Frieda 8 Maart 2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 08. 2024
  • Die kunstenaar Frieda van den Heever het haar debuutalbum Spoorsny vrygestel en die eerste enkelsnit vanaf die album Bon Voyage, het sy saam met Die Heuwels Fantasties gesing. Sy kuier vanoggend saam en ons gesels oor haar nuwe musiek.
    #diegrootontbyt
    #Friedavandenheever
    #music

Komentáře • 2

  • @user-qz5gi4uh6x
    @user-qz5gi4uh6x Před 3 měsíci +2

    Frieda se "Huis Toe" is een van die mooiste liedjies in Afrikaans. Mens durf dit eintlik nie 'n liedjie noem nie. Dis groot. Dis 'n juweel.