RAAF - Alles en Niks (Akoestiese Weergawe)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 05. 2021
  • In Januarie, toe alles weer gesluit en ingeperk was, was ons weer genoop om terug te kyk op 2020...en te "herverbeel".
    Ons het die tyd geneem as 'n geskenk en ons sitkamer in 'n studio omskep en oor die tydperk van een vuurwarm week in die Paarlse Januarie hitte, 'n unieke "herverbeelde" weergawe van elk van Alles en Niks te maak
    Deel van die PREDIKER album - nou op alles streaming kanale
    LIRIEKE:
    Ons is half vol, Ons is half leeg
    Gemaskerde vreugde, verwronge leed
    Veldbrandredenasies, yskoue denke
    Porseleingesigte, grafsteenharte
    Ons is...
    Alles en niks, Ons is
    Alles en niks op dieselfde tyd
    Ons leef in die donkerte
    Ons stook ons vure in die lig
    Alles en niks
    Alles en niks op dieselfde tyd
    Ons oë is moeg, ons ore doof
    Bring jou graaf ons grou fondasies vir ons hoop
    Ons bou 'n plek waar ons weer buite saam kan speel
    Grensloos, eindeloos waar ons alles weer kan deel
    Tot dan
    Alles en niks, Ons is
    Alles en niks op dieselfde tyd
    Ons leef in die donkerte
    Ons stook ons vure in die lig
    Alles en niks
    Alles en niks op dieselfde tyd
  • Hudba

Komentáře • 27

  • @ruanpieters4873
    @ruanpieters4873 Před 7 měsíci

    Julle musiek is iets uit n ander wereld, ek is totaal gek daaroor, so uniek, die beste ontdekking wat ek gemaak het. Moet nooit ophou nie

    • @RAAF
      @RAAF  Před 5 měsíci

      Baie dankie Ruan! Ons waardeer!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před 3 lety +1

    ♥️

  • @carinterblanche8155
    @carinterblanche8155 Před rokem

    Elke keer is die lirieke meer kreatief as voorheen! Elke stuk is uniek! Dit spreek tot elke mens se hart, of hulle dit weet of nie!

    • @RAAF
      @RAAF  Před rokem

      Wow, Dankie Carin ;)

  • @KobusVenter1990
    @KobusVenter1990 Před 10 měsíci

    Beautiful! Well done julle!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 10 měsíci

      DANKIE!

  • @ballitoleefgemeente4082
    @ballitoleefgemeente4082 Před 3 lety +1

    Ons Geniet en Waardeer Julle SO Baie!!!
    (Julle het 'familie' in Ballito)

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety +1

      Wow, dankie julle! Ons stuur vir julle liefde!

  • @EonLeRoux
    @EonLeRoux Před 3 lety +1

    Absolutely 🔥🔥🔥

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Thanks EON! Much appreciated, brother :)

  •  Před 3 lety +1

    Wow! Dis amazing julle!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Baie dankie Servaas!

  • @etienneolivier
    @etienneolivier Před 3 lety +1

    Great julle!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety +1

      Dankie Etienne!!!

  • @firesun
    @firesun Před 3 lety

    Wonderlik julle twee.

  • @dynamicloveministries334

    Julle is God geseende mense.

  • @louwmuller4291
    @louwmuller4291 Před 3 lety +1

    Treffend en sielskos soos altyd!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Dankie Louw :) Ons waardeer!

  • @clementmartin7378
    @clementmartin7378 Před 3 lety +1

    Jissie, julle maak baie mooi, Lou en Este. Hy het paar keer oorgespeel by my. Dankie.

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      CLEMENT! Dankie broer - ons waardeer dit!!!

  • @dewaldabrie
    @dewaldabrie Před 3 lety

    Wel gedaan julle, hou vol met die goeie werk!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      DANKIE ABRIE! Waardeer dit :)

  • @jantheron9878
    @jantheron9878 Před 2 lety

    Amazing. Sal julle moet live sien as ek weer in SA is

    • @RAAF
      @RAAF  Před 2 lety

      Dit sal lekker wees! Tot dan ;)

  • @krizza.sessionslive9173

    Absolutely fantastic! You both are amazing! Would you be interested in performing live on Sessions?