Die song is die oorsaak dat my speakers in my Isuzu Frontier nie meer so lekker werk nie - Meerkat Charika (3jr oud) wil dit baie hard luister elke oggend opad skooltjie toe... Love dit!
jaaa , daai skoonma is nie so erg nie , my skoonma het nie n steen gelos om my skade aan te doen nie , dit was my lewe so tot sy die emmer geskop het , ek het toe maar n stywe dop op haar heengaan gedrink van dankbaarheid
Amper 20 jaar getroud - 24 jaar "gekuis" - Ek het altyd 'n vrou gesoek soos my Ma... Min het ek geweet dat my wonderlike vrou (skool girlfriend) net soos my Ma sou wees...
Bangladesh paid click farms. Jy sal dit sien op 'n paar Afrikaanse musiek videos. As dit natuurlike 'clicks' was, sal die "vote up/down" verhouding baie hoër gewees het en meer kommentaar.
vat b.v. youtube / LcI8sfwxvIs - +- selfde views. 1.8Mil Views, 1100 comments, 52 000 votes en dan gaan vergelyk met nog 'n paar ander. Dus sal ek sê Tamaletjie - Apple het omtrent net 65 000 - 220 000 natural views, maar glad nie 2.2 Mil.
As iemand wat in ń afrikaanse kroeg werk, en nie regtig van afrikanse musiek hou nie het hierdie liedjie maar vinnig in my hart gekruip.
One of my favorite Afrikaans sings....🎉🎉❤ Although I don't understand most of the lyrics....but the chorus I can follow Lekker!
I'm From Zimbabwe I love your music Appeal keep the Good work.Nonna.........h nonna........h bring me here is the best of best
Nonna Nonna Let me wanna collaborate with you
Rhodesia my bru
Bly nou in Holland...maar hel hierdie musiek hou my op die been in hierdie land...baie baie dankie
Hierdie liedjie herinner my aan die eerste keer dat ek en my vrou na 'The Staffordshire Pub and Bar' gegaan het. Dit is nou ons gunsteling liedjie. ❤️
Zelf ben ik Nederlands, ik kan een groot deel van dit liedje verstaan, echt mooi dit.. Love from Holland
_Sybkeuhx .
ik ook
I love the song
I love the song
Dss
Imagine having a mom like that
Ook een van my gunsteling songs
Die song is my jam vir 2020!!🤟
WHOOOOHAAAA Afrikaans rock
Fantastiese liedjie ek LOVE afrikaanse musiek!
Cc zczccsvccz z bvvxvvvdgggv
Broer, hierdie liedjie kan elke man verstaan.
Die song is die oorsaak dat my speakers in my Isuzu Frontier nie meer so lekker werk nie - Meerkat Charika (3jr oud) wil dit baie hard luister elke oggend opad skooltjie toe... Love dit!
Kicker... Maar julle ore daarna, sal ek niks aan kan doen nie... 😂 www.kicker.com/2016-ds-series
Die song is awe appel jy is my fafrout
Elke dag is jou musiek deel van my daggie! Appel jy was uitsteekend gewees by OppiKus Fees 2023. Baie dankie vir die musiek.❤
Love dit appel dont ever stop
Love It.
Love die liedjie dis die beste
LEKKER MUSIEK !!!!!!!!!!!!
I love this song so much 😎😎😍😍😘
K10kuudgh
Die is n amazing song Appel. Hou so aan
We oq
Kykie Appel wat is in daai wyn glas ..
Daaisie wyn nie....
Ek ken jouie soe nie
Appel tamelitjie is baie mooi
Ek hou van all jou songs
Amazingggg
A love dis video
beste liedjie ooit
Ahhhg die einde is so soet 😍
jaaa , daai skoonma is nie so erg nie , my skoonma het nie n steen gelos om my skade aan te doen nie , dit was my lewe so tot sy die emmer geskop het , ek het toe maar n stywe dop op haar heengaan gedrink van dankbaarheid
Gooi hom Appel
2.8 million views wow!!!
Wys jou.. Wyn werk 😉
Altyd! :D
Baie mooi song! Love dit! #1
Mooi so appel!
Het die ou niks gelike nie, maar well done, jou muskiek is klas.
Ma nê !!😎
Love die song
0844146312
@@biancaaster1304 En nou die nommer
Amper 20 jaar getroud - 24 jaar "gekuis" - Ek het altyd 'n vrou gesoek soos my Ma... Min het ek geweet dat my wonderlike vrou (skool girlfriend) net soos my Ma sou wees...
Pors
Jana Smit ❤
Ja
💏❤❤❤❤❤
Awesome
Lag my Appel Af. Love die Video, uitstekende Lied. !!
Oom kan ek oom vra om my Tehelp met my musiek oom
APPEI Maak nog liedjies asb ❤😊😊😊😊, 💐👍👍😉 net jou liedjies is lekker jy moet lekker slaap ek hou dop
Dis n awesome song.
Mooi
Cool song
O
Like dit
My grootste "flex" is dat die vrou wat tammelytjie speel het by my laerskool gerwerk in die biblioteek
Nice
Die liedjie sokkie lekker by die Voortrekkers
LOL - dit sokkie lekker enige plek... tot in 'n mens se sitkamer... :-)
Jan Jan Jan
wel gedaan
Melk tert lekker
🇿🇦🤩😝
Good
Lekkerr 💕🎶🎵die song is al lank terug #GeOverPlay in ons huis :)
zooo grappig ))))
hel jy kan sing
dit is die beste liekie out
Kan nie op hou luister.
Appel my broer trou oor n paar maande. Kan ek jou reel vir n paar songs? Lamy weet ou perd
😂The lyrics👌.
Well I'm in Charlotte, NC USA! I like the video and the music! But I had no idea what you were saying/singing! Add translate to your video's Please!
C. Fav. V
ag dis oulik
2.2 mil veiws
117 comments
????????????
Ek sien Ruan se gesig op die einde van die video wat guitar speel :D
Hi
1
appel ek is mal oor jou
Jgf😊❤❤😅😅❤
431,407 views
29 Comments
????
As a result 9 Ed fo9r993949e8598r85itkykgkğ84773okewk2=
Bangladesh paid click farms. Jy sal dit sien op 'n paar Afrikaanse musiek videos.
As dit natuurlike 'clicks' was, sal die "vote up/down" verhouding baie hoër gewees het en meer kommentaar.
vat b.v. youtube / LcI8sfwxvIs - +- selfde views. 1.8Mil Views, 1100 comments, 52 000 votes
en dan gaan vergelyk met nog 'n paar ander.
Dus sal ek sê Tamaletjie - Apple het omtrent net 65 000 - 220 000 natural views, maar glad nie 2.2 Mil.
Hou daie van die song😻😻😻😻😻😻😻😻😻😻
@Anjanette Cilliers kak video
Nirvana
hi
N Ware Treffer
Jou stem is beeldskoon
That corpse on the wall’s synthetic right?
U
ek is 12 en ek hou van die liekie
Lekker boeta.... Dis jou Afrikaanse erfenis wat goeie musiek ken
Stoutgat trevers
Gelofte
Lekker song maar dit is in 2019
Kyki, so skoonma sal gepiets word...🤣😂
Í7
.
.vroumens
Snotkop hkgk
Lady gaga
Jammer vi spelfoute ek is8
Cool vido🙌🙌🙌
jammer vir spelfoute ek is 8
bank stront