Parlement: Die skade is onmeetbaar

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • Nuuspod gesels met Dr Pieter Mulder oor die brand in die Parlementsgebou in Kaapstad. Hy is van mening dat die skade onmeetbaar groot is.

Komentáře • 28

  • @carelpieterse8715
    @carelpieterse8715 Před 2 lety +17

    Groot respek vir DR Pieter Mulder hy is `n man wat Suid - Afrika se pragtige geskiedenis baie goed ken `n passievolle man `n meester Politikus van ons tyd..

    • @harryfyf6101
      @harryfyf6101 Před 2 lety +5

      Skuif die parlement Pretoria toe en maak die wes kaap onafhanklike republiek.

    • @amandavan55
      @amandavan55 Před 2 lety +2

      n Man van formaat!

  • @ronellwilliams8781
    @ronellwilliams8781 Před 2 lety +17

    Is daar dan nie CCTV en 24 uur sekuriteit nie. Waar is die alarmsysteem???? Die hele storie ruik vir my na iets vrots 🤢🤢🤢🤢🤢

  • @thomasgosling5155
    @thomasgosling5155 Před 2 lety +3

    Interesting perspective, thank you.

  • @rinaduplessis2081
    @rinaduplessis2081 Před 2 lety +4

    Dis bad daar sit meer daaragter

  • @bettiegeyer5213
    @bettiegeyer5213 Před 2 lety

    Dit is ongelooflik interessant gewees

  • @henryleroux8768
    @henryleroux8768 Před 2 lety +3

    OPPAS WAARVOOR JY WENS . AUNTI PAT WAS NIE BAIE SUKSESVOL MET HAAR MUUR DAAR BY RHODESIA NIE.

  • @tinekeg6683
    @tinekeg6683 Před 2 lety +2

    Hulle is onbevoegd op alle vlakke

  • @susanlubbe4052
    @susanlubbe4052 Před 2 lety

    Geen sekuriteit!? Waars die begroting vir sekuriteit wie is verantwoordelik vir instandhouding en toesig oor die gebou?????

  • @mandlenkosishabalala8890

    Dr Mulder was nie net 'n politikus nie maar hy is ook 'n historikus.

  • @ritamedina-molina8550
    @ritamedina-molina8550 Před 25 dny

    Word wakker de Lille jy was minister.

  • @rinaduplessis2081
    @rinaduplessis2081 Před 2 lety +1

    Dis n skande dat dit gebeur het

  • @ritamedina-molina8550
    @ritamedina-molina8550 Před 25 dny

    Daar is nog niks aangedoen om die skade te herstel

  • @ritamedina-molina8550
    @ritamedina-molina8550 Před 25 dny

    Wat het van al die skilderye geword?