'n brief vir simone - live
Vložit
- čas přidán 1. 03. 2022
- anton goosen & die bushrockband- 27-02-2022
Woes-fondsinsameling vir Lanelle, Daisy Jones-teater Stellenbosch.
bushrockband:
tony g: vox & rhythm guitar
Lise Swart: backing vocals
Schalk Joubert: bass
Albert Frost: electric guitar
Jonno Sweetman: drums
organiseerder: Jaco van Dyk - Woes
kaartjieverkope: Charlene McKenzie - Tixsa
studio klank: Briers Coetzee
teater klank: Conrad Jamneck
video - CPT audio engineering
© 1980 woorde en musiek anton goosen (ag musiek/gallo) - Hudba
Top muziek en een steengoede anton grt uit België doe zo voort
fokkin awesome
Awesome! Electric guitar 👌
Een van dié heel mooiste songs ooit. Tydloos en met beste muso's. Hoendervleis mooi
Top song met top muzikanten top anton Goosen grt uit België
Hulle kan maar. Anton en sy vrinne na al die jare nog steeds uitstekend.