Dawie Roodt oor NGV: al die syfers wat jy moet weet
Vložit
- čas přidán 5. 06. 2024
- Dawie Roodt se volledige toespraak by AfriForum se afgelope NGV-konferensie. Hy bespreek spesifiek die (on)moontlikheid om NGV te finansier, gegewe Suid-Afrika se fiskale balanse.
Besoek www.jougesondheid.co.za vir meer inligting.
Ons groot mediese fondse is n monopolie
Ja hul besteel jou waarokal hul kan.
Stem saam my medies besteel my lees my kommentaar . dankie
My bril met medies 4600 sonder my medies oo pensioenaris pakket dieselfde bril 1900.hoe nou
Sound soft
Baie insigewend. Dankie Dr. Roodt.
Brilliant ❤
Min mense betaal belasting en baie trek voordeel,maar min mense (10?) besluit ons toekoms en min mense kry die voordeel daariut alhoewel baie mense dink hulle trek die voordeel daaruit
Thanks Dawie
Corruption,theft fraud.
Klank Baie sag
@pietervandenheever4907 fout waarskynlik by jou toestel. Helder en duidelik by my.
Is bietjie. Beter met oorfone.
Not much of a consolation
Never underestimate these comrades.
Braking Steeling Luting.
The problem is the majority of south africans don't understand these concepts..
Waar meld ek aan vir nasionale belastings betogings?
En, ek wil dit aftrek van belasting. 10% ekononiese groei NET daar!?
Waar as jy nog nie oor see was dan weet jy niks
We loose 50% of our drinking water
Fuel cap r15pl
.
Why don't we fix baragwanath first get it managed properly one by one,government isn't capable,must be put in private control.
We live in a communistc platform...the clowns wont ubderstand even that they know...really sad 😢😢😢😢
Mediesefondse is n kartel.
Dit is belaglik wat jy betaal
Verseker en Discovery is die grootste kartel.
Kry julle klank reg😮
Hoveel mense WERK in die staatsdiens ? Nie eers die helfte nie
Hey Dawie bly jy nie meer in Rostov on Don,Russia get too hot for you boet?
Medies fondse steel ook jou geld met n Medies fonds my nuwe bril R4600 sonder my mediese op n pensioenaris pakket dieselfde bril R1900 nou hoe dan nou antwoord my asb?
Should shop around
Ek het dit ook ondervind, skelmstreke. En al die verskaffers, werk dieselfde, mediese tarief, en die goedkoper tarief, as jy kontant betaal. Ek het mindere bedrag betaal, en dit daarna van my medies terug verhaal. Vreemd is dat altwee eisbedrae tog van jou eie PMSA wat opgehoop het sal afgaan, maar as jy slim is, en kontant betaal en self terug verhaal, dan spaar jy darem van jou fondse in jou PMSA. 😉
Dink nie alles wat Jy se is reg nie
Wat sal dit wees?
Not paying this shit