Forum Nuus: SOS bemagtig skole om meer staatsbestand te wees 12-06-2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se jaarlikse leierskapkongres is Dinsdag in Midrand gehou waar verskeie onderwerpe, insluitende die Wetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend as die Bela-wetsontwerp), bespreek is. Skole is raad gegee oor hoe om hulself meer staatsbestand te maak.

Komentáře • 2