Die ANC is steeds vasberade om jou eiendom te kan onteien

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • Ernst van Zyl sit uiteen hoe die ANC onteiening sonder vergoeding probeer moontlik maak deur middel van die Onteieiningswetsontwerp.
    Besoek: www.onteieining.co.za

Komentáře • 29

  • @talloolahmoon
    @talloolahmoon Před 3 měsíci +7

    Dankie Ernst en span 💪🏻🤍

  • @srtsecure7973
    @srtsecure7973 Před 3 měsíci +5

    Die God wat ek dien is groter as enige regering. Partye wat nie al God se wette erken nie, het ook geen toekoms nie. Prys die Heer.

  • @ruvanefriebus-cv6td
    @ruvanefriebus-cv6td Před 3 měsíci +9

    Die ANC moet dit kom vat ek skiet

  • @stevensteven5261
    @stevensteven5261 Před 3 měsíci +1

    Waars my kommentaar. Dit is now geplaas nie. Laggards. Ons kom vir julle

  • @bsleds4585
    @bsleds4585 Před 3 měsíci +5

    Take what i worked for see what happns

  • @2kudly
    @2kudly Před 3 měsíci +4

    SA is following the German legislation 1933-1939 step by step like a guide. What do you think these laws are for?

    • @veronicapetersen8915
      @veronicapetersen8915 Před 3 měsíci

      South Africa must get out of the UN and the WEF. This is what they are planning to do globally

  • @thomasbisschoff7136
    @thomasbisschoff7136 Před 3 měsíci +2

    Sal nou al hoe moeiliker word. Rooi lyn DA en VF+

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq Před 3 měsíci

    Die anc moet orobeer ons staan op vir ons land en ons goed dit ons goed nie anc se goed nie hulle moet hulle plek begin ken

  • @renierbadenhorst5882
    @renierbadenhorst5882 Před 3 měsíci

    Ons hoor en verstaan en weet wat aan gaan.
    Julle moet al die inligting in inheemse tale versprei.

  • @rhodetruter6664
    @rhodetruter6664 Před 3 měsíci +2

    Hy het ongekende mag wat misbruik kan word

  • @powertechnical
    @powertechnical Před 3 měsíci +10

    Dink julle moet vir Zuma dophou. Hy wil groot probleme veroorsaak

    • @rhodetruter6664
      @rhodetruter6664 Před 3 měsíci +1

      Daar sit groot probleem met mk

    • @user-si5zw7br5o
      @user-si5zw7br5o Před 3 měsíci

      Hof toe sleep beteken nie dat Joinerforum suksesvol sal wees nie. Net dat hulle die publiek bluf met die illusie dat hulle omgee. Joinerforum is deel van die XXX probleem!

  • @vivianoosthuizen8990
    @vivianoosthuizen8990 Před 3 měsíci +1

    Aaagh wat n grap julle het ja gestem om die hele Suid Afrika se eiendom aan die ANC en SACP oor te handig onthou julle dan nie en vertel julle dan nie julle kinders dat julle geweet het toe julle JA gestem het nie.

  • @Deontjie
    @Deontjie Před 3 měsíci +2

    __________________________________________________________

  • @chriatinemogne2835
    @chriatinemogne2835 Před 3 měsíci +1

    Julle het beste land gevat..julle Sal betaal word

    • @true5188
      @true5188 Před 3 měsíci

      Jy kry n fokop en dan kry jy n hout kop ....besluit watter een pas jou die beste