Ken jy familie en vriende in die buiteland? Ons het goeie nuus vir hulle.

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • Jy kan AfriForum se projekte en aksies vanuit die buiteland ondersteun deur as internasionale lid van AfriForum aan te sluit.
    Help ons om saam te bou aan ’n veiliger, voorspoedige en volhoubare toekoms.
    Saam is ons sterker.
    www.lidvanafriforum.co.za

Komentáře • 12

  • @spr822
    @spr822 Před 2 měsíci

    Dankie uit Kanada.

  • @thomasbisschoff7136
    @thomasbisschoff7136 Před 2 měsíci +2

    Dankie uit Engeland.

  • @eikesnr.coetzee2093
    @eikesnr.coetzee2093 Před 2 měsíci

    Dankie uit ou Suidwes!

  • @marietjiedejager21
    @marietjiedejager21 Před 2 měsíci +1

    Dankie uit Namibia

  • @trompie_
    @trompie_ Před 2 měsíci

    Dankie van Nederland

  • @JohnBothma
    @JohnBothma Před 2 měsíci

    Dankie vanaf Australie

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 Před 2 měsíci +1

    Dankie vanuit NZ

  • @lenajonk6206
    @lenajonk6206 Před 2 měsíci +3

    Sal julle bly ondersteun al bly ek in die buiteland. Julle bly maar goeie stryders. Ek bid altyd vir julle.

  • @rayapupwing
    @rayapupwing Před 2 měsíci

    Dankie van Thailand.

  • @francoisesterhuysen996
    @francoisesterhuysen996 Před měsícem

    Dankie uit NZ. Net jammer dat ons geregistreer het aanlyn, die eerste betalings al vanuut ons bank rekening onttrek is, maar ons het nog geen epos ontvang waarin ons uitgenooi word om lede te word d.m.v ṅ gebruikers naam en wagwoord nie. Het probeed om te registreer as lid op jul webblad, maar jul aanvaar net SA id dokument. Ek het ʼn epos navraag ook al gestuur i.v.m hierdie maar geen terugvoer gekry sover nie. Vraag is dus, gaan ons aktiewe lede van Afriforum word of net passiewe bydraende lede wees om jul te help met jul werk? Sal graag aktief wil wees want ons lief steeds ons geboorteland. Groete.

  • @user-si5zw7br5o
    @user-si5zw7br5o Před 2 měsíci

    Dis tyd om jul naam te verander na die Joinerforum. Julle het telkemale bewys dat julle nie die Boervolk respekteer nie. Voertsek verkkleurforum. History forgotten is history repeated! Ons sal nooit vergeet wat jul tipes aan weerbare Boervroue en kinders gedoen het in die konsentrasie kampe van jul base.

  • @ZergRadio
    @ZergRadio Před 2 měsíci

    Thank you from Sweden