Los vir Koos uit. Hy lewer al jare lank sosiale kommentaar op Suid-Afrikaanse politiek. Dis meer as n fokkol song. Dis die toestand van die Nuwe Suid Afrika.
Me nse raak gewoond aan oom Koos sy goed is soms goor tog is hy n baie intellegente man .Ek dink hy het Nie wheat gehad toe Raas sy kop en hy sing vokol
Dis nou kak op sy beste
Sies! Skaam u, u nie?
Skaam iedereen ook u?
Toe is daar fokkol en ek gee vir Jou n Fokkol thumbs-up👍
Da begrawe jy nou jou talent onder die maatemmer !
is dit wat ons kinders nou moet hoor????? common verby!!
Jys pateties omie jy Mors met ons taal.watse siek voorbeeld is jy Ander.Komaan buig jou hoof in skaamte en Dan bid jy Sommer dieselfde tyd❤
Jy moet n totale Domkop wees as jy jou steur aan Koos Kombuis ....
I don't get it, do people really pay to listen to this type of language, it's disgusting and nothing to be proud of🫣
Uptight
Dan lag die common mense vir die gemors.
Hoekom kyk jy dit as jy nie net so fokken commin is nie ????
Ja nee so stuk gamors. Sy gehoor netso pateties, lag vir absolute snert.
Totsiens, Afrikaner. Koos, jy kan en het al beter.
Net die naam en taalgebruik is goddeloos en tragies vir opgevoede mense.
Gaan kak in die mielies!
Sies dis aaklig
n ou anc lid
Liberale gemors ja.....
Es ist nur duetsch lch kann dieser verstehen... Ich liebe sud afrika....bronkhorstspriet posse x
Klomp gemors
Dis so Common😑😣
Regtig common. Skaam om Afr sprekend te wees
HIERDIE SOORT OUENS KORT PEPER IN SY MOND!!
Ek like dit fokkol
Uitstekend en briljant geskryf...
hopeloos ou daai wie is hy
Net so, ek verstaan die lied beter hoe over ek word.😂😂❤❤❤
Swak smaak sout het laf geword
Kan n mens so common wees😢😢
As die skoen jou pas
Hou op oordeel
Seker hoekom jy comment!
@@shawnmostert7027 ??
Ek is so common.
Kak song🦧
Is waar
Wat wen mens as jy in die Guiness World Records is?
Los vir Koos uit. Hy lewer al jare lank sosiale kommentaar op Suid-Afrikaanse politiek. Dis meer as n fokkol song. Dis die toestand van die Nuwe Suid Afrika.
That is a song that Joe Kitchen would write, I thought you had come a full circle but I was wrong!
Dit gaan kak meneer rerig🤞🏼, 😂😂, maar ek like "Lisa sê klafier" meer😅
Fokken nice
Nou lekker gelag lot k.
Dis fokken great. Ek love dit.n Lied vir Suid-Afrika.
JANEEE DIS NET VAN N WITMENS WAT JY SO IETS KAN VERWAG 🙈
Haai nee
😂😂😂😂😂😂
Swak
KOOS KAKHUIS
Damn gooie song
Me nse raak gewoond aan oom Koos sy goed is soms goor tog is hy n baie intellegente man .Ek dink hy het Nie wheat gehad toe Raas sy kop en hy sing vokol
Mitä vittua se sanoi?
Wat n pragtige voorbeeld vir jou kinders! Hoe uiters opgewonde moet hulle nie wees om jou as n pa te hê nie. Kômin verby. Ai tog.😢
Hoe eronies is dit nie dat jou naam karin is nie😂😂😂😂
@@stefanschoeman6901 😂😂😂😂😂😂😂
Jy praat n klomp kak
Pragtig! Van Grekland
Wat n klomp kak.