Kaiings

SdĂ­let
VloĆŸit
  • čas pƙidĂĄn 20. 07. 2020
  • Heerlike vark spek kaiings!
    Onthou om jou uitgebraaide varkvet te bere en heerik eiers te bak.
    Dankie aan elkeen se ondersteuning ek waardeer dit opreg! đŸ’ȘđŸ»

Komentáƙe • 13

  • @user-vw8ky9xh6i
    @user-vw8ky9xh6i Pƙed 2 měsĂ­ci

    Gaan dit beslis probeer ,danki

  • @brandonleevorster8716
    @brandonleevorster8716 Pƙed 4 lety +2

    Altyd lekker om die videos te kyk maak my altyd honger 👌đŸ’Ș

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Pƙed 2 lety

    Rinda soek n ouetehius.... Aftee oord.... 😜😜😜😜I love your music Boeta..... Love it daar is mense wat lewe....

  • @linavanwyk3444
    @linavanwyk3444 Pƙed rokem

    Lyk so lekker. My ma het atyd bietjie melk by haar skaap kaiings gevoeg. Kan nie onthou op watter stadium nie.

  • @hendrik007mmdg3
    @hendrik007mmdg3 Pƙed 2 lety +3

    Lekker. Dankie vir die leer by jou. Jyt een belangrike feit nagelaat om te sĂȘ. Daai lekker uitgebraaide vloeistof is die nagereg van die hoofgereg. Jy bottel dit ook en laat dit afkoel. As jy varsgebakde plaas brood warm uit die oond uit haal. Smeer jy dit op vir botter en niks anders nie. Of jy gebruik dit as jy iets in die pan braai. In plaas van al die hartsting olies wat so onnodig duur is omdat jy vir die rooi hartjie prentjie daarop betaal. Dit doen die selfde werk en maak daai eier of vleisie lekkerder.
    Ek braai my vetjies uit sommer klaar gegemeng met my braai speserye. Dit geur en smaak ook die uitkook vet klaar vir volgende gebruik op daai brood smeer of eier bak. Kan daai vet ook gebruik om jou pasta of rys te versmaak. In jou warm aartappels. Ook op die lekker eier broodjie, meer bekend as French toast, is lekker met daardie varkerigheid. Braai hom sommer daarin. Soos ek sĂȘ. Wie het kookolie nodig in 'n pan of potjiekos pot as daardie lekker afgekookde vet nagereg beskikbaar is.

    • @hanmanfoodcam5383
      @hanmanfoodcam5383  Pƙed 2 lety +1

      Ek stem 💯 saam jou Hendrik! Dit is al wat ons forget n die huis gebruik en kom ek se jou, you ns gebruik dit vor alles! Selfs ons vetkoeke word daarin gebak en dit maak dit sag en geurig en hou langer as die kook olie! Dankie vir jou comment đŸ‘đŸ»đŸ‘đŸ»

  • @thegray1zer066
    @thegray1zer066 Pƙed 2 lety

    digger soundtrack?

  • @antonvanzyl5702
    @antonvanzyl5702 Pƙed 2 lety

    Hoeveel varkvet heel nodig om 10 posisies uit te kry?

    • @hanmanfoodcam5383
      @hanmanfoodcam5383  Pƙed 2 lety

      Ek kry 3kg uit 10kg spek uit
 as jy werk op 250g porsies is dit 12 porsies. Hoop dit help

  • @seaheiressunknown75
    @seaheiressunknown75 Pƙed rokem

    he is going to kill someone with all that salt!!

  • @nicsw9622
    @nicsw9622 Pƙed 2 lety

    Kaings is lekker die musiek is net so goed (Popcorn) kry ek nou n paar goeie herineringe!!

  • @rindarossouw1725
    @rindarossouw1725 Pƙed 3 lety

    Die musiek is aaklig!

  • @valenciaockhuizen1330
    @valenciaockhuizen1330 Pƙed rokem

    Jisie kan jy my mond so laat water