AfriForum gaan vuur en vlam voort met privaat brandweer in Bloemfontein

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 16. 06. 2024
  • Ernst van Zyl gesels oor privaat brandbestryding met Tarien Cooks, AfriForum se rampbestuurspesialis, Wynand Engelbrecht, brandweerhoof by Fire Ops SA, en Dewet Engelbrecht, hoof- uitvoerende beampte by Fire Ops SA.
    Webtuiste: www.afriforumbrandweer.co.za

Komentáře • 7

  • @wesseleymoolman4782
    @wesseleymoolman4782 Před měsícem +3

    Baie dankie wat julle doen ons is trots op julle.

  • @karinak9465
    @karinak9465 Před měsícem +3

    Baie dankie - ek het nou baie geleer oor Brande en hoe om dit the rapporteer. Dankie vir als wat jul doen

  • @stephaniestylianou2368
    @stephaniestylianou2368 Před měsícem +1

    Julle is redders ❤ 🫡

  • @georgemcdonald649
    @georgemcdonald649 Před měsícem

    Wie gaan betaal vir die diens as jou huis brand? Sal die versekering die koste dek? As iemand nie versekering het nie, sal Afriforum die koste dra of die huiseienaar te hulp kom? Wat gemaak met lokasies?

  • @johanneslotz3239
    @johanneslotz3239 Před 25 dny

    Eerste een was Benoni lank terug

  • @robsgonesailing-2.0
    @robsgonesailing-2.0 Před měsícem

    PLEASE CREDIT Dr Jordan B Peterson FOR THE Aggression Quote WYNAND 😂