Forum Nuus: AfriForum en Standerton-gemeenskap help om vervalle dorp te herstel
Vložit
- čas přidán 9. 09. 2020
- Die goeie werk wat AfriForum in Standerton doen word raakgesien en ons as gemeenskap waardeer dit. Sonder julle sou die dorp baie slegter af gewees het.
Só het Rudi Hamman, hoof van Laerskool Standerton, vandeesweek gesê oor die werk wat die burgerregte-waghond deurlopend, maar veral nou tydens die #VegEnBou-veldtog in dié dorp gedoen het.
Baie baie dankie agriforum en aan ons boere en die besighede ons wardeer dit mag God julle seen en veilig hou in sy arems baie baie dankie.
You guys are champs well done.
Dankie julle ouens. Julle laat ons Boere-harte warm klop. En soooo bitter dankie dat julle kinders van verskillende rasse ingesluit het om te help. Ons dra ons Afrikanerskap en trots in ons harte, nie in ons vel nie. Die Here sê ons moet mekaar dien en wat julle doen deur ander se rommel op te tel en werklas te dra kan nie lekker wees maar ons bid die Here se rykste seēn oor Afriforum en elke saadjie van trots en samehorigheid wat geplant is❤
Trots op julle. God gee julle die krag. Bid vir julle beskerming.
Well done we have hope ! dank die Here vir mensies soos julle 🙏
wonderlik.. puik puik
. Boere.. Kyk net wat kan vermag word wanneer ons begin saamstaan..
Mag daar daadwerklik en spoedig vir die "Wit Gemeenskap" in Standerton n "Lig" vorentoe skyn. Het ook daar gebly...en 2 kinders in skool gehad. Mag ook die Almagtige Vader van Hemel en aarde met julle almal wees. God is "groot". Sy goedheid ken geen perke nie. Liefdevolle groete. ELNA ELOFF.
dit waaroor afrikanerdom gaan rol die moue op en helpmekaar bring ons trots terug.
Ons kan net so wel ons belasting begin oor betaal aan afriform. Dankie julle!
Ek stem. #ANCMUSTFALL
@@leanvandermerwe6754 nee moenie eers hulle op bring nie ons maak n government in n government. Betaal ons belasting oor aan afriform en ons gaan aan. Die mense gaan hulle self verwoes. Kyk net hoe gaan dit. Ons is nie so sleg soos die mense nie.
@@JesusmySalvation Ek stem saam, besighede moet ophou geld betaal aan SARS en verseker dat ons geld gaan aan mense wat dit gebruik om ons land voorentoe te vat. Want eks gatvol om elke maand duisende weg te gee vir mense wat in anyway alles af breuk, brand en steel.
#AfriforumRise!!!!
@@leanvandermerwe6754 nou praat jy! My friend dit klink mos na n plan. As die mense vir ons kan se hulle gee ons niks vir covid 19. Dan kan ons mos se dan betaal ons geen belasting nie. Dis tyd om ons toekoms tevat en aan tegaan. Hoeveel land kan ons koop en stede kan ons bou met afriform?
Julle is wonderlik!
Ons waardeur julle baie
Ek ondersteun die Afriforum jeug, vat my geld want ek waardeer wat julle doen.
So good to see a young man handling a situation in such a civil and well expressed manner. Well done.
Mooi so! Wys vir die mense ons het nie ronde hande nie! Ons kan WERK!
That place looks disgusting
Volgende jaar we verkiesing moet alle mense besluit!
Waardeer!!!!!!!
My kinderjare se dorp.My pa was 'n plaasboer. ..en op Hoërskool is ek koshuis toe:SHS.Was in daai jare onder ons bewind...perfekte dorp.😓Trots op julle.Dankie🥰
Awesome!! Well done!! A Boer maak n plan!!
Love it ....thanks guys and galls
Dankie aan almal wat gehelp het.
Mooi julle
Wel gedaan. Daie dankie.
Kry vir Jaap Kelder om julle raad te gee. Gaan kyk hoe floreer Reddersburg.
Is julle bewus van en is iemand op bystand teen die eff se voorgenome optrede teen die vulstasie langs kfc more 8h00 in Standerton?
Dankie vir wat julle doen
That’s making a positive difference. Well done 👍
👏👏👏👏
Alles goed en wel totdat geld heeltemal opdroog?
Betaal maar intussen nogsteeds belastings wat anderpad gekanaliseer word
Totdat geld opdroog?
Maande, weke, dae, ure...
Dis great dat mense so saam werk.
Based AfriForum
Don’t pay rates and taxes
Daai jong helper bou hul fondamente sterk. Voorspoed
Received from a Security Company.
Wonderlik
As dit so is dan mag julle wettiglik belasting weerhou.
Vieslik. 😝🤑
DISGUSTING ANC and EFF.
Glory to GOD for the farmers and good people of SA.
BEYOND GATVOL NOU!😡😡😡😡
Yes but what kind of hair do you have??
Clicks Hair bra clicks hair its the best.
Ek dink mense moet net doodeenvoudig nie meer betaal vir dienste NIE gelewer nie
Anc fuck up everything