AfriForum
AfriForum
  • 1 254
  • 13 635 492
Forum Nuus: AfriForum lê kriminele klag teen Malema en Shivambu oor VBS 19-07-2024
Die beplande en herhaalde misdrywe van bedrog, korrupsie en geldwassery wat die EFF-leiers Julius Malema en Floyd Shivambu na bewering gepleeg het, mag moontlik voldoen aan die vereistes vir rampokkery soos dit in die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad (POCA) vervat is. Dít is die kruks van AfriForum se bewering in die kriminele klag wat vandag by die Sandton-polisiestasie ingedien is. Die burgerregteorganisasie versoek dat die owerhede ’n rits klagtes teen Malema en Shivambu ondersoek en die EFF as ’n georganiseerde misdaadonderneming.
zhlédnutí: 7 573

Video

Sakenetwerk se 2024 Entrepreneur van die Jaar-kompetisie.
zhlédnutí 146Před 7 hodinami
Kyk hiér na die ongelooflike pryse wat gewen kan word in AfriForum Sakenetwerk se 2024 Entrepreneur van die Jaar-kompetisie. Skryf in by www.afriforumsakenetwerk.co.za.
Forum Nuus: MSW Ondersteuningsdienste help organisasies wat vir ander omgee 18/07/2024
zhlédnutí 218Před 7 hodinami
AfriForum en StratCol het gister MSW Ondersteuningsdienste (Edms.) Bpk. in Durbanville bekendgestel aan verskeie maatskappye sonder winsoormerk (MSW’s). MSW Ondersteuningsdienste het ten doel om MSW’s te help deur AfriForum en Stratcol se goed gestruktureerde en suksesvolle model beskikbaar te stel sodat hierdie organisasies in staat sal wees om aan die behoeftes te voldoen van die gemeenskappe...
Dit is AfriForum!
zhlédnutí 1,5KPřed 7 hodinami
AfriForum se werksaamhede moet meewerk om ’n veilige samelewing te vestig waarin lede, ondersteuners en ander burgers veilig is en voel. Gemeenskapselfstandigheid fokus op kwessies wat ’n direkte impak op die gemeenskap se veiligheid en munisipale vlak mag hê. Dit word vermag deur ’n netwerk van AfriForum-takke en -buurtwagte regoor Suid-Afrika. Aktiwiteite moet meewerk om selfstandigheid en gr...
Forum Nuus: AfriForum Jeug maak studente slaggereed om toekomstige leiers te wees 12-07-2024
zhlédnutí 358Před 21 hodinou
Nege studente van regoor die land het vanjaar AfriForum Jeug se mentorskapweek bygewoon. AfriForum Jeug het hierdie studente op ’n opwindende leerskool van AfriForum se gemeenskapsinisiatiewe en nasionale veldtogte geneem. Hulle het onder meer in Centurion gehelp om vullis te verwyder en te sorteer vir herwinning, maar hulle het ook projekbestuur- en leierskapopleiding ontvang.
Forum Nuus: Inspirerende Barolong Boo Seleka-leier vereer met nuwe grafsteen 11-07-2024
zhlédnutí 575Před dnem
Kgosi Tshipinare Moroka, die laaste leier van Thaba’Nchu as ’n onafhanklike staat, is met ’n nuwe grafsteen vereer in ’n gesamentlike erfenisprojek van die Barolong Boo Seleka-koninkryk en AfriForum. Kgosi Moroka is 140 jaar gelede vermoor. Hy was geken as ’n inspirerende leier wat noue bande met die Voortrekkers en die Vrystaatse Republiek gevorm het.
Forum Nuus: Geen getjommel met Bloemfontein se rommel 10/07/2024
zhlédnutí 630Před dnem
AfriForum lewer sedert 2020 weekliks ’n vullisverwyderingsdiens aan inwoners van Bloemfontein aangesien die Mangaung-metro soms vir weke aaneen nie hierdie diens lewer nie. Die gebrekkige vullisverwydering het veroorsaak dat inwoners van privaat dienste gebruik maak sodat hulle vullis weekliks verwyder kan word. Die burgerregteorganisasie het buiten hierdie diens ook reeds meer as 650 AfriForum...
Forum Nuus: AfriForum-protospanopleiding slyp buurtwaglede vir veilige optrede 05-07-2024
zhlédnutí 1KPřed 14 dny
AfriForum se 12de protospanopleiding is pas afgehandel. AfriForum-buurtwagte van regoor die land identifiseer buurtwaglede om dié kursus by te woon om hulle slaggereed te maak vir verskeie situasies waarin hulle hulself mag bevind sodat hulle hul gemeenskappe binne die raamwerk van die wet kan beskerm. Die kursus bestaan uit teoretiese en praktiese opleiding wat kursusgangers voorberei om onder...
Ken jy familie en vriende in die buiteland? Ons het goeie nuus vir hulle.
zhlédnutí 2,5KPřed 14 dny
Jy kan AfriForum se projekte en aksies vanuit die buiteland ondersteun deur as internasionale lid van AfriForum aan te sluit. Help ons om saam te bou aan ’n veiliger, voorspoedige en volhoubare toekoms. Saam is ons sterker. www.lidvanafriforum.co.za
AfriForum in fokus : NERSA, ysterpenlokvalle, Rapport en Beeld
zhlédnutí 2KPřed 21 dnem
In hierdie episode van AfriForum in fokus bespreek ons AfriForum se dringende aansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria teen die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA). Ons kyk ook na die toenemende voorvalle van ysterpenlokvalle en die nuwe opleidingsmodule vir buurtwaglede om proaktief en reaktief hierop te reageer, na die toekoms van gedrukte media in Afrikaans, ...
Forum Nuus: AfriForum takel slaggate in Julie 27-06-2024
zhlédnutí 682Před 21 dnem
AfriForum het vandag die organisasie se nasionale slaggatmaandprojek afgeskop deur twee reuseslaggate in Pretoria-Noord te herstel. AfriForum-takke landwyd gaan van aanstaande week af slaggate in hul onderskeie areas herstel om paaie veiliger en rybaar vir motoriste te maak.
Forum Nuus: AfriForum se waterberaad wys op SA se dreigende waterkrisis 24-06-2024
zhlédnutí 441Před 21 dnem
AfriForum het vandag ’n waterberaad in Centurion gehou waartydens die land se waterkrisis bespreek is. Verskeie kenners, waaronder afgevaardigdes van die Departement van Water en Sanitasie, het hul kennis en oplossings vir dié krisis gedeel. AfriForum het ook verduidelik presies hoe die organisasie beplan om watersekerheid oor die land heen te verseker. Uit die beraad het dit duidelik geword da...
Documentary: Running dry - A nation on the brink
zhlédnutí 58KPřed 21 dnem
AfriForum’s documentary, Running dry - A nation on the brink, which deals with the current state of affairs. South Africa is facing a water crisis that is exacerbated by the fact that this water scarce country must regularly contend with the pollution of natural water sources. Meanwhile citizens’ water security is threatened by the prevalence of unsafe drinking water and frequent interruptions ...
Trailer: Running dry - A nation on the brink
zhlédnutí 426Před 21 dnem
South Africa is facing a water crisis that is exacerbated by the fact that this water-scares country often has to compete with the pollution of natural water resources. Meanwhile the citizens’ water security is threatened by unsafe drinking water and frequent interruptions in water supply, while some citizens do not even have access to clean drinking water. However, AfriForum will not stand bac...
Forum Nuus: Skryf nóú in vir gesogte Entrepreneur van die Jaar-kompetisie 21/06/2024
zhlédnutí 216Před měsícem
AfriForum Sakenetwerk het gister hul jaarlikse Entrepreneur van die Jaar-kompetisie afgeskop. Inskrywings vir hierdie kompetisie, wat in samewerking met Akademia aangebied word, is reeds oop en sluit op 29 Julie. Die wenner van vanjaar se kompetisie stap weg met R50 000 kontant, asook ’n mediapakket van Maroela Media ook ter waarde van R50 000. Die niekontantpryse beloop meer as R200 000 en wor...
AfriForum gaan vuur en vlam voort met privaat brandweer in Bloemfontein
zhlédnutí 2,5KPřed měsícem
AfriForum gaan vuur en vlam voort met privaat brandweer in Bloemfontein
Forum Nuus: SOS bemagtig skole om meer staatsbestand te wees 12-06-2024
zhlédnutí 734Před měsícem
Forum Nuus: SOS bemagtig skole om meer staatsbestand te wees 12-06-2024
NHI and South African demographics
zhlédnutí 1,9KPřed měsícem
NHI and South African demographics
Hoe kan NGV gestuit word?
zhlédnutí 272Před měsícem
Hoe kan NGV gestuit word?
Gesondheidsorg in die hof: Hoe AfriForum beplan om NGV te keer
zhlédnutí 886Před měsícem
Gesondheidsorg in die hof: Hoe AfriForum beplan om NGV te keer
Dawie Roodt oor NGV: al die syfers wat jy moet weet
zhlédnutí 11KPřed měsícem
Dawie Roodt oor NGV: al die syfers wat jy moet weet
Forum Nuus: AfriForum stig eerste privaat brandweer in Bloemfontein 05-06-2024
zhlédnutí 1,4KPřed měsícem
Forum Nuus: AfriForum stig eerste privaat brandweer in Bloemfontein 05-06-2024
𝗜𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝘃𝗶𝘀𝗶𝗲𝗿 - Episode 5: Kapings
zhlédnutí 429Před měsícem
𝗜𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝘃𝗶𝘀𝗶𝗲𝗿 - Episode 5: Kapings
AfriForum in fokus: NGV-wet, die Bela-wet en statistieke vir plaasaanvalle en -moorde in Suid-Afrika
zhlédnutí 450Před měsícem
AfriForum in fokus: NGV-wet, die Bela-wet en statistieke vir plaasaanvalle en -moorde in Suid-Afrika
Ons sal self: Gemeenskapsveiligheid
zhlédnutí 1,7KPřed měsícem
Ons sal self: Gemeenskapsveiligheid
Die waarheid oor grondbesit in Suid-Afrika
zhlédnutí 5KPřed měsícem
Die waarheid oor grondbesit in Suid-Afrika
Die ANC is steeds vasberade om jou eiendom te kan onteien
zhlédnutí 2,9KPřed měsícem
Die ANC is steeds vasberade om jou eiendom te kan onteien
Hoekom het die ANC misluk in hul poging om die grondwet te wysig?
zhlédnutí 1,8KPřed měsícem
Hoekom het die ANC misluk in hul poging om die grondwet te wysig?
Wat is privaat eiendomsreg en waarom is dit belangrik?
zhlédnutí 283Před měsícem
Wat is privaat eiendomsreg en waarom is dit belangrik?
𝗜𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝘃𝗶𝘀𝗶𝗲𝗿 - Episode 4: Patrollies
zhlédnutí 336Před měsícem
𝗜𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝘃𝗶𝘀𝗶𝗲𝗿 - Episode 4: Patrollies

Komentáře

  • @truthboomertruthbomber5125
    @truthboomertruthbomber5125 Před 3 hodinami

    Too many humans on this planet.

  • @Scott.Silburn
    @Scott.Silburn Před 12 hodinami

    V*k 🙈

  • @Deontjie
    @Deontjie Před 20 hodinami

    .

  • @drorbenami
    @drorbenami Před dnem

    Who cares about water ? …..the problem is Gaza…..

  • @DASW2001
    @DASW2001 Před dnem

    YT POWER ✊🏻

  • @user-lg7vx6xp1o
    @user-lg7vx6xp1o Před dnem

    These must be Communist, live in America. Getting free benefits, they're gonna have to go back. The new prisons, For the Communist, it's underground. Years ago, church people would begin in their clothes to the missionary. And they would send them to African countries. There's a new technology to find out who people are. When crossbow border. Frequency: It is checking their soul, and if they don't register as a human, there are call mankind. A Hybrid. Many of the Democratic Party. In America: Running for the democratic presidency in 2024. Are either actors or they are clones. The military is on the move around the world. To fake media talks about World War three, there will be no nuclear war. But it's always better to be prepared. How do you defeat mankind high hybrid? Sound weapons, frequency weapons.

  • @user-lg7vx6xp1o
    @user-lg7vx6xp1o Před dnem

    South Africa, a Communist country.: But they like to travel is refugees to u k, Europe, Canada and America. 4 a free ride, healthcare benefits. And anything else deliverals can get them. In America, we have the nobility act of 1800s. It's still on the books.

  • @cobussmith8864
    @cobussmith8864 Před dnem

    Mooi en gee hulle vet en gaaan baie wyd! Mooi Afriforum !

  • @gabrielrousseau958

    Baie dankie Afriforum. Ek is trots daarop om julle te ondersteun.

  • @LenahGalane
    @LenahGalane Před dnem

    Thumbs up

  • @ryno867
    @ryno867 Před dnem

    Dankie vir julle harde werk🙏🏻💪🏻

  • @cbmostert4791
    @cbmostert4791 Před dnem

    Die bulterrier haan hulle stukkend but!!!!😂😂😂😂😂

  • @avomansouthafrica2168

    👍🏻👍🏻

  • @troy1709-h5f
    @troy1709-h5f Před dnem

    Welgedaan! Gaan volstoom vorentoe!

  • @GiovanniWentzel-zl2rd

    Ek wens julle sukses . 🙏💕

  • @ronelpeens7366
    @ronelpeens7366 Před dnem

    PRIDE CERTAINLY CAME BEFORE THE FALL HERE ... 'oh look at my R30 000 shoesies'💎🤣🤣🤣🤣🤣

  • @dextervandendowe8329

    Wow, that is some professional video editing! Well down boys!

  • @stephanusmynhardt5241

    Rooi olifant in VBS?

  • @tshidisorafapa7514
    @tshidisorafapa7514 Před 2 dny

    😅😅😅maburu ke di demko

  • @cephancube4794
    @cephancube4794 Před 2 dny

    These fences came up with colonialism there were no borders.

  • @dewaldventer1372
    @dewaldventer1372 Před 2 dny

    Pragtig

  • @cuzettehodge1820
    @cuzettehodge1820 Před 2 dny

    mooi so.

  • @nicopheiffer9793
    @nicopheiffer9793 Před 2 dny

    Poetic justice at work 👍

  • @titan61000
    @titan61000 Před 2 dny

    THEY 😂DROPPED THE BALL.

  • @etiennecfourie777
    @etiennecfourie777 Před 2 dny

    Uitstekend en baie dankie!!

  • @Enoch940
    @Enoch940 Před 2 dny

    Must ask womans who work at VBS in that times. Many time Brain Shavambu was at bank end month for private meetings.

  • @user-sd5xe5dz2t
    @user-sd5xe5dz2t Před 2 dny

    👏

  • @jj56x7.5mm
    @jj56x7.5mm Před 2 dny

    Lekker man laai hulle op sluit toe die gemors

  • @Papito_ZA
    @Papito_ZA Před 2 dny

    Joale tumellano ke efe? Gerhard C. "Gerrie" Nel o tlameha ho bua ka Seafrikanse feela 😂 mogolo wa gagwe is making him nona..hoo e ne e le poulelo ya ho thaepa.. Tjhelete ya maburu is Lekker 😂

    • @peace6325
      @peace6325 Před 2 dny

      Lekker and honest

    • @Papito_ZA
      @Papito_ZA Před 2 dny

      @@peace6325 E ne e se nnete kamehla.. Bohloko, mahlomola le kgatello di ne di tsamaya le yona!

    • @peace6325
      @peace6325 Před 2 dny

      @@Papito_ZA cannot see translation anymore

    • @Papito_ZA
      @Papito_ZA Před 2 dny

      @@peace6325 😂 I went deep deep deep ... What i was trying to say is it wasn't always honest..Pain, suffering and oppression accompanied it.

    • @troy1709-h5f
      @troy1709-h5f Před dnem

      Troll ... go to school?

  • @D.K8637
    @D.K8637 Před 2 dny

    🙌🇿🇦👏👏👏

  • @carolestapletonstapleton

    Toxic water = no life

  • @louisboshoff9701
    @louisboshoff9701 Před 2 dny

    De Klerk het reeds in 1986 grense oopgegooi. N klug. Daar is bykans geen beheer op ons grense nie.

  • @louisboshoff9701
    @louisboshoff9701 Před 2 dny

    ...............?

  • @siphumelelezibi4487

    But the group of people from eswatini are hired by you farmers. Just saying.

  • @tebogomatlapeng2991

    From a darker skinned man. Crime has burnt me so much. I doesn’t matter what colour you are ore what you do from domestic to doctor crime is a forgotten pandemic in our great land. Plz South Africa plz help us!! The bakkies and livestock keep things cheap. Just get it!!!!

  • @upenyumaumbe640
    @upenyumaumbe640 Před 3 dny

    Countries like swaziland were not supposed to seperate from south africq

  • @georgemcdonald649
    @georgemcdonald649 Před 3 dny

    Die Afrikaner Beweging was nie behoorlik bedink nie! Dit veroorsaak probleme. Besin asb!!!

  • @georgemcdonald649
    @georgemcdonald649 Před 3 dny

    Maroela media is ń teleurstelling.

  • @thembelihlemasina3018

    some parts of this documentary made me sad like Smit's speech about how this affects an honest farmer

  • @billymilligan4974
    @billymilligan4974 Před 4 dny

    It's crazy!

  • @busizwentsibande834

    A video like this make you realise that we need to unite as South Africans and make a change

  • @francoisesterhuysen996

    Dankie uit NZ. Net jammer dat ons geregistreer het aanlyn, die eerste betalings al vanuut ons bank rekening onttrek is, maar ons het nog geen epos ontvang waarin ons uitgenooi word om lede te word d.m.v ṅ gebruikers naam en wagwoord nie. Het probeed om te registreer as lid op jul webblad, maar jul aanvaar net SA id dokument. Ek het ʼn epos navraag ook al gestuur i.v.m hierdie maar geen terugvoer gekry sover nie. Vraag is dus, gaan ons aktiewe lede van Afriforum word of net passiewe bydraende lede wees om jul te help met jul werk? Sal graag aktief wil wees want ons lief steeds ons geboorteland. Groete.

  • @neofrankmhangwana3690

    We need this kind of dedicated people and service in our police force, our country is in shambles. Well done there in Hoedspruit and other areas you are operating in

  • @kholwanindlovu559
    @kholwanindlovu559 Před 7 dny

    The back log is in The sa side zim side is fast this is propaganda

  • @kholwanindlovu559
    @kholwanindlovu559 Před 7 dny

    Who made those borders in the first place shame on your colonial minset

  • @032119795
    @032119795 Před 7 dny

    Those are your European imposed borders people have got relatives across the road I wounder who agreed those lines.

  • @grantvanrooyen2731
    @grantvanrooyen2731 Před 7 dny

    Ian Cameron's 1st defence point

  • @AliMozafari-wm9zw
    @AliMozafari-wm9zw Před 7 dny

    Get out Africa Hollandis..

  • @DanieKoch
    @DanieKoch Před 7 dny

    ❤ dit is so skoon en netjies

  • @DanieKoch
    @DanieKoch Před 7 dny

    ❤❤❤❤❤❤