RAAF - Sewe Somers (amptelike musiekvideo)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 08. 2024
  • Sewe Somers in video
    "Eendag sal ons weet, ons drome het ons altwee vlerke gegee; die hemel weet dit!"
    Ons het Sewe Somers geskryf toe ons sewe jaar getroud was. Meer as enigeiets het ons besef dat ons as mense mekaar se drome moet vlerke gee - ongeag van in watter verhoudings dit is. Die moderne wêreld noop ons om amper net op onsself en ons eie behoeftes te fokus, maar ons droom van 'n wêreld waar ons weer vir mekaar kan vlerke gee. As elke mens op hierdie aarde kan vertrou dat daar iemand is wat jou hande hoog hou en jou herinner aan jou drome sal die wêreld 'n beter plek wees. Sewe Somers, sewe winters, deur die op en af en heen en weer - ek hou van jou...
    Sewe Somers:
    Geskryf en vervaardig deur Lourens en Esté Raaf
    Vervaardigers: Lourens Raaf & Fred den Hartog
    Musiek opgeneem by The Nothing Club
    Recording & mixing engineer: Fred den Hartog
    Mastering Engineer: Ewald Jansen Van Rensburg, PopKult
    Video en redigering: Corrie Uys
    Luister al RAAF se nuwe musiek: linktr.ee/raaf...
    Volg RAAF op die sosiale kanale:
    Insta: / raaf_musiek
    FB: / raafbottomle. .
    Lirieke:
    Twee mense, een plek
    Sirkels om mekaar tot die sirkels oorkruis
    Die toekoms verf met groen
    Jy dans tyd verby tot die dagbreek
    Durf die grondpad om jou raak te loop
    Die horison roep hierdie lewe uit my uit, jy beredder my saligheid
    Pos my jou beloftes in 'n glas koevert
    Min het ek geweet, Johannes die Profeet, As ek jou net kon laat sien
    Aah aah, Aah aah
    Sewe somers, sewe winters
    Deur die op-en-af en heen-en-weer ek hou van jou
    Sewe sondes, sewe blindes
    Deur die op-en-af en heen-en-weer ek hou van jou
    Aah aah, Aah aah
    Deur die op-en-af en heen-en-weer ek hou van jou
    Aah aah, Aah aah
    Deur die op-en-af en heen-en-weer ek hou van jou
    Die tyd staan stil, die tyd vlieg
    Ons sweer ewigheid in die donderweer
    Ek belowe vir jou ongewone reise, lewe sonder grense,
    Stories wat die wêreld genees
    Eendag sal ons weet, ons drome het ons altwee vlerke geggee
    Die hemel weet dit, aah aah, aah aah

Komentáře • 73

  • @ChristelleKrugerLoves
    @ChristelleKrugerLoves Před rokem +1

    Ek het sewe somers op radio gehoor oppad werk toe en het julle het my instantly convert tot RAAF! Fan for life!! Love julle!! Beste live band in SA!

    • @RAAF
      @RAAF  Před rokem

      Dankie Christelle ;)

  • @xoxoepic
    @xoxoepic Před 2 lety +5

    Hoe Kan hierdie lietjie so min views hê. Ek vrek oor die song. Dankie Bottomless Coffee Band 😍❤️

  • @githalabuschagne9989
    @githalabuschagne9989 Před 2 lety

    Vandag vir eerste keer gehoor op Pretoria FM was dadelik mal oor die liedjie en mal oor die groep en ek is nie gewoonlik mal oor Afrikaanse musiek nie maar ek LOVE die goeie werk

    • @RAAF
      @RAAF  Před 2 lety

      Wow, awesome! Dankie Githa ;)

  • @martinjonker7987
    @martinjonker7987 Před rokem

    Julle is Awesome! A MUST om live te kyk - Love Julle - Die beste vibes en pragtige stemme! 💯🙌💃🕺

    • @RAAF
      @RAAF  Před rokem

      Thanks Martin! Ons waardeer!

  • @chendavid8690
    @chendavid8690 Před 2 lety

    What a fantastic song! I'm from China, where people seldom listen to Afrikaans songs(even don't know about this language…), but I like this song very much

    • @RAAF
      @RAAF  Před 2 lety

      Wow, that is SUPER COOL! Thanks Chen!

  • @Narwaky
    @Narwaky Před 2 lety

    Heb jullie vandaag ondekt. Geweldige muziek!

  • @Dingbat60
    @Dingbat60 Před 3 lety +1

    Verfrissend anders! Baie, baie dankie. Julle doen so goed!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety +1

      Dankie Cobus! Ons waardeer 🕺🏻💃🏻

  • @KobusVenter1990
    @KobusVenter1990 Před rokem

    Hierdie song live is alles! SEWE SOMERS!

    • @RAAF
      @RAAF  Před rokem

      Lekker! Thanks Kobus!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před 3 lety +1

    My Favourite Liedjie Nog Van Julle!
    Dit is een hengse lekker vibe.. En net nog een ding.. hy gaan mooi loop oor die naweek ❤️🎧🔊🕺💥🎶🎵
    🎊🎉

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety +1

      LEKKER! Bly jy geniet hom Tiaan! Laat hom LOOOOOOP!

  • @mickeydee1410
    @mickeydee1410 Před 2 lety

    Real talent.

  • @savannagair2373
    @savannagair2373 Před 3 lety +1

    Die gaan op repeat wees vir n lang tyd!! Sien uit na die res van die album!!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      LEKKER!!! Dit word lekkerder hoe harder jy dit speel 😜. Dankie Savanna 💃🏻🕺🏻

  • @martinethevenau69
    @martinethevenau69 Před 3 lety +2

    Love this song, love your vibe and energy.

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Thanks Martine! Much appreciated!!

  • @yvonnecarlsen2872
    @yvonnecarlsen2872 Před 3 lety +2

    Sjoe baie mooi.

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      DANKIE 🤩

  • @antonvanschoor148
    @antonvanschoor148 Před 2 lety

    Julle het 'n nuwe aanhanger! Wel gedaan!

  • @ianseunvan8028
    @ianseunvan8028 Před 2 lety +2

    Crazily GOOD!!!!!
    A Must see live!!! #bottomlesscoffee

  • @luciapoggenpoel7614
    @luciapoggenpoel7614 Před 2 lety

    Wow julle great. Bid God seen julle

  • @eldreddupreez2564
    @eldreddupreez2564 Před 3 lety +1

    Love dit. Die man het altyd sy guitar by hom gehad in die koshuis (Dagbreek). Bly julle doen so goed!

  • @martijnroos445
    @martijnroos445 Před 3 lety +2

    Hou van julle en julle musiek!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Dankie boet!!! Groete vir Nederland :) Hoop ons sien julle weer binnekort in SA!

  • @MsHeksie
    @MsHeksie Před 3 lety

    Kom kuier weer in Namibie asb!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Hi Chanel - Ons kom weer so gou as wat Covid ons gaan toelaat ;) Ons mis NAM!!!

  • @hennieluies2063
    @hennieluies2063 Před 3 lety

    Wow julle pragtige twee. Hoop julle vergeet nie van ons in Pretoria nie. Stunning song

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Dankie Hennie! Ons waardeer! Ons kom hopelik April maand weer PTA toe :). Hou gerus sosiale kanale dop of www.bottomlesscoffeeband.com

  • @gustavcoetzee6837
    @gustavcoetzee6837 Před 3 lety +1

    Ons was daar toe julle by Valley of Desolation videos geskiet het. Baie cool dat ons dit kon beleef

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Ons onthou! Was super lekker om julle te ontmoet 😁

  • @chrismouton1985
    @chrismouton1985 Před 3 lety +1

    Well done, Esté en Lourens! Dis 'n great song!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Dankie Chris!! Ons waardeer 🕺💃🍻

  • @del-marmare1646
    @del-marmare1646 Před 3 lety

    Talented

  • @ItzSage07
    @ItzSage07 Před 3 lety +1

    Amazing thank you for this song, Voden Wearnes daughter here! 💜 Hope this gets the love it deserves 😜💜🌺

    • @ItzSage07
      @ItzSage07 Před 3 lety +1

      Jammer my Afrikaans is nie te goed 😅

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Thanks Sage 😊

  • @stassmusic
    @stassmusic Před 3 lety +1

    Absolutely lekker! Great song, recording en video! Well done! Gaan hom nou weer kyk en luister julle👍👍

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Thanks, Stass! Much appreciated ;)

  • @betsieleroux8312
    @betsieleroux8312 Před 3 lety +1

    Kannie wag om die nuwe liedjie te hoor nie!

  • @wernerschultz6620
    @wernerschultz6620 Před 3 lety +1

    Freaking beautiful!!! Wow well done julle!!!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Dankie Werner!!!

  • @pietbezuidenhout6735
    @pietbezuidenhout6735 Před 2 lety +1

    Fantastiese talent!!!!!!!!!!!!

  • @johannterblanche2142
    @johannterblanche2142 Před 3 lety

    Wel done julle, great song, great video, great scenery. Die unieke Graaff-Reinet natuur herken mens dadelik.

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Is die Karoo nie bloot een van SA se mees MAGIESE landskappe nie! Dankie Johann! Ons waardeer!

  • @jasonnorval7385
    @jasonnorval7385 Před 3 lety +1

    Dis awesome !!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Dankie Jason 🙏🏼🙌🏼

  • @louismarx4333
    @louismarx4333 Před 3 lety

    Welgedaan, die liedjie is weereens 'n treffer!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Bly jy geniet hom, Louis 😁🤸‍♂️🤸‍♀️

  • @yvonnecarlsen2872
    @yvonnecarlsen2872 Před 3 lety +3

    Moet se, julle maak an amazing couple. Julle shows is so voel energy. Julle maak a great team. Geniet julle toer verder

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Baie dankie Yvonne, ons waardeer 🤩🙏🏼🙌🏼💃🏻🕺🏻

    • @yvonnecarlsen2872
      @yvonnecarlsen2872 Před 3 lety

      @@RAAF wil george of grootbrak vertooning bywoon. Sien uit daarna

  • @marthinusvanzyl4297
    @marthinusvanzyl4297 Před 3 lety +1

    Love julle musiek❤️❤️

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Dankie Marthinus! Ons waardeer!!! ;)

  • @JesseHarveyMusic
    @JesseHarveyMusic Před 3 lety +1

    well done BCB! Stuunning video en Stunning Song!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Thanks Jesse!!! Much appreciated, man 🙏🏼🙌🏼🕺🏻💃🏻

  • @samanthavanas373
    @samanthavanas373 Před 3 lety +1

    Afrikaans met klas👌

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety +1

      🕺🏻💃🏻☺️

  • @rimiddel
    @rimiddel Před 3 lety +1

    Brilliant, julle is amazing 🌻

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      😁🙏🏼🙌🏼

  • @mixhael6609
    @mixhael6609 Před 2 lety

    Julle twee doen baie goed. Ek laaik julle musiek en die videos is ook goed gedoen. Stekte en alle voorspoed.

  • @sharltenduplessis5344
    @sharltenduplessis5344 Před 2 lety

    LOVE IT!

  • @MikeVilj
    @MikeVilj Před 2 lety

    My gunstelling liedjie van julle. Welgedaan! Ek het 'n oorwurm...dammit.. 🤣 ... wanneer tree julle weer op in die Kaap?

  • @tellacordier967
    @tellacordier967 Před 3 lety

    Befokte song

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      HAHA! LEKKER!!!!! Dankie Tella!

  • @GDdeKock
    @GDdeKock Před 2 lety

    Is dit Lavazza Coffee?

    • @RAAF
      @RAAF  Před 2 lety

      La Watsa koffie ? 😜🤣☕️🙌

  • @stefanfourie8919
    @stefanfourie8919 Před 3 lety +2

    Somer in Wellington is beter met die musiek. Eerste liedtjie wat ek aan dink as ek goeie afrikaanse musiek wil luister.

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety +1

      Wow, dit is 'n REUSE kompliment, Stefan... Dankie, dankie, dankie!!!