Skoonlief en die Ondier | Botha Enslin & Mignon Mahne | 2 Julie 2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 1. 07. 2024
  • Pierre en Jennifer gesels met Botha Enslin en Mignon Mahne oor die kinderteater-produksie, Skoonlief en die Ondier.
    Die Riverside Theatre Company wat al vir meer as 25 jaar in kinderteater spesialiseer is terug met ’n gehoorgunsteling: Skoonlief en die Ondier.
    Jennifer Myburgh wat self ook verantwoordelik was vir produksies soos Repelsteeltjie, Raponsie en Die Stoute Kabouter, vat hande met gesoute akteurs wat lewe gee aan die kleurvolle karakters. Skoonlief en die ondier is ’n storie wat so oud soos die berge is. ’n Pragtige verhaal van hoe ’n mens kan verander van ’n ondier na ’n prins deur jou gesindheid te verander - mense raak te sien, geduld te hê met ander en hulle te respekteer al verskil hulle van jou. Die ondier vind liefde wanneer sy fokus op ander en nie op homself is nie ...
    Hierdie verhaal met drama, liefde en vrolikheid sal elke mens betower, jonk en jonk van gees sal nie genoeg daarvan kan kry nie.
  • Zábava

Komentáře •