Die GROOT Ontbyt
Die GROOT Ontbyt
  • 11 402
  • 7 802 496
Koerantbespreking | Doreen Loubser - Algoa FM News | 27 Junie 2024
Koerantbespreking saam met Doreen Loubser van Algoa FM News op Die GROOT Ontbyt, 27 Junie 2024.
Artikel-skakels wat ons bespreek het:
1. Fluitjieblaser of fop-storie?
www.algoafm.co.za/domestic/perjury-charge-for-man-who-accused-ec-premier-of-bribery?sfnsn=scwspwa
2. Man in hegtenis geneem vier jaar na pa se skietdood
maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/seun-nog-drie-vas-jare-na-pa-se-moord/?fbclid=IwZXh0bgNhZW0CMTEAAR2qyl2YVBKA9QZZik-nO2QPb7hU5yCDkj2fp_CyD4mFKQ5UeRzbf69RXmI_aem_5_XxtSLf_qY7K0Ont8S8Dg
3. VSA verkiesing in gedrang
www.theguardian.com/us-news/article/2024/jul/06/joe-biden-neurologist-doctor-meeting
4. Munisipaliteit bloos oor kuberkrakers
www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/aktueel/o-kaapse-distriksmunisipaliteit-verloor-beheer-oor-sy-facebook-blad-20240705
5. Vuurwapen lisensies in gedrang
www.heraldlive.co.za/news/2024-07-07-thousands-of-firearm-competency-certificates-issued-by-karen-webb-could-be-declared-invalid/?Social&Facebook&fbclid=IwZXh0bgNhZW0CMTEAAR2W8xCGVVXKOPzEKeh3OT-NoYAM5gqh-vyyqwYn9O260PROK0PeoqZRSMQ_aem_EZ5BL_zIx3AYKiwBRbMwzA&sfnsn=scwspwa
6. Deurbraak in baai ontvoerings (6 en 7 kan dalk saam gedoen word)
www.algoafm.co.za/local/suspect-linked-to-alleged-kidnapping-of-chinese-national-is-out-on-parole-for-murder
7. Dokter in spreekkamer ontvoer
www.algoafm.co.za/local/bay-doctor-kidnapping-one-suspect-arrested
8. Holomisa se operasie regruk
www.netwerk24.com/netwerk24/verkiesings/2024/nuusontleding-holomisa-stof-sy-uniform-af-vir-operasie-regruk-20240707
9. MK trek saak in kiesershof terug
www.netwerk24.com/netwerk24/verkiesings/2024/mk-laat-vaar-vir-eers-hofsaak-ook-verkiesingsuitslae-20240704
#news
#newspaper
#AlgoaFM
zhlédnutí: 1 277

Video

4x4 met André | André de Villiers | 8 Julie 2024
zhlédnutí 586Před dnem
4x4 met André begin vannaand om 17:30 op kykNET kanaal 144. In hierdie reeks beproef André de Villiers die gewildste bakkies op die plaaslike mark en reis deur van die Weskus deur die Richtersveld tot oor die Namibië-grens. Hy kuier saam met Jennifer en Pierre #OpiGeelBank om ons meer oor dié nuwe reeks te vertel. #diegrootontbyt #opigeelbank #4x4metAndre
Beleggings- en die landbousektor | Cobus Nel en Martin van Vuuren | 8 Julie 2024
zhlédnutí 46Před dnem
Cobus Nel en Martin van Vuuren van Eridanus gesels met ons oor die beleggings- en die landbousektor. #diegrootontbyt #opigeelbank #investments
GROOT-Kombuis | David Steyn maak 'Japanese Souffle-Pannekoek' | 5 Julie 2024
zhlédnutí 67Před dnem
Ons is in die GROOT-Kombuis saam met David Steyn maak 'Japanese Souffle-Pannekoek' op Die GROOT Ontbyt, 5 Julie 2024 Japanese Souffle Pannekoek Makes 4 pancakes Ingredients • 2 large eggs, yolks and whites separated • 30ml milk • 1ml vanilla extract • 63ml all-purpose flour • 2.5ml baking powder • 30ml sugar • 1ml cream of tartar (optional) • Butter or oil for cooking • Powdered sugar, fresh be...
Olimpiese gimnas | Caitlin Rooskrantz | 5 Julie 2024
zhlédnutí 20Před dnem
Die olimpiese gimnas, Caitlin Rooskrantz, kuier saam en ons leer haar beter ken soos sy ons vertel van haar deelname aan vanjaar se olimpiese spele.
2024 Nasionale Armdrukkampioenskap | Niekie Fourie & Rosemary Bötha | 5 Julie 2024
zhlédnutí 104Před dnem
Die 2024 Nasionale Armdrukkampioenskap het onlangs plaasgevind en dié sport is nou gewilder as ooit. Om ons meer oor die sport en oor die kampioenskap te vertel, kuier die nasionale president van die SA Armdrukfederasie, Rosemary Bötha, en die SA kampioen Niekie Fourie, hier by ons.
Koerantbespreking | Gert van der Westhuizen - Netwerk24 | 5 Julie 2024
zhlédnutí 1,3KPřed dnem
Koerantbespreking saam met Gert van der Westhuizen van Netwerk24 op Die GROOT Ontbyt, 5 Julie 2024 Artikels bespreek: 1. Britse verkiesing news.sky.com/story/exit-poll-labour-to-win-landslide-in-general-election-13164851 2. Twee van MK gevonnis vir geweldsprtaahies www.news24.com/news24/politics/zuma-loyalists-reddy-khanyile-get-wholly-suspended-r150k-fine-for-inciteful-pre-election-comments-20...
GROOT Kombuis | Suzanne Crozier maak 'Ma Se melktert' | 4 Julie 2024
zhlédnutí 592Před dnem
In die GROOT Kombuis maak Suzanne Crozier 'Ma Se melktert' op Die GROOT Ontbyt, 4 Julie 2024. As jy 'n handgeskrewe-resep het om met ons te deel wat Suzanne in die GROOTkombuis kan maak, stuur dit ASB na info@grootfm.co.za Ma Se melktert Melktert Kors 280g meel 10 g bakpoeier 1g sout 1 eier 90g margarine/botter 100g strooisuiker Room botter en strooisuiker totdat al die suiker mooi opgelos en m...
Belasting | Riaan Grobler | 4 Julie 2024
zhlédnutí 372Před dnem
Riaan Grobler van Everest Wealth gesels met ons oor die belastingseisoen. #diegrootontbyt #Tax #finances
#OpDaaiNoot | Loufi sing: Tony van Benoni | 4 Julie 2024
zhlédnutí 54Před dnem
#OpDaaiNoot - Loufi sing: Tony van Benoni op Die GROOT Ontbyt op 4 Julie 2024. #diegrootontbyt #Loufi #afrikaansmusic
Loufi kuier by Die GROOT Ontbyt | 4 Julie 2024
zhlédnutí 151Před dnem
Loufi kuier saam met Pierre en Jennifer #OpiGeelBank om sy splinternuwe sokkie-treffer 'Tony van Benoni' met ons te deel. #diegrootontbyt #Loufi #afrikaansmusic
Koerantbespreking | Gert van der Westhuizen - Netwerk24 | 4 Julie 2024
zhlédnutí 4,8KPřed dnem
Koerantbespreking saam met Gert van der Westhuizen van Netwerk24 op Die GROOT Ontbyt, 4 Julie 2024 Artikels bespreek: 1. Gesiedkundige oomblik met teenstanders wat saamwer www.netwerk24.com/netwerk24/verkiesings/2024/kabinet-beedig-geskiedkundige-oomblik-teenstanders-gaan-nou-saamwerk-ramaphosa-20240703 2. Lesufi se kabinet uiteindelik bekend www.netwerk24.com/netwerk24/verkiesings/2024/uiteind...
#OpDaaiNoot | PROP sing: Hasie Hop | 3 Julie 2024
zhlédnutí 280Před dnem
#OpDaaiNoot - PROP sing: Hasie Hop op Die GROOT Ontbyt, 3 Julie 2024. #prop #HasieHop #DieGROOTOntbyt
PROP kuier by Die GROOT Ontbyt | 3 Julie 2024
zhlédnutí 480Před dnem
Hasie Hop is PROP se splinternuwe liedjie vanaf sy kortalbum 'Proe Soos Nog' en hy kuier saam met Jennifer en Pierre #OpiGeelBank om dit met ons te deel. #DieGROOTOntbyt #PROP #AfrikaansMusic
GROOT Kombuis | Reinate van den Berg-Lord maak Tiramisu Koekies | 3 Julie 2024
zhlédnutí 385Před dnem
In die GROOT Kombuis saam met Reinate van den Berg-Lord maak Tiramisu Koekies op Die GROOT Ontbyt, 3 Julie 2024. Tiramisu Koekies Ingredients: 10ml Ground Coffee 30ml Boiling 210g Flour 2.5ml Baking 2.5ml baking soda Salt 115g butter 100g brown sugar 50g white sugar 2 large egg yolk 2.5ml vanilla Topping: 140g Cream Cheese 30g Icing sugar 5ml cream 2.5ml vanilla Cocoa powder for dusting Method:...
Narsisme en narsiste | Levenia Pretorius | 3 Julie 2024
zhlédnutí 1,6KPřed dnem
Narsisme en narsiste | Levenia Pretorius | 3 Julie 2024
Koerantbespreking | Andries Cornelissen - Bulletin | 3 Julie 2024
zhlédnutí 4KPřed dnem
Koerantbespreking | Andries Cornelissen - Bulletin | 3 Julie 2024
Skoonlief en die Ondier | Botha Enslin & Mignon Mahne | 2 Julie 2024
zhlédnutí 386Před dnem
Skoonlief en die Ondier | Botha Enslin & Mignon Mahne | 2 Julie 2024
Werknemer Welstandweek | Sr. Juandré Watson | 2 Julie 2024
zhlédnutí 197Před dnem
Werknemer Welstandweek | Sr. Juandré Watson | 2 Julie 2024
OEFEN SAAM op Die GROOT Ontbyt | 2 Julie 2024
zhlédnutí 245Před dnem
OEFEN SAAM op Die GROOT Ontbyt | 2 Julie 2024
Koerantbespreking | Gert van der Westhuizen - Netwerk24 | 2 Julie 2024
zhlédnutí 6KPřed dnem
Koerantbespreking | Gert van der Westhuizen - Netwerk24 | 2 Julie 2024
Oogskadu vir jou oogkleur | MOOI met Annelize Campher | 1 Julie 2024
zhlédnutí 130Před dnem
Oogskadu vir jou oogkleur | MOOI met Annelize Campher | 1 Julie 2024
"Ysters op die Landgoed" | Herman Watney, Alwyn Hollenbach en Elmien Fitchet | 1 Julie 2024
zhlédnutí 204Před dnem
"Ysters op die Landgoed" | Herman Watney, Alwyn Hollenbach en Elmien Fitchet | 1 Julie 2024
A-pokke-virus | Dr. Albie de Frey | 1 Julie 2024
zhlédnutí 1,1KPřed dnem
A-pokke-virus | Dr. Albie de Frey | 1 Julie 2024
Koerantbespreking | Christel Cornelissen - Maroela Media | 1 Julie 2024
zhlédnutí 5KPřed dnem
Koerantbespreking | Christel Cornelissen - Maroela Media | 1 Julie 2024
GROOT-Kombuis | David Steyn maak 'Arancini' | 28 Junie 2024
zhlédnutí 362Před 2 dny
GROOT-Kombuis | David Steyn maak 'Arancini' | 28 Junie 2024
‘n Unieke vriendskap | Maryke Nel & Nesta Nkosi | 28 Junie 2024
zhlédnutí 835Před 2 dny
‘n Unieke vriendskap | Maryke Nel & Nesta Nkosi | 28 Junie 2024
Skermtyd en digitale verslawing by kinders | Dr. Anke de Beer en Eldred de Beer | 28 Junie 2024
zhlédnutí 411Před 2 dny
Skermtyd en digitale verslawing by kinders | Dr. Anke de Beer en Eldred de Beer | 28 Junie 2024
Koerantbespreking | Christel Cornelissen - Maroela Media | 28 Junie 2024
zhlédnutí 4,6KPřed 2 dny
Koerantbespreking | Christel Cornelissen - Maroela Media | 28 Junie 2024
Shrek, Fiona en Lord Farquaad kuier by Die GROOT Ontbyt | 27 Junie 2024
zhlédnutí 831Před 2 dny
Shrek, Fiona en Lord Farquaad kuier by Die GROOT Ontbyt | 27 Junie 2024

Komentáře

  • @blu3ey3s43
    @blu3ey3s43 Před 23 hodinami

    lekker julle sterk mense!

  • @magrietrossouw4368

    Ons hier in Frankryk is dankbaar die konserwatiewe party het nie so goed gedoen as wat hul gehoop het nie.

  • @renedt9468
    @renedt9468 Před dnem

    Sy lyk vreemd...... botox, filters of gesig ontrimpeling?

  • @renemuller1545
    @renemuller1545 Před dnem

    Baie bly dat Madelein gewen het❤🎉 Maar ek het geweet julle verhouding gaan nie hou nie maar Love you ou BRENNAS😘❤️✨️🥳

  • @anitaras5369
    @anitaras5369 Před dnem

    O lekker snoesig❤

  • @gertsteenkamp6970
    @gertsteenkamp6970 Před dnem

    Ja altyd baie lekker melktert ❤❤❤

  • @katryndevilliers6996

    Waar kan ek die resep kry asb

  • @danieschutte172
    @danieschutte172 Před 3 dny

    Gert kyk seker net CNN en MSNBC anti Trumpers

  • @mizanur1671
    @mizanur1671 Před 4 dny

    Thank you!

  • @lorrainesantos1646
    @lorrainesantos1646 Před 4 dny

    Wow… vra my hoe weet ek dis waar 🤨🤨🤨

  • @asereht111
    @asereht111 Před 5 dny

    Lyk Heerlik

  • @lydiapotgieter7867
    @lydiapotgieter7867 Před 5 dny

    Ons mense weet hoe om hul te gedra teenoor mede landsburgers.

  • @DirkVanwyk-zq3by
    @DirkVanwyk-zq3by Před 5 dny

    Gert ek stem nie met jou saam van Trump nie,Biden is grootste leuenaar.

    • @PhilipCoetsee
      @PhilipCoetsee Před 5 dny

      Ek het eers nie met jou saam gestem nie, en gedink dat Trump die grootse leuenaar was. Toe word ek deur 'n perd in die kop geskop en het ernstige breinskade aangedoen. Wat het met you gebeur of was jy net so gebore?

  • @DirkVanwyk-zq3by
    @DirkVanwyk-zq3by Před 5 dny

    Biden is n leuenaar,het dementia vanaf 2019.

  • @DeonEbersohn-nz6fr
    @DeonEbersohn-nz6fr Před 5 dny

    Malema veander Sy word skaamteloos

  • @JimmyGrant74
    @JimmyGrant74 Před 5 dny

    Baaie snaakse tannie daai

  • @biancawitt6692
    @biancawitt6692 Před 6 dny

    Lekker❤

  • @kvlang
    @kvlang Před 6 dny

    Ek hou van Groot Kombuis!!! Dis perfek om apytyt te kry voor middagete en terselfdertyd my Afrikaans te oefen! ❤🇿🇦

  • @karlkat9042
    @karlkat9042 Před 6 dny

    Well done ma🎉🎉

  • @alexandercoetzee4115

    Vermoed die blanke ministers en die adjunkte is in vir die Andre de Ruiter lopie. Eers die rasse kaart teen hulle, daarna ondermyning en vals aantuigings, opgevolg met vals aanklagte van onbevoegdheid en dan die doodsdreigemente.

  • @NateAlex10
    @NateAlex10 Před 6 dny

    God obviously blessed Amazing Amira, and may God continue to bless Amira!!! ❤❤❤ Greatest voice in history, in my humble opinion.

  • @Maikemouse1
    @Maikemouse1 Před 6 dny

    Wooop❤

  • @julietmalan8180
    @julietmalan8180 Před 7 dny

    Twee wonderlike mense wat mekaar respekteer, ondersteun, opkyk na mekaar en mekaar waardeer. Mag hierdie reeks uiters suksesvol wees en dat daar nog baie ander reekse, films ens sal wees. ❤

  • @user-he9cr5rp9e
    @user-he9cr5rp9e Před 7 dny

    Zzz

  • @user-nw2sk8uj4z
    @user-nw2sk8uj4z Před 7 dny

    My ma het altyd met die Holsum deeg gebak. Ek proe dit eintlik al. Was goeie deeg. Dankie vir die onthou.

  • @idk._.fidgets9250
    @idk._.fidgets9250 Před 7 dny

    O

  • @ArthurMeyerdirect
    @ArthurMeyerdirect Před 8 dny

    Meeste van die mense in landbou boere en nou is n' engels man is in beheer van landbou , John Steenhuizen kan amper nie eers afrikaans praat en die geskiedenis met die engelse en die boere met die Boere oorlog is nog nooit gelos en daai haat bly so Cyril kon eerder vir Corne daar gesit het waar hy meer reg gekry het . Gayto kon eerder minister van polisie gewees .

  • @renitamalherbe453
    @renitamalherbe453 Před 8 dny

    Dankie julle drie , julle het nou my dag gemaak, lekker gelag vir jul pittige waarhede oor suiker ens. Do so voort!!! 😊

  • @cobusvanniekerk83
    @cobusvanniekerk83 Před 8 dny

    Dit verbaas my dat n joernalis nie na die America uitslag kyk nie

  • @physiotherapyadmin3948

    Beloning kom van bo hou so aan mooi van jou❤

  • @DirkVanwyk-zq3by
    @DirkVanwyk-zq3by Před 8 dny

    Dankie vir Le Penn.

  • @DirkVanwyk-zq3by
    @DirkVanwyk-zq3by Před 8 dny

    Kyk na meer waarheid na egte podcasts.

  • @DirkVanwyk-zq3by
    @DirkVanwyk-zq3by Před 8 dny

    Ek is bly vir Trump.Die negatiewe groot ontbyt,sal nog op hul neuse kyk,want hule analiste kyk net na propaganda Msm.

    • @cobusvanniekerk83
      @cobusvanniekerk83 Před 8 dny

      Die Joernaliste in South Africa het nie n clue wat in America aan gaan nie glo die leuns

  • @hayleyloughlin7830
    @hayleyloughlin7830 Před 8 dny

    Polities korrek 😂 Julle is kinderagtig man. Denmark het dit in ape ontdek sodat dit is aap pokke.

  • @deanmcgee7067
    @deanmcgee7067 Před 8 dny

    Leuens

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 Před 8 dny

    Julle drie is lekker laf

  • @elnavanrensburg3629

    Lyttelton se titel aktes laat nog n melkkoei toe😂

  • @pexi111
    @pexi111 Před 9 dny

    😍👌

  • @adelinolourenco758
    @adelinolourenco758 Před 9 dny

    Fshjsjsj❤❤❤❤

  • @DirkVanwyk-zq3by
    @DirkVanwyk-zq3by Před 9 dny

    Sorry dit is podcast(wa mo afrika)

  • @DirkVanwyk-zq3by
    @DirkVanwyk-zq3by Před 9 dny

    Ek weet nie wat jule luister nie,gister was Gayton op Tv,as jule research doen sa julel anders vanoggend gepraat ht.Wake up groot ontbyt

  • @ArmandWelman
    @ArmandWelman Před 9 dny

    jy is baie cool van zoey

  • @AnshonetteMuller
    @AnshonetteMuller Před 9 dny

    Dankie vir die goeie wenk ek stem hy verduidelik dit sommer baie goed

  • @fatsnetto3600
    @fatsnetto3600 Před 11 dny

    Talented 👏👏👏

  • @SamukeleNgwenya
    @SamukeleNgwenya Před 11 dny

    This guy should get a bigger platform. He's the wake up call that we all need. And I love how he just gets to be blunt and use words like "stupid" "moronic" and all the real words to rightfully describe what the ANC, eff and all their voters really are.

  • @lindajancowitz4618
    @lindajancowitz4618 Před 11 dny

    Julle is my gunsteling!

  • @lindajancowitz4618
    @lindajancowitz4618 Před 11 dny

    Julle is vir mekaar bedoel n wonderlike span!

  • @wickusdavel3788
    @wickusdavel3788 Před 11 dny

    Soo lekker om jou te sien en jou stories te hoor Suzanne ! Liefde.

  • @christinemeyer7163
    @christinemeyer7163 Před 11 dny

    ek het dit self baie gemaak deur die jare. n Maklike.manier om beskuitjies fyn te maak.Gooi dit in n dubbele plastieksak en trap dit vinning fyn. Fyn gesnyde kersies en marshmallows maak dit n vinnige luukse koekie vir n geskenkie !!

  • @annetjiestevens705
    @annetjiestevens705 Před 11 dny

    Maar waarom sit Nathaniel nooit sy musiek op CZcams nie, dat 'n plattelander ook kan hoor hoe hy sing?? Het hom nog NOOIT gehoor nie?