Jantjie/Waterblommetjies

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 2. 12. 2021
  • Tuisopname Nov 2020 tydens lockdown
    (c) woorde en musiek anton goosen a g musiek/gallo music
    jantjie is geskryf as die tema-liedjie vir die gelyknamige blyspel wat in '74 by st stihians prep school opgevoer is. sonja herholdt het in 76 gevra of sy dit mag opneem en dit was die begin van 'n lang samewerking tussen ons. heelwat ander dek-opames (covers) is ook daarvan gedoen en dirk de villiers se movie het jantjie ook as tema-liedjie gebruik. nadat ek esme euvrard in 'n tv programreeks hoor verwys het na waterblommetjie-bredie in 78 het die song geskryf. daar is verskeie opnames daarvan o.a sonja, laurika rauch, richard clayderman ens.
  • Hudba

Komentáře • 5