Die rock-medley 2022 - live

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 13. 03. 2022
  • Die heel eerste opnames van die rock-medley (blommetjie gedenk aan my/byeboerwa/harlekyn) was in 1980. Blommetjie gedenk aan my, was in 1979 op my debuutalbum Boy van die suburbs, Harlekyn was in 1978 vir Sonja Herholdt en Byeboerwa in 1978 vir Carike Keuzenkamp geskryf.
    anton goosen & die bushrockband- 27-02-2022
    Woes-fondsinsameling vir Lanelle, Daisy Jones-teater Stellenbosch.
    bushrockband:
    tony g: vox & rhythm guitar
    Lise Swart: backing vocals
    Schalk Joubert: bass
    Albert Frost: electric guitar
    Jonno Sweetman: drums
    organiseerder: Jaco van Dyk - Woes
    kaartjieverkope: Charlene McKenzie - Tixsa
    studio klank: Briers Coetzee
    teater klank: Conrad Jamneck
    video - CPT audio engineering
    © 1980 woorde en musiek anton goosen (ag musiek/gallo)
  • Hudba

Komentáře • 6

  • @emilevantonder6537
    @emilevantonder6537 Před rokem +1

    Lekker Schalk!! Daardie solo van Byeboerwa is wêreldklas!!!

  • @tlegostr
    @tlegostr Před rokem +1

    "as Lisa Swart haar kaarte net reg speel..dan het sy my".😁👍ongelooflike aantreklike vrou..🙂🙂

  • @Soodolleh
    @Soodolleh Před 2 lety +1

    Ek was nie eers daar nie maar ek kry koue rillings!!!!!

  • @BttrFlyBlu
    @BttrFlyBlu Před 2 lety +2

    oeggg ... lekkerrrr! 🎸

  • @hvt8147
    @hvt8147 Před 2 lety +1

    Lekker Schalla!

  • @jessejay3535
    @jessejay3535 Před 2 lety

    W.T.F. :-)