Pampoene oppie dak - Offisiële video

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 04. 2022
  • Pampoene oppie dak...
    Ons het die maak van hierdie video baie geniet! Dankie Lise Nora Swart soos altyd, ons hoef niks verder te sê nie, jy weet mos!
    Dit sou natuurlik nie moontlik gewees het sonder die wonderlike unieke bydraes wat gelewer is nie:
    ‪@yvonnechakachakayoutubecha2854‬
    ‪@carikekeuzenkampvevo6746‬
    ‪@JuanitaduPlessis‬
    ‪@franjaduplessisofficialcha2777‬
    ‪@ZolaniMahola1whosings‬
    ‪@missbrainwave‬
    Lynelle Kenned
    Jean-claude Myburgh
    Andra Cilliers
    ‪@janiebaymusic‬
    Sima Mashazi
    Vici Maud - Die Horries
    ‪@christiavisser3114‬
    Dankie vir die foto's/videogrepe/kamerawerk/toneelspel
    Pampoen Padstal
    Karoo Artist's Café
    Sammy Brett
    South African Blues Society
    Jean-claude Myburgh - Levinia
    El-marie Victor vir jou vrolike huis
    Cornerstone Creek - Hoekwil
    Barrel & Blues - papegaai (Tequila)
    Illimar Neitz
    Chris De Bruin - vir jou vintage Valiant
    en soos altyd: Estie Goosen
    Deel wyd en suid van hoek tot kant (as jy wil)
    Woorde en musiek Anton Goosen Liedjieboer
    ©bushrock music
    Musiek opname 2002
    Video opname 2022
  • Hudba

Komentáře • 12

  • @danielainslie3374
    @danielainslie3374 Před 11 měsíci +2

    Dit is hoe Afrikaanse musiek moet klink. Een van my gunsteling liedjies.

  • @lo-ammitruter9388
    @lo-ammitruter9388 Před 2 lety +2

    Die song maak my altyd innerlik happy. ❤️❤️❤️

  • @johanvanhuyssteen9217
    @johanvanhuyssteen9217 Před 2 lety +2

    Anton Goosen dankie vir al jou musiek. Jy is 'n legende.

  • @delanodiergaardt5121
    @delanodiergaardt5121 Před 6 měsíci +1

    Dai vrou wat saam met hom sing...,wow sy doen dit top class.

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před 2 lety +1

    ❤️

  • @hennieroets3189
    @hennieroets3189 Před 3 měsíci +1

    Hierdie........is die... liedjie skrywer!

  • @pierredelange4077
    @pierredelange4077 Před 2 lety +1

    Lekker rendition bra. Well done.

  • @eatonfourie4038
    @eatonfourie4038 Před 2 lety +4

    Bring goeie herrineringe van Anton en vrinne by KKNK. Dink dit was by Kango Wynhuis. Het 'n paar aande na mekaar gaan kyk. Goed gedoen Anton. Ek sien die pampoenstalletjie buite Worcester is ook gebruik .

  • @DiscoInferno166
    @DiscoInferno166 Před 11 měsíci +2

    Daai tweede stem..... wêreld dis mooi!