Skaap Afval (Kerrie) !!!

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 08. 2020
  • SKAAP AFVAL!!! (KERRIE)
    jy gan die volgende bestandele nodig he:
    - 8 x uiters skoon skaap pote
    - 2 x uiters skoon skaap pense
    - 2kg skaap skenkels of nek
    - 8-10 x groot uie gesny
    - 10 x groot knoffel huisies
    - 2 x koppies bruin asyn
    - 2 x tamatiepuree
    - half eet lepel neut muskaat
    - 5 x eetlepels appelkoos konfyt
    - 4 x eetlepels koljander vars gemaal
    - olyf olie om uie te braai
    - 1 x eetlepel rooi peper
    - 2 x eetlepels swart peper vars gemaal
    - 4 x eetlepels '6 gun spice'
    - 3 eetlepels masala
    - 3 x eetlepels paprika
    - 6 x eetlepels sterk kerrie poeier
    - 3 x eetlepels mezina
    ___________________________
    braai uie en skenkels of nek saam knoffel lekker bruin.
    sit pote en pens by
    gooi asyn by en vul met water dat hy nie oor kook nie. (hitte op hoog)
    voeg by al die speserye
    voeg water by soos dit afkook, (hou die pot heeltyd amper vol
    draai hitte af laat hy 2-3 ure lekker stadig prit.
    sit jou laaste kruie by so uur voor jy wil bedien.
    meng ook nou jou tamatie en konfyt in.
    dan 10 min voor jy bedien, meng 3 eetlepels mezina met koue water deeglig en roer in. draai nou hitte heentemal af. die hitte van die pot sal hom nou gaar maak.
    roer lekker deur en bedien.
    ;-) geniet

Komentáře • 9