Bakkie jag - Bakkie Hunting With Adam Tas & Ricus Nel

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 15. 01. 2024
  • In ons eerste episode gesels Adam Tas met Ricus Nel oor Bakkie Jag. Is dit wettig en is dit reg om vanaf 'n bakkie in Suid-Afrika te jag?
  • Sport

Komentáře • 3

  • @neelsbotha8602
    @neelsbotha8602 Před 3 měsíci

    Hallo Adam tas baie dankie nog uitstekende program ek geniet hom en is laf oor Byt en Buskruit ek het die program van Rooibaard gehou. Ja die ouens of kinders wat julle voor skiet het groot voorreg ons ouens in staats aftree oorde kry maar swaer.

  • @RoaldPaul
    @RoaldPaul Před 6 měsíci +1

    Bakkie jag is 'n nuwe ding wat deur die boere aangemoedig word sodat die frieskas en quota vol kan raak. Ek sien dit as oneties, dis nie in die gees van jag nie en gee sie jagter n baie groot voordeel. Maar, ek verstaan mense wat oud is, nie kan loop nie, of een of ander probleem wat hulle verbied om in die veld te kan wee.