Appel - Dina
Vložit
- čas přidán 8. 12. 2021
- Krediete:
Karakter Ontwerpe, Illustrasies, animasie en video verwerking - Martin Schwella
Instagram: / martinschinkman
Facebook: / martinschinkman
‘n produksie van Schink PTY (ltd.) | www.schink.co.za
_______________________________________________________________________________________________
Lirieke:
Ons het saam geboer, moer koffie geroer
Sy was die ekstra lepel suiker, die bitter in my soet
Donkie kar gery duskant Loeries fontein
As sy sing kry ek die ritme tot ons lekkerkry
En Dina, Dina, Dina die nag raak koud
Jy het my warm gehou met jou binneboud
Ek was weerloos geterg langs die hantan berg
Soos jy dans met jou bontrok en jou oë so stout
O waar is my Dina my Dina my Dina
O waar is daai Dina daai Dina van my
O waar is my Dina my Dina my Dina
O waar is daai Dina daai Dina van my
Sy het tok tokkie gespeel met my hart se deur
Daar was ‘n gaatjie in die venster en sy loer daardeur
O Dina jy, ek sou nooit beter kry,
Toe ek weer sien, sien ek stoftrek deurrie die plaas se hek
En Dina, Dina, Dina die nag raak koud
Jy het my warm gehou met jou binneboud
Ek was weerloos geterg langs die hantan berg
Soos jy dans met jou bontrok met jou oë so stout
O waar is my Dina my Dina my Dina
O waar is daai Dina daai Dina van my
O waar is my Dina my Dina my Dina
O waar is daai Dina daai Dina van my
Ek het gedog jy’s weg na groener plek
Dit is droog hier in die Noor Kaap dit is harde werk
Toe ek my kop oplig sien ek hoe kom sy terug
Met die wolke op haar skouers
Sy het reën gebring
En Dina, Dina, Dina die nag raak koud
Jy’t my warm gehou met jou binneboud
Ek was weerloos geterg langs die hantan berg
Soos jy dans met jou bontrok met jou oë so stout
O hier is my Dina my Dina my Dina
O hier is my Dina sy’s terug by my
O hier is my Dina my Dina my Dina
O hier is my Dina sy’s terug by my
O hier is my Dina my Dina my Dina
O hier is my Dina sy’s terug by my
O hier is my Dina my Dina my Dina
O hier is my Dina sy’s terug by my
Composer - Christoph Kotze / Elizabeth Kruger / Paulo Azevedo
Hier is Dina!!😂😂❤❤ dank je😊
Trots Suid Afrikaans 🇿🇦🇿🇦
this song is so awesome, no idea what it means but it's a whole vibe, thank u Spotify!!
Me too. I think it talks about a lady who I love a lot but we are just friends. Her name is
Lekker!!! Ek het 'n duisend keer geluister en ek is van Amerika! (Jammer, ek weet nie afrikaans taal nie maar ek leer of studeer vir 2 maande).
Jou Afrikaans is goed ❤️
Maar my uitspraak is baie sleg!!! Ek praat soos 'n kind of kindjie? (Ek weet nie die woord vir 'toddler' nie)
@@catisadisaster2269 dankie! :D
Trots op jou my friend
Dit maak my hart skoon bly en trots as ander mense ons taal leer
I love this song because my name is Dina
Die liedjie van die jaar 2021 is 'n baie awesome liedjie
Wow dis nou n lekker bederf🥳
Hierdie #Dina is opgewonde 💃💃💃💃💃💃
Lekker man die is mos ons boere se musiek 🍏🍎
Ons wag op die res van Hardwerkende Man hier op CZcams. 🙏🏽😭❤️
Trots op jou skoonseun
Lief jou liedjie
I am black. I can’t understand totally but I think I can relate. I love an Afrikaans girl so much but I don’t know if she loves me. So we have been friends for 10 years now. She is my Dina Dina Dina Dina
Love jou songs
Love from Ireland !
Don't know a word you're saying though ! Hahaha
👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼
Lekker song oom, Christoph!!
Mooi
💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕
Lekker man❤
Ek hou tog so baie van HIER is MY DINA ........ mooi APPEL en Martin.
Goeie
Wow ongelooflik mooi Martin - jy is TOPS
Lekker!!
Love jou songs baie dankie
lekke!
Goed gedoen Appel en Martin.
Was so nice to see at my school appel
JEALOOOUUUUS
Ek love dit hou aan
first time i hear this on Binnelanders 🥰
Love die song so baie 💞
Mooi ek is net 9 en ek love dit hou aan ❤❤❤😊😊😊
What language is this? Im really enjoying the song😁
Afrikaans my bra
🏃🚶♀️
Sy is agter jou my maat
🎶🍎🎵
🦋❤
BESTE LIED IN AFRIKAANS IN JARE
Stuur dit vr boer soek n vrou
Ek apple is jou grootse fan byfoorbelt ek ken dina nonna foute ales ek beloofe ek is so baie lief vir jou misiek en ek hoop jy het lekker annd
Wow, goed gedoen Martin, jou werk loop mooi saam met Appel!
Wat van nonna??
hello Appel Ek is n groot fan so can jy my hart fat
Bro this is my name And the character looks almost just like me
💕😊❤️🤣🤗🙈😔
My nem is Dina😊😊😊
I'm an Appel. Who is this guy and where is he from? Is he Dutch? Maybe I'm related 🤔
Appel is a stage name. He sings Afrikaans
nonna nonna ...
Nie lemoene nie maar appels
Kannie wag nie
what languages is ??
Afrikaans
Suidwes boerseun
Ek lak muisk 99999999999
Appel. Kan nie braai sonder jou my maat. Jy maak my trots om Afrikaans te wees
Appel jou legend love all jou musiek! Jy sing beter as Fatman en bq minder kommin hahah sorry fatman!
TOYOTA LAND CRUISER
I love this song because my name is Dina