Appel - LOCO (Lyric Video)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 8. 07. 2020
  • Luister na LOCO hier: Appel.lnk.to/LOCO
    Volg my op:
    Facebook: / appelchristo. .
    Instagram: / appelmusiek
    #Appel #LOCO
    Music video by Appel performing LOCO (Lyric Video). © 2020 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd. [ZA]
    vevo.ly/GdWvbk
  • Hudba

Komentáře • 105

  • @jonelhartman6018
    @jonelhartman6018 Před rokem +6

    What a song never thought he'd come up to this what an international song best song ever heard good times for you appel great weekend❤❤

  • @noleneslabbert3829
    @noleneslabbert3829 Před 3 lety +7

    As a SAFFA living in China this video bring tears to my eyes! I grew up in the Great Karoo and this is how I remember home. This is one amazing video and song, dankie Appel jou musiek is die beste!

  • @christepherzandberg6861
    @christepherzandberg6861 Před 4 lety +35

    This song needs to be introduced internationally 😎

  • @lenicehusselmann5778
    @lenicehusselmann5778 Před 3 lety +6

    Wow Appel!!!!!! Talk about entertaining the masses. This should have been a hit!!!!

  • @rasaadadams8646
    @rasaadadams8646 Před 3 lety +10

    Internasionale gehalte!
    Goeie vibes.
    Well done bra! 🙌🙌

  • @johnkennedy68
    @johnkennedy68 Před 3 lety +9

    .Hemel Vader, hier is soveel seer, soveel pyn in hierdie wêreld van U. Ek bid en vra dat U koninkryk kom en U wil geskied hier op aarde soos dit is in die hemel. Ek droom oor ‘n wêreld sonder al die pyn en die seer ‘n wêreld vry van haat en misdaad. Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons skulde soos ons ook ons skuldenaars vergewe; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk, die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

  • @bala-in_black6322
    @bala-in_black6322 Před 3 lety +11

    Why is this song not blowing up?? Keep it up bro love from Australia #Respect

    • @christophkotze360
      @christophkotze360 Před 3 lety +2

      All in good time my friend 😁, share it with all your Australian compadres, it would be much appreciated #🙏

  • @nickynicky7468
    @nickynicky7468 Před 2 lety +2

    Love die song ek is soo bly om n suid afrikaner te wees

  • @stiaanadams1262
    @stiaanadams1262 Před 3 lety +3

    Lekker Appel! Hierdie song groei aan 'n ou. Hy loop soos 'n haai op 'n houtkatrol!

  • @gj.verster
    @gj.verster Před 3 lety +2

    Love dit

  • @DunGamingDG
    @DunGamingDG Před 3 lety +4

    @Appel you are amazing, JY is my gunstelling afrikaans sanger!

  • @claudinekieser9934
    @claudinekieser9934 Před 3 lety +1

    Love you Apple

  • @Dr4k3nsCoDM
    @Dr4k3nsCoDM Před 3 lety +3

    Very good song, greetings from Chile

  • @erichlandman2882
    @erichlandman2882 Před 4 lety +8

    Wit warm song!!🔥🔥🔥 Dit klink great!! #InternationalVibes 🌍

  • @larisckaleeuwner8530
    @larisckaleeuwner8530 Před 3 lety +3

    Awesome daar is nie n ander woord nie👌👍

  • @zandrihudson9434
    @zandrihudson9434 Před 3 lety +4

    Love it

  • @zelmarinel2778
    @zelmarinel2778 Před 4 lety +4

    Love Love Love!! 🎉🙌🏼😍

  • @donovankuhn644
    @donovankuhn644 Před 4 lety +5

    Welll Done Appel target on point

  • @larisckaleeuwner8530
    @larisckaleeuwner8530 Před 3 lety +2

    Awesome

  • @marlibakkes6169
    @marlibakkes6169 Před 4 lety +5

    Hierdie is sooo n lekker liedjie! Love dit🙌🙌😆

  • @hannesdevilliers1333
    @hannesdevilliers1333 Před 3 lety +3

    love it

  • @duncanfishing3441
    @duncanfishing3441 Před 3 lety +6

    Lekker man Appel 😏👌beste song ooit 😎

  • @afrikaanswildans
    @afrikaanswildans Před 4 lety +9

    AWESOME!!!

  • @minkibrink2478
    @minkibrink2478 Před 4 lety +3

    Great song👌

  • @ebenroodt7848
    @ebenroodt7848 Před 3 lety +4

    Nou gan ons lekker Braai

  • @kaylinvictor2298
    @kaylinvictor2298 Před 3 lety +2

    This is 😍

  • @adamgericke5580
    @adamgericke5580 Před rokem +2

    Elke Vrydag kuier ons op die song

  • @phillippienaar7278
    @phillippienaar7278 Před 3 lety +1

    Wow Appel love jou musiek

  • @roxytiksi9809
    @roxytiksi9809 Před 2 lety +1

    die song nog op my vejaardag gepost ok love di song
    -saskia

  • @adamgericke5580
    @adamgericke5580 Před rokem +1

    Awesome 👍🏻

  • @wilmavanschalkwyk4915
    @wilmavanschalkwyk4915 Před 3 lety +2

    👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏!!!!!!

  • @Spinyjungle-oe3qy
    @Spinyjungle-oe3qy Před 4 lety +6

    Awesome liedjie appel hou so aan👍

  • @janitadewelzim3081
    @janitadewelzim3081 Před 3 lety +2

    Dis een amazing feel good track! #Appel

  • @sunetteventer7777
    @sunetteventer7777 Před 3 lety +2

    Goeie werk Appel !

  • @roanke9703
    @roanke9703 Před 3 lety +1

    niceeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee

  • @mornevanjaarsveld
    @mornevanjaarsveld Před 4 měsíci

    Appel die oom in die oranje kleere is my oom

  • @zhanesteyn7457
    @zhanesteyn7457 Před 3 lety +1

    Laaik dit

  • @gamerboy0744
    @gamerboy0744 Před 3 lety +1

    Ek is i kind apple
    Die song is so great ek is net 9

  • @AceHardy
    @AceHardy Před 4 lety +2

    👑

  • @gj.verster
    @gj.verster Před 3 lety +1

    Al 500000 keer al geluister

  • @Dieswartkat021
    @Dieswartkat021 Před 3 lety +23

    Om afrikaans en 'n boer te wees is maar net befok!

  • @db_sounds
    @db_sounds Před 4 lety +3

    verlief op die song!!! 😍well done meneer appel!!

  • @Morraslegend
    @Morraslegend Před 4 lety +1

    Dit is 'n baie lekker liedjie. Toe ek hom hoor op Radio die eerste keer, toe ek geweet dis my naweek liedjie. Dankie Appel dat jy sulkie liedjies maak in hiedie moeilike tye.

  • @altheahavenga374
    @altheahavenga374 Před 4 lety

    Nice song

  • @michealvandenberg8787
    @michealvandenberg8787 Před 4 lety +3

    Love it💯

  • @burgermorne3210
    @burgermorne3210 Před 3 lety +1

    Dis n lekker liedjie oom appel

  • @benriefourie115
    @benriefourie115 Před 3 lety +1

    Wat de hel !? Appel is n yster !! Niemand kon dit raai my ons huis nie. Hou so aan !!!

  • @elsabecronje5375
    @elsabecronje5375 Před 4 lety +2

    Lekker appel

  • @gerrielerm1929
    @gerrielerm1929 Před 3 lety +2

    Nou braai ons

  • @henniedippenaar4732
    @henniedippenaar4732 Před 4 lety +2

    hit song, lekker appel

  • @Edgednb
    @Edgednb Před 3 lety +1

    Bruh dit is kak Lakker goeie werk appel👍👍👍👍👍

  • @marizaanvanheerden2737
    @marizaanvanheerden2737 Před 3 lety +1

    beskruif ons suid afrikaners die beste well done

  • @madelivanderwalt3339
    @madelivanderwalt3339 Před 4 lety +2

    Mal hieroor! Nuwe favourite!

  • @noleneslabbert3829
    @noleneslabbert3829 Před 3 lety +3

    Laat my weer trots voel om te se ek's n Suid Afrikaner.

  • @wernerpretorius4872
    @wernerpretorius4872 Před 4 lety +2

    Appel was jy by die bullrun laasjaar

  • @Scymon04
    @Scymon04 Před 2 lety +1

    My video is in this.

  • @merylbotha3062
    @merylbotha3062 Před 3 lety +1

    Nice

  • @jjpieterse9073
    @jjpieterse9073 Před 2 lety +1

    Wat is daai toer wat manne die karre so op maak en met hulle gaan toer?

  • @callievanzyl702
    @callievanzyl702 Před 4 lety +1

    Appel, so n drinking song dra mooi jou getuienis op toks en tjops verder. 👊

    • @christophkotze360
      @christophkotze360 Před 4 lety +5

      Ek verneem jy is sarkasties Callie, my getuienis is my getuienis ou bul, ek drink glad nie, wel 5 jaar laas gedrink. Meeste van my liedjies het alkhol in kyk na F250 byvoorbeeld. Ek sal nooit iemand oordeel nie ou Callie, verskriklik baie van my vriende geniet dit om die aand om te makietie en ek kuier dood nugter saam. Ek geniet dit as mense hulle self geniet. Ek voel wel my pad saam met God is my pad saam met God, ek lewe so na aan Hom as moontlik. Moet asb nie een van die mense word wat mense afskrik van die Here af nie 😉. Geniet jou Sondag!

  • @nathanfourie1634
    @nathanfourie1634 Před 4 lety +5

    Ek dink ek ken jou neef dalk, Pierre?

  • @leongagiano6984
    @leongagiano6984 Před 4 lety +3

    Like dit baie en iets anders. Dis awesome hou so aan

  • @kevin_loock7552
    @kevin_loock7552 Před 4 lety

    If you life in afrika youl understand

    • @Edgednb
      @Edgednb Před 3 lety

      English bruh but true sa is like this

  • @DunGamingDG
    @DunGamingDG Před 3 lety +1

    Typical South african Video. Proud to be a south african. #ProudSouthAfrican

  • @fredricful
    @fredricful Před 3 lety

    Appel vorfor er dere så store i verden innen data og telefon så greier dere og lage så dårlige kameraer att butikk selder sier dere har et dåli kamera på deres mobil telefoner?

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před 4 lety +6

    Dankie 𝓐𝓹𝓹𝓮𝓵 dat ek in die epic song se liriek (#𝓂𝓊𝓈𝒾𝑒𝓀𝓋𝒾𝒹𝑒𝑜) is!!
    🎥🍎#LOCO🕺👕#HierOmTeDans! Toe ek daai appel eet, toe 'became' ek 'n gevaarlike danser🤣🎊
    Daai 'scene' het so perfek gepas by die woorde van die liedjie!
    Appel se musiek maak 'n mens mos beweeg! Dit is iets wat mens net nie kan keer nie.🎛️🎧 #Jive! Why?? Because It's Good To Be Alive!
    Die liedjie gaan 'n reuse, reuse treffer wees.🔊🎉😂🎧
    #DieKlankIsOneOfAKind #RegaePopDropEDM Tipe van 'n vibe!!! 😜🥳🤪🤯 #InternationalVibez?!!
    Ohhh yes, dit is beslis!😎❤️
    Well Done APPEL, EN ALMAL WAT BETROKKE WAS! 👌🎚️👍🎛️🔥✌️

    • @christophkotze360
      @christophkotze360 Před 4 lety +2

      🙏🙏🙏

    • @phillippienaar7278
      @phillippienaar7278 Před 3 lety +1

      @@christophkotze360 lief jou musiek ek is maar net n laaitie van 14 ek kyk op na jou

    • @christophkotze360
      @christophkotze360 Před 3 lety +1

      Phillip Pienaar 🙏 ek waardeer opreg yster, alles is net genade.

    • @phillippienaar7278
      @phillippienaar7278 Před 3 lety +1

      Dis my grootste plesier. Daai boere wat in Naboomspruit optog gehou het oom is my familie die mense wat by die PietSticker bakkie staan . Dankie dat jy so n groot stem is vir boere ons self boer . Boer groot boer voort Appel

  • @wilmavanschalkwyk4915
    @wilmavanschalkwyk4915 Před 3 lety +2

    😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂!!!!!!!

  • @thelifeofcargo
    @thelifeofcargo Před 3 lety +1

    You must come perform in Alexandra maybe you'll grow your fanbase in the black community

  • @zadencarelsin2676
    @zadencarelsin2676 Před 3 lety +1

    Hi

  • @seanbotha4331
    @seanbotha4331 Před 3 lety +1

    Dit klink nie soos Appel nie hy Ken ek net in afrikaans

  • @FedoraNation
    @FedoraNation Před 4 lety +4

    Hierdie is... iets anders

  • @ebenroodt7848
    @ebenroodt7848 Před 3 lety +4

    dis net boere

  • @reinetteventer1060
    @reinetteventer1060 Před 3 lety +1

    Iekker

  • @fredricful
    @fredricful Před 3 lety

    Tenk på det selgere i butikk sier dere har dårligere kamera en min telefon som er flere år gammel må jaggu le av dere

  • @anandivanniekerk9662
    @anandivanniekerk9662 Před 3 lety

    M00gdihlt

  • @marilizehoenderbeeton87
    @marilizehoenderbeeton87 Před 4 lety +2

    Die song is net freaking awesome. Gaan beslis Groot treffer word in SA en kan internationaly ook Groot gaan

  • @nopnop6259
    @nopnop6259 Před 4 lety +3

    Bitter vlak.

  • @bremermeyer1995
    @bremermeyer1995 Před 4 lety +3

    Ja nee wat dis die song se skuld dat cyril die drank toe gemaak het. Dankie vir niks.

  • @charmainvandermerwe8744
    @charmainvandermerwe8744 Před 3 lety +1

    love it

  • @larisckaleeuwner8530
    @larisckaleeuwner8530 Před 3 lety +3

    Awesome

  • @merylbotha3062
    @merylbotha3062 Před 3 lety +1

    Nice

  • @zadencarelsin2676
    @zadencarelsin2676 Před 3 lety

    Hi