Dankbaar en Tevrede deur Prophet

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 13. 07. 2021
  • Kopiereg Prophet 2020
    Stem hier om Prophet se "Die Kolonie" op 'n Spotify Playlist te kry:
    distrokid.com/spotlight/proph...
    Prophet is Koos van der Merwe & Theo Geyser (sover ons kennis strek)
    Musiek vervaardig deur StoneBear & Mayor Musiek, Stellenbosch (2020) - dit was nie maklik nie
    Video vervaardig deur Charl Folscher (2021) dit was ook nie vir Charl maklik nie
    Dankbaar en Tevrede is die tweede amptelike musiekvideo vanaf Prophet se splinternuwe comeback-plaat DIE KOLONIE.
    Dis soms sommer net die klein goedjies in die lewe wat die grootste verskil maak.

Komentáře • 35

  • @andredutoit1131
    @andredutoit1131 Před rokem +3

    Pragtige lied! Dankie Koos en Theo. The BEST is yet to come (Rev 22:1-6), because of the GOSPEL (the goodness, grace, mercy and love of God) (Rm 1:16-17) ❤!

  • @j.b9033
    @j.b9033 Před 8 měsíci +2

    Laat ek dankbaar en tevrede wees met die lewenspad wat God voor my uitle.

  • @Spunky7227
    @Spunky7227 Před 2 lety +6

    Absoluut mal, mal oor die song 🎵 ❤ 😍 💖

  • @louisfourie7756
    @louisfourie7756 Před 10 dny

    Dankie Koos

  • @erikavisagie9028
    @erikavisagie9028 Před rokem +3

    Ai dis soooo mooi ons moet dankbaar wees. Alle eer en lof aan Koning Jesus. 🙌🙌🙌

  • @rethaf4387
    @rethaf4387 Před 7 měsíci +1

    Love it! Hierdie een bêre ek nie onder "gospel" in my kop nie, maar saam met twee stokou liedjies: Harry Belafonte se Island in the sun en Slim Whitman se Mockingbird Hill.
    Want al drie gaan oor mense wat gelukkig is met wat die lewe hulle gegee het.

  • @user-qf5ig6ck2t
    @user-qf5ig6ck2t Před rokem +1

    Baie spesiale betekenis vir my in my lewe. "Vrot" van die lewenswaarhede! Dankie Riaan Muller.

  • @Gamos7
    @Gamos7 Před 10 měsíci +1

    Moeg vir die radio se drek, grawe ek my ou Prophet CDs uit en luister al 2 weke in die kar werk toe en terug. En hier uit die bloute vind ek toe 'n splinternuwe 2021 album is uit, en ek is al 2 jaar laat. Ek kan nie ophou glimlag nie. My hart sing saam. Ek is inderdaad dankbaar en tevrede!

  • @SvenBlumer
    @SvenBlumer Před 3 lety +6

    Goddank vir klank ;)

  • @wynandlouw3537
    @wynandlouw3537 Před 2 lety +3

    Dis my moto vir elke dag.

  • @thysiehaasie6664
    @thysiehaasie6664 Před 6 měsíci

    danie vir jou 3 woorde

  • @neoleenetimmins2025
    @neoleenetimmins2025 Před 2 lety +1

    So bly julle sing weer saam. Neoleene v Shiloh -Go School 1995

  • @santiecrowther7688
    @santiecrowther7688 Před rokem +1

    Ek is NET so mal daaroor!!!!

  • @ingeharris-webster1344
    @ingeharris-webster1344 Před 2 lety +3

    Wat n song!!!!!❤️‍🔥

  • @annafick8707
    @annafick8707 Před rokem +1

    Befok

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před 3 lety +4

    🎵🙌🌏🙏🎶

  • @jan-johannes-bosman
    @jan-johannes-bosman Před rokem +1

    Net wat ek vandag moes hoor Awe! Gaan daai CD aanskaf. Net sodat ek hom met die wêreld kan deel en na die kanaal kan point.🤗😇🙏

  • @inasmit4510
    @inasmit4510 Před 2 lety +1

    Besonders!!!!!

  • @ansvanderwesthuizen2928
    @ansvanderwesthuizen2928 Před rokem +1

    Ai Koos van der Merwe jy het werklik baie spesiale talent (sing, dig, preek). Dis ek wat voorgestel het jy moet jou gedigte op CD sit. Mal oor jou Cohen vertalings in Afrikaans.

  • @henrycohen5838
    @henrycohen5838 Před 3 lety +1

    Baie baie goed rrg dis mooi

  • @del-marmare1646
    @del-marmare1646 Před 2 lety +1

    Legend.

  • @remouys5362
    @remouys5362 Před 2 lety

    Ek lief die song en kan net sê Amen....

  • @martjudeel6441
    @martjudeel6441 Před 4 měsíci

    ❤baie mooi...altyd dankbaar

  • @idaerasmus9617
    @idaerasmus9617 Před rokem +1

    Laaik dit baaaieee

  • @elsabebotes403
    @elsabebotes403 Před 2 lety

    Stunning stunning!!!!!!!

  • @celestestrauss9628
    @celestestrauss9628 Před 8 měsíci

    Baie baie mooi, sielsmusiek

  • @sonjavanderwalt5417
    @sonjavanderwalt5417 Před 5 měsíci

  • @lenieschnetler8138
    @lenieschnetler8138 Před rokem

    Pragtig

  • @annafick8707
    @annafick8707 Před rokem

    Becok

  • @joeyoosthuizen1876
    @joeyoosthuizen1876 Před rokem

    Waar kan ek Die Kolonie kry? Ek wil so graag die snit hê🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @wallynel3280
    @wallynel3280 Před 2 lety +2

    Befok

  • @wallynel3280
    @wallynel3280 Před 2 lety

    Befok