RAAF - Ek Wou Nog (amptelike musiekvideo)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 08. 2024

Komentáře • 71

  • @RAAF
    @RAAF  Před 2 lety +4

    EK WOU NOG bereik nr1 op die RSG Top 20 :)
    Ons eerste "Top of the Charts"
    Dankie vir al julle ondersteuning!

  • @louwmuller4291
    @louwmuller4291 Před 3 lety +5

    Baie stof tot nadenke. Dankie dat julle nie verval in 'n kultuur van oppervlakkige, betekenislose musiek nie.

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Baie dankie Louw!

  • @KobusVenter1990
    @KobusVenter1990 Před rokem +2

    Een van die beste Afrikaanse songs van ons era!

    • @RAAF
      @RAAF  Před rokem

      Wow - daardie is 'n groot stelling! Ons waardeer ;)

  • @ChristelleKrugerLoves

    Wow, ek kan net nie genoeg van julle kry nie. Hierdie liedjie is té mooi

    • @RAAF
      @RAAF  Před rokem

      Dankie Christelle ;)

  • @JoesCamera
    @JoesCamera Před 6 měsíci

    What a song. Salute

  • @jorikalotz7360
    @jorikalotz7360 Před 3 lety +3

    Shjoe ek sit sommer in trane. Die liedjie het n punt gemaak. Stunning soos altyd. 🔥 Dankie hiervoor.

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety +1

      Dankie Jorika - Dit bly darem n geskenk as musiek vir 'n mens kan "beweeg". Ons waardeer!

  • @lodewykcoetzee4104
    @lodewykcoetzee4104 Před 2 měsíci

    Eerste keer van julle hoor op RSG. Aanbieder Derich Gardener. Pragtige stemme wat mekaar komplimenteer!

  • @alettaprinsloo1706
    @alettaprinsloo1706 Před 2 lety

    BCB net vanaand ontdek! Wow! Julle is fantasties.

  • @ansiesnyman1818
    @ansiesnyman1818 Před 3 lety +4

    Beautifully done.
    Julle sterre wat skyn in die Karoo
    Net soos die wonderlike sterre in Bethesda.
    Dankie vir die voorreg om julle in ons mooi kerk in Bethesda te leer ken.
    Skitter voort julle tweetjies. Lovies en Drukkies. 😘 😘

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Ansie! Ons moet vir jou dankie sê - wat 'n voorreg om die Karoo en Nieu-Bethesda op hierdie manier te kon vasvang... Dankie vir die oopsluit van die kerk xx

  • @0827804365
    @0827804365 Před 3 lety +3

    Julle is Legends!! Dankie vir die goeie musiek wat julle uit bring.

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Dankie Jean!

  • @SeanModernAthlete
    @SeanModernAthlete Před rokem

    Heard RAAF live for the first time earlier this week. This one really spoke to me.

  • @oomkaroolusenlente
    @oomkaroolusenlente Před 3 lety +2

    Briljante song! En die emosie in Estie se oê aan die einde sê alles! Groetenis!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Baie dankie Cor!

  • @melinckemaartens5742
    @melinckemaartens5742 Před 3 lety +1

    Sielsvreugde word deur jul musiek aan soveel mense verskaf! Puik! Seën vir julle.

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety +1

      Baie dankie Melincke. Dit beteken baie vir ons!

  • @mtblover
    @mtblover Před 3 lety +1

    Wow!!!! Dis baie Diep. Mal daaroor.

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Dankie Andre!

  • @annelizeroux6636
    @annelizeroux6636 Před 2 lety

    N kort tyd, maar vir ewig is so lank...
    Ek bere al jou goedjies xxx

  • @oubaassteenkamp1053
    @oubaassteenkamp1053 Před 2 lety

    Great julle!!!

  • @hermanblackie
    @hermanblackie Před 3 lety +3

    Baie cool. Thanks julle. Om die song storie te lees, maak dat mens dit soveel meer waardeer.

    • @LourensRabe
      @LourensRabe Před 3 lety +1

      Dankie Herman! Ons waardeer! Hoop ons sien julle binnekort weer in Potch ;)

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Dankie Herman!!!!

  • @chrishofmeyr7291
    @chrishofmeyr7291 Před 8 měsíci

    Great nuwe, vars Afrikaans.

    • @RAAF
      @RAAF  Před 6 měsíci

      Dankie Chris!

  • @dynamicloveministries334
    @dynamicloveministries334 Před 3 lety +1

    Bitter en mooi. Julle is n seen vir Afrikaans

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety +1

      Baie dankie! Dis 'n groot kompliment en ons waardeer dit baie!

  • @johandiedekock136
    @johandiedekock136 Před 3 lety

    WOW!! Love hierdie! Julle is beslis 'n wenresep vir Afrikaans! Hou so aan!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Dankie Johandie!

  • @VickiFourie1
    @VickiFourie1 Před rokem

    'n Seerplek
    Die grootte van my lyf
    Pleisters van lag en wyn en wegkwyn
    Maar dit bly so bitter rou
    ’n haan kraai
    Dit was nog 'n lang dag
    Ek trek aan in blompatrone
    Maar alles bly so bitter blou
    Ek wil nog 'n sin vir jou skryf
    Die lewe het ’n punt gemaak
    Ek wil nog daai painting vir jou koop
    Tee mors op jou vloer
    Ek wil nog net een keer redeneer
    Stry totdat ons lag
    Nog 'n keer die son sien opkom
    Die lewe het 'n punt gemaak
    ‘n stil hart
    Maar ek bloei 'n duisend woorde
    Ek dink want dit is donker
    En dis donker want ek dink
    'n kort tyd
    Maar vir ewig is so lank
    Ek bêre al die goedjies van jou
    Maar dit bly so bitter rou
    Ek wil nog 'n sin vir jou skryf
    Diе lewe het 'n punt gеmaak
    Ek wil nog daai painting vir jou koop
    Tee mors op jou vloer
    Ek wil nog net een keer redeneer
    Stry totdat ons lag
    Nog ’n keer die son sien opkom
    Die lewe het ’n punt gemaak
    Ek wil nog 'n sin vir jou skryf
    Die lewe het ’n punt gemaak
    Ek wil nog daai painting vir jou koop
    Tee mors op jou vloer
    Ek wil nog net een keer redineer
    Stry totdat ons lag
    Nog 'n keer die son sien opkom
    Die lewe het 'n punt gemaak

  • @karindeklerk1002
    @karindeklerk1002 Před 2 lety

    Jou stem is fricken awesome, ek kannie genoeg van julle kry nie. Waarlik die stem van 'n Engel. En jou mater wat die ghitaar speel, awesome stem. Julle moet asb nooit opbreek nie!!!

    • @RAAF
      @RAAF  Před rokem

      Dankie Karin - bly jy geniet ons musiek ;).
      Wel ons is immers getroud... so opbreek is nie juis vir ons 'n opsie nie! LOL!

  • @annanell4151
    @annanell4151 Před 3 lety +2

    Pragtig julle!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Dankie xx

  • @natashiaterblanche5223
    @natashiaterblanche5223 Před 3 lety +1

    Tops! Ek love die song. Jul maak mooi met jul talente xo

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Dankie Natashia!

  • @ExcelWithChris
    @ExcelWithChris Před 2 lety +1

    Briljant!!!!

  • @clementmartin7378
    @clementmartin7378 Před 3 lety +1

    Hierdie is great! Keep going, BCB, love altyd julle vibes.

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Dankie Clement!

  • @johangroenewald3080
    @johangroenewald3080 Před rokem

    Pragtig.

  • @wynandduplessis8630
    @wynandduplessis8630 Před rokem

    AWESOME!!!! Dis amazing, wens ek kan eendag sing saam met jou Este, jy het my soveel geleer met Hunchback, julle is awesome.

  • @bugouttapestcontrolxtreme1512

    Puik song🎉🎉🎉🎉!!!!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 6 měsíci

      Dankie!!

  • @stiaanadams1262
    @stiaanadams1262 Před 3 lety +1

    Baie mooi lied

  • @abrikrugerphotography
    @abrikrugerphotography Před 3 lety +1

    het ek al gese ek love die song?!!! LOL ...trots op julle!!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Dankie Abri! Ons waardeer!!!

  • @estidewet2275
    @estidewet2275 Před 3 lety +1

    Pragtige liedjie en musiek video!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Baie dankie Esti! Ons waardeer dit opreg!

  • @anniquebester9243
    @anniquebester9243 Před 3 lety +1

    Wow!!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Dankie Annique

  • @tellacordier967
    @tellacordier967 Před 3 lety

    Amazing..... Keep it coming

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Thank you! Will do!

  • @DJDeon0
    @DJDeon0 Před 3 lety +1

    Lekker julle! Groot sukses vir julle :)

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Baie dankie Deon!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před 3 lety +2

    ❤️

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety +1

      Dankie Tiaan!

  • @abrikrugerphotography
    @abrikrugerphotography Před 3 lety

    #loveit!

  • @hermangibson1585
    @hermangibson1585 Před rokem

    Julle kan maar sing. Baie mooi

    • @RAAF
      @RAAF  Před rokem

      Dankie Herman!

  • @trudieniehaus7952
    @trudieniehaus7952 Před 3 lety +1

    Innig

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Dis die mooiste woord! Dankie...

    • @pieterduplessis8907
      @pieterduplessis8907 Před 3 lety +1

      @@RAAF Pragtig! Esté is soos goeie rooiwyn. Sy skitter in die video! Die kerk is ongelooflik mooi en die boodskap roer ons hartsnare. Pieter en Marina du Plessis van Potchefstroom is groot BCB-aanhangers.

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      @@pieterduplessis8907 Baie dankie Pieter - dit beteken vir ons baie!

    • @guntherlaubscher9194
      @guntherlaubscher9194 Před 3 lety

      @@RAAF hi groot fan van julle, ek dink julle moet civil wars se dust to dust doen sal perfekte song wees vir julle