou n meisie maar ek is mal oor die liedjie ek luister hom elke liewe dag

  • @stephanreiners5501
    @stephanreiners5501 Před 5 lety +22

    Uitstekend gedoen
    Dankie Appel

  • @urichbosch6561
    @urichbosch6561 Před 4 lety +5

    Jy is my jong neefie se favourite singer.

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před 5 lety +34

    So Deep!!!!!! So Diep!!! Love Dit!!!! 'n Appel is lekker!!! Maar Appel se musiek is lekkerder.

  • @wilmavermaak6248
    @wilmavermaak6248 Před 3 lety +1

    I love jou song... WOW.! jy laat my na die bosveld verlang.. ❤️❤️❤️

  • @user-zv3fm7pk7p
    @user-zv3fm7pk7p Před 8 měsíci

    Ek en pa se favorite 😢❤

  • @seanjohansson4742
    @seanjohansson4742 Před 4 lety +9

    Jis pappa, jy sing mooi!

  • @craigvanas3001
    @craigvanas3001 Před 5 lety +5

    Back at Nanaga on my way home. Found my kudu.

  • @dinameintjies2152
    @dinameintjies2152 Před rokem

    dankie appel dat jy SENEKAL toe gekom het!!!!!🥰

  • @michaelahohls2638
    @michaelahohls2638 Před 4 lety +10

    Ek love die song... Ek mag dalk m meisie wees maar het bos bloed💖

  • @lizavandervyver48
    @lizavandervyver48 Před 3 měsíci +2

    Awesome ons afrikaanse sangers is nou maar net een maal UIT STEKEND

  • @sakkieenslin791
    @sakkieenslin791 Před rokem

    Appel dis n lied wat my naby aan die hart raak, oubaas is n karakter in 7de laan ons koning se naam is JESUS noem ons koning niks anders.

  • @jacquesvanniekerk4813
    @jacquesvanniekerk4813 Před 5 lety +10

    Awesome liedjie 👌

  • @vryheidvirdieboervolk973
    @vryheidvirdieboervolk973 Před 5 lety +34

    Baie mooi en nou wil ons mede landsburgers dit by ons wegvat

  • @dandreschoeman4815
    @dandreschoeman4815 Před 5 lety +6

    Beste lied ooit kan nie hou daarna liuster nie

    • @adelevandenberg6626
      @adelevandenberg6626 Před 5 lety +1

      Ai tog kyk beter kan jy nerens kry, as my foon lui speel die lied

  • @frederikbeyers7290
    @frederikbeyers7290 Před 3 lety +27

    Ek is 'n beroepsjagter en hierdie is een van my gunstelinge. Dankie manne!

  • @cubbybunny3198
    @cubbybunny3198 Před 5 lety +2

    Love jou liedtjies. Sing dit elke aand saam my vriende

  • @siasduplooy234
    @siasduplooy234 Před 3 lety +8

    Baie pragtig

  • @zenobiadavies9090
    @zenobiadavies9090 Před 4 lety +3

    Love dit👌💞

  • @zeliasteyn3386
    @zeliasteyn3386 Před 4 lety +13

    Die beste lietjie ooit ek is mal oor jag my Oupa het my al van Klein's geleer jag 💖

  • @wilmavermaak3733
    @wilmavermaak3733 Před 5 lety +12

    Baie goed!!

  • @rigardt4063
    @rigardt4063 Před 3 lety +4

    Ek mis Musina nou baie!, word wakker onder die series 1 Landrover in die rivier sant. Omdat die rooibokke amper op kop trap.
    Wat het n' man meer in die lewe nodig!. Op oom Piet se' plaas.Het my siel in die bosveld gelos!

  • @psjfellowship3094
    @psjfellowship3094 Před 5 lety +6

    Baie mooi als wat n boer voor staan.Appel jy maak my trots im afrikaaner n boer wees.mal oor jou musiek.ek het die cd van jou luister dit baie

    • @baasjan9488
      @baasjan9488 Před 5 lety

      PSJ fellowship jy is nie jy is n liberaal

    • @baasjan9488
      @baasjan9488 Před 4 lety

      PSJ fellowship Jy is dan m liberaal nou se jy jy is n boer ek het al baie van jou comments gesien

  • @nolenevandeventer7805
    @nolenevandeventer7805 Před 5 lety +28

    Ek is 'n jagter

    • @mariusholtzhausen5485
      @mariusholtzhausen5485 Před 3 lety

      hy praat nie hier van n sport of n professie nie, so in die konteks is dit n titel.... jagter = voorsiener...

  • @hanre8245
    @hanre8245 Před 3 lety +1

    dis n baie mooi liedtjie ek is lief vir skiet en fiets ry ek lyster hom altyd as ek skiet of fiets ry

  • @tobiasmeyer2434
    @tobiasmeyer2434 Před 3 lety +26

    Beautiful song. Being a hunter I can know what it says even if I cant understand afrikaans... We speak the same language.

  • @carene1619
    @carene1619 Před 5 lety +3

    Ek is n jagter dit is net so relaxing dankie appel

  • @geraldinevanwyk5855
    @geraldinevanwyk5855 Před 5 lety +8

    Stunning

  • @jo-marieriekert8819
    @jo-marieriekert8819 Před 3 lety +1

    Ek love jou😍😍😍😍

  • @almikeduplessis2761
    @almikeduplessis2761 Před 4 lety +16

    My oom is dood en die was sy genstuling liedjie maar hy was 72 jaar oud hy was soos my oupa maar dis altyd as ek die lied luister huil ek hy wass n groot jagter

  • @bl00dbeardgr1m4
    @bl00dbeardgr1m4 Před 3 lety +1

    kyk, jy kry kak afrikaanse musiek, maar die is amazing. ek hou van musiek wat die siel beweeg, woorde in jou hart in slyp, dit bly by my, ek mis my huis in hoedpsruit

  • @extravanzyl7506
    @extravanzyl7506 Před rokem

    My pa hou van jou song

  • @carinkotze389
    @carinkotze389 Před 5 lety +4

    Snaaks ek het nie een comment gelees van 'n klein cupcake wat uitvaar teen jag nie...
    Stunning song.

  • @nishejordaan9700
    @nishejordaan9700 Před 4 lety +1

    Awesome ek is n jagter.

  • @patryslategan1687
    @patryslategan1687 Před 2 lety +1

    Oom Jan mag jy in vrede gaan rus oom bly n legend in my oe mis oom so baie 😭👾

  • @jamessmart4856
    @jamessmart4856 Před 4 lety +1

    baie mooi song ek is een myself en ongelooflik lief vir die bos, baie nice verlief.

  • @brendonnel6631
    @brendonnel6631 Před 2 lety

    Appel, My broer trou binnekort en hys n moerse fan, wees n ou bul en help n boer uit pa. Net so paar treffers. Jy sal 'n befokte aand in die proses he.

  • @marnieceniemann3065
    @marnieceniemann3065 Před 2 lety +1

    Sweet

  • @sniperboer2655
    @sniperboer2655 Před 3 lety +1

    Stunning liedjie! ek is ook n grouot jagter

  • @cherisesteyn1926
    @cherisesteyn1926 Před 5 lety +3

    Ek mis my kinders dae al klaar 😭😭😭😭😭😭😭😭😭😔😔😔😔😔

  • @fransleeuberg2303
    @fransleeuberg2303 Před 5 lety +9

    pragtig.

  • @craigvanas3001
    @craigvanas3001 Před 5 lety +5

    Love this. Going out to the Karoo July.Going to meet my Kudu.

  • @ewertvanvuuren3136
    @ewertvanvuuren3136 Před 5 lety +2

    WOW!! Wel Gedoen Appel!!!

  • @nissangtr0989
    @nissangtr0989 Před rokem

    Nice Appel

  • @mitchellswanepoel2851
    @mitchellswanepoel2851 Před 3 lety +2

    Appel hierdie is n baie mooi song ek love hom en laat my trug dink aan die bos waar ek altyd gejag het ek luister hom 24/7

  • @tamryntrent362
    @tamryntrent362 Před 9 měsíci

    This is my dads favourite song and everytime I hear this songs I cry but when my dad doing his drugs...still hurts me..😢😭

    • @jameshorn6527
      @jameshorn6527 Před 5 měsíci

      Trust that God will do a miracle in his life and that
      Christ will be a part of his life again, have a daughter with the same problems, we just lift them up and pray that all addiction to disappear in Jesus name!! 🙏🙏

    • @tamryntrent362
      @tamryntrent362 Před 3 měsíci

      @@jameshorn6527 thank you so much and i'm so sorry

    • @tamryntrent362
      @tamryntrent362 Před 3 měsíci

      @@jameshorn6527 i do everyday thank you amen😔

  • @jandrebroodryk4171
    @jandrebroodryk4171 Před 3 lety +2

    Beste lied

  • @Jackel-shorts
    @Jackel-shorts Před 3 lety +1

    Baie mooi ek hou van jou liekies

  • @careloosthuizen
    @careloosthuizen Před 5 lety +11

    Sjoe hoe mis ek die Plaas nou

  • @lee-annroos2679
    @lee-annroos2679 Před 5 lety +1

    baie mooi♥♥

  • @mp-snakes2092
    @mp-snakes2092 Před 4 lety +1

    Lekker jag song hierdie

  • @craigvanas3001
    @craigvanas3001 Před 5 lety +4

    Sitting at Nanaga having a leisurely brunch on my way to the farm to find my kudu

    • @alexjackson2771
      @alexjackson2771 Před 5 lety

      Man I could do with a Nanaga roosterkoek and butter right now haha

    • @craigvanas3001
      @craigvanas3001 Před 5 lety

      Alex Jackson just finished one now with a bowl of soup 😋

  • @nadiadewet964
    @nadiadewet964 Před 6 měsíci

    Mooi lietjie

  • @lynetteviljoen3813
    @lynetteviljoen3813 Před 5 lety +5

    👌👌👌👏

  • @willemlombard04
    @willemlombard04 Před 5 lety +3

    Mooooooooooi👌👌

  • @nidenenell9970
    @nidenenell9970 Před 4 lety +2

    ek hou van jou appel ek is mal oor jou songs ek wil huil want ek verlang na my friend

  • @hildegardstroebel3192

    Appel ek love jou songs

  • @jennythom5163
    @jennythom5163 Před 3 lety +1

    Pragtig, verander asseblief net die "Oubaas" met "My Vader"

  • @Zachlindenberg4
    @Zachlindenberg4 Před 3 lety +2

    Joh die song praat met my siel johh kan ons nie weer trug gaan na daai dae nie dit was die dae waar ons geen stress gehad dat on so dood gemaak word nie en was so oop en uit gelewe nou is dit nie meer die selfde nie dis ness so mooi my lewe word gevat

  • @lee-annvanderwalt2653
    @lee-annvanderwalt2653 Před 4 lety +2

    Ek love die liekie

  • @BigL..
    @BigL.. Před 4 lety +3

    Naby aan die hart!!!!!

  • @rangel2714
    @rangel2714 Před 3 lety

    Mooiste liedtjie ooit

  • @swliebenberg6149
    @swliebenberg6149 Před 4 lety +1

    So mooi

  • @arnoswartz3781
    @arnoswartz3781 Před 2 lety

    Wow 👌

  • @andrevandeventer9148
    @andrevandeventer9148 Před 5 lety +2

    Like it

  • @matomemalatji2531
    @matomemalatji2531 Před 2 lety

    Nice song 🎶💚💯 I'm a hunter!

  • @kianalourens7126
    @kianalourens7126 Před 4 lety +2

  • @jeandrekits2084
    @jeandrekits2084 Před 4 lety +3

    Whiskey to my soul

  • @marnusmarnus4209
    @marnusmarnus4209 Před 5 lety +1

    Jys die bests

  • @zeliasteyn3386
    @zeliasteyn3386 Před 4 lety +4

    Dis my gunsteling lietjie want ek is Lief vir jag 🐕

  • @xavierventer5349
    @xavierventer5349 Před 5 lety +1

    Beatuful

  • @williamthompson6748
    @williamthompson6748 Před 5 lety +1

    MERENSKY 2018!!!!

  • @christoffvanjaarsveld5706

    Mooi dit beteken baie vir my

  • @shawntaljaard3597
    @shawntaljaard3597 Před 5 lety +56

    Maak dat n man will huil van verlang na die bos

  • @demandsaf533
    @demandsaf533 Před 5 lety +7

    Jy weet hoe om te sing

  • @lynetteviljoen3813
    @lynetteviljoen3813 Před 5 lety +4

    👌👌👌

    • @willemlombard04
      @willemlombard04 Před 5 lety +1

      Appel dis n mooi liedjie!! Wel gedaan!!!! Uitstekend👌⚠

  • @Toxxyc
    @Toxxyc Před 5 lety +2

    Man, DIS hoe mens 'n liedjie en 'n musiekvideo oor jag maak. Ek wens mense kan hierdie sien en daardie gemors wat Arno Jordaan gemaak het vergeet en afskryf.

  • @marykegrundelingh6321
    @marykegrundelingh6321 Před 25 dny

    Die s my en my friendene se song

  • @jacojacobs8329
    @jacojacobs8329 Před 3 lety

    As ons jag eerste liedjie wat ek speel great song

  • @jandrebroodryk4171
    @jandrebroodryk4171 Před 3 lety +1

    Beste

  • @keanuschoeman2688
    @keanuschoeman2688 Před 5 lety +1

    Wie is die oubaas waarvan hy prt ek hoop nie dis Abba ons Vader nie

    • @MrKoosler
      @MrKoosler Před 5 lety +5

      Hoekom hoop jy nie dat dit die Here is waarvan hy praat nie? 1. Darm dra hy God op in sy lied oor sy liefde in die lewe. 2. In die Noord Kaap en Karoo noem baie mense die Here "Oubaas" en dis hulle manier van praat net soos jy kies om die Here Abba te noem.

  • @sebastianvanreenen5932

    Lekker man lekker jy en Armand Steenkamp is my twee ysters