Oogskadu vir jou oogkleur | MOOI met Annelize Campher | 1 Julie 2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 30. 06. 2024
  • #MOOImaandag
    Elke oogkleur het sy eie unieke oogskadu wat daarby pas en Annelize Campher vertel vandag vir jou presies hoe om daai perfekte oogskadu te kies en aan te sit en selfs hoe jou P-woord (plooie 😉) mooi kan werk met die regte oogskadu...💄
    Vir die volledige video en al die produkte, klik op die skakel: / makeupbyannelize
    #diegrootontbyt
    #Makeup
    #makeuptutorial
  • Zábava

Komentáře •