Ubuntu (Met Frieda Van Den Heever) (Live)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 08. 2024
  • www.invia.org.za
    Die lied is deel van 'n lewendig opgeneemde album (Doodmenslik) wat tussen 6-9 Mei 2019 by die Grappa Shed in Stellenbosch opgeneem is ter viering van 10 jaar se saam musiek maak by InVia Gemeente.
    Solis: Frieda van den Heever
    Tromme: Rico Wessels
    Baskitaar: Lukie De Beer
    Akoestiese Kitare: Francois van der Merwe & Renier van Deventer
    Elektriese Kitaar: Sven Blumer
    Klavier: Frieda van den Heever
    Viool: Juliana Truter
    Fluit: Lerienne Roux
    Opnametegnici: Gerhard Roux & Pierre-Arnold Theron
    Kamera werk: Dawid Joubert
    Produksie en verwerking: Francois van der Merwe & Frieda van den Heever
    © InVia Gemeente 2019
    Luister die album op:
    Spotify: open.spotify.c...
    iTunes: / invia-musiek
    Volg ons gemeente op:
    Facebook: / inviagemeente
    Instagram: / inviastellenbosch of / inviakaapstad
    Gemeente CZcams kanaal: / @inviagemeente

Komentáře • 8

  • @user-qz5gi4uh6x
    @user-qz5gi4uh6x Před 3 měsíci +1

    Die lied, die kunstenaar, die Liefde, dit verdien miljoene "likes".

  • @charmainefourie1265
    @charmainefourie1265 Před měsícem

    Excellent ❤

  • @mammahelene5941
    @mammahelene5941 Před 3 lety

    Frieda!! So ongelooflik mooi.

  • @saritaoberholzer2786
    @saritaoberholzer2786 Před 2 lety

    Pragtig!

  • @vanderwesthuyzen
    @vanderwesthuyzen Před 3 lety

    Sjoe,sjoe dis so cool!!!

  • @chrisnabeuke-muir5848
    @chrisnabeuke-muir5848 Před 3 lety

    Ongelooflik eg. Wat moet ek doen om toestemming te kry om hierdie lied in ‘n podiumprogram (gedipte en muziek) te gebruik? Wie is die kunstenaar? En het sy dit ook geskryf? Baie dankie hiervoor.

    • @hendrikgbester8852
      @hendrikgbester8852 Před 3 lety

      Frieda van den Heever. Sy is een van die leraars by IN VIA gemeente in die Kaap. Sy skryf al haar liedjies self. Kyk veral of jy haar ABBA CD in die hande kan kry.

    • @welmaroux6452
      @welmaroux6452 Před 3 lety

      Ongelooflik mooi...sooo aangrypend...! Seën vir jou op jou lewenspad...