Apple - Dina (Live)
Vložit
- čas přidán 30. 12. 2021
- Appel - Dina
Ons het saam geboer, moer koffie geroer
Sy was die ekstra lepel suiker, die bitter in my soet
Donkie kar gery duskant Loeries fontein
As sy sing kry ek die ritme tot ons lekkerkry
En Dina, Dina, Dina die nag raak koud
Jy het my warm gehou met jou binneboud
Ek was weerloos geterg langs die hantan berg
Soos jy dans met jou bontrok en jou oë so stout
O waar is my Dina my Dina my Dina
O waar is daai Dina daai Dina van my
O waar is my Dina my Dina my Dina
O waar is daai Dina daai Dina van my
Sy het tok tokkie gespeel met my hart se deur
Daar was ‘n gaatjie in die venster en sy loer daardeur
O Dina jy, ek sou nooit beter kry,
Toe ek weer sien, sien ek stoftrek deurrie die plaas se hek
En Dina, Dina, Dina die nag raak koud
Jy het my warm gehou met jou binneboud
Ek was weerloos geterg langs die hantan berg
Soos jy dans met jou bontrok met jou oë so stout
O waar is my Dina my Dina my Dina
O waar is daai Dina daai Dina van my
O waar is my Dina my Dina my Dina
O waar is daai Dina daai Dina van my
Ek het gedog jy’s weg na groener plek
Dit is droog hier in die Noor Kaap dit is harde werk
Toe ek my kop oplig sien ek hoe kom sy terug
Met die wolke op haar skouers
Sy het reën gebring
En Dina, Dina, Dina die nag raak koud
Jy’t my warm gehou met jou binneboud
Ek was weerloos geterg langs die hantan berg
Soos jy dans met jou bontrok met jou oë so stout
O hier is my Dina my Dina my Dina
O hier is my Dina sy’s terug by my
O hier is my Dina my Dina my Dina
O hier is my Dina sy’s terug by my
O hier is my Dina my Dina my Dina
O hier is my Dina sy’s terug by my
O hier is my Dina my Dina my Dina
O hier is my Dina sy’s terug by my
Composer - Christoph Kotze / Elizabeth Kruger / Paulo Azevedo
I love the song
Ek hoop jy gaan eendag Nederland toekom Appel. Jou musiek moet ook hier gehoor word!
Is Baie mooi❤
II enjoyed this song when I was staying Pretoria Hercules
Wow appel jy kan baie goed sing❤❤😎😎😎😎😍😍
Hierdie liedjie is ooral op die radios, en ek is hier vir dit. Eerste keer wat ek regtig van Appel gehoor het
Hello dear! You have never disappoint us with your content , Thank you for always sharing these amazing videos with us, Everyday I learn new things from you🥰, Have a wonderful day✨🌈, see you soon! Big like105
Wow , fantastic 💗💗 you're very creative 💗💗 wishing you more and more success 🌹🌹
Have a great day 🌹🌹
Jy is die beste my ou maat❤😂😅
Ek like ddddd
Whooooooopi 🎤🎼🎵🎶💃🕺💙
Ek like
ek love jou musiek
Cool! 👍
LEKKER MAN MET DINA, MET N BO SO STOUT😂😢
Lekker Appel
Die lietjie was deel van my konsert
🍎🎶
Ek love jou musiek my lewe vander
Lekke Christoph en die band
Ek hou van liekies
Die produksie in ongelooflik...
Great song maar dit lyk of jy hom ge-lip sync het.
🍎🎶